Diens interval

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Inverted

Puppy
Joined
Feb 6, 2014
Messages
41
Reaction score
0
Location
Secunda
Bike
Honda XR500
Het my LC 2 maande terug vir 10000km diens geneem na 10 maande van pret.  Moet hom glo nou vat vir sy jaarlikse inspeksie waar al die olie, remvloeistof ens weer vervang moet word, 2000km later! Kan dit waar wees?!!!
BMW Pinnacle in Secunda insist sodat die warrantee nie verval nie.  Hulle se die diens moet oorgedoen word, selfs al het ek net 5km gery na 10000!!
 
Top