Benodig hulp asb. !!! Starter of regilator

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Helle daar. Benodig hulp met start probleme. My bike het vir die afgelope tyd gereeld gestart, as ek hier in dorp ry, maar sodra ek langpad vat een ek skakel hom af dan is hy vrek.
Dit klink soos n pap battery. Ek het die battery na Battery Center gevat en hulee het hom getoets en gevind dat hy wel sy krag verloor. Het nuwe battery gekoop en ingesit, maar battery kry nie bike gestart nie.
Sodra jy hom jump, start die bike onmiddelik. Battery toets reg. Sy krag is op standaard, maar dit is of bike nie sonder die ekstra krag kan start nie. Bike moet n 12 v en 12amp hê volgens sy boekie, het nou 'n 14 amp een ingesit. Het 25 km gery en kan nog steeds nie met battery alleen start nie, maar as jy hom jump start hy onmiddelik. Kan een van julle my dalk net n aanduiding gee, waarna ek moet laat kyk.
Waardeer enige inligting.
Baie dankie.
 
Top