0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: jupiter on March 12, 2015, 05:16:17 pmWaar's Kareekrans ? is it not the farm where we had the brekkie lasttime around
Waar's Kareekrans ?
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars
OK, en waar is Tiekiedraai?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Nou in my skotse wyntjie gestik, HOM???, ekt dan gedink Twe Twe lyk so oulik in die pient gestreepte baadjie??
Dit lyk na n wonderlike dag, en ek is seker vir baie van die plaasmense n dag om lank voor die tyd na uit te sien.
watter ander "trek" is daar op die "sport" menu? ETS mag wel belangstel?
jy misgis jou?hoop dit is 'n reuse sukses!