Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Lane splitting threads - Legal or not?  (Read 3497 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 419 times
Re: Lane splitting onwettig? Virseker dink so...
« Reply #80 on: August 03, 2011, 10:48:01 pm »
Ek het ook nie die boek nie, maar hierdie ding is al 'n paar keer (op grond van wetgewing) gedebatteer met die uitkoms dat dit WEL wettig is.  Persoonlik heg ek meer gesag aan wetgewing as 'n boek geskryf deur amptenare wat jou soms aftrek omdat jy nie 'n voorste nommerplaat het nie!  :imaposer:

ek stem! wat my net irriteer, is dat 'n assuransie maatskappy die twyfel weer laat opflam en dat dit cagers kan laat dom dinge doen - as 'Virseker' sulke strooi versprei sal hulle seker elke eis wat 'n biker op die hoofweg insit, probeer betwyfel... of hoe?
« Last Edit: August 03, 2011, 10:49:42 pm by Bundu »
 

Offline krister

Re: Lane splitting onwettig? Virseker dink so...
« Reply #81 on: August 03, 2011, 10:58:21 pm »
Ek het ook nie die boek nie, maar hierdie ding is al 'n paar keer (op grond van wetgewing) gedebatteer met die uitkoms dat dit WEL wettig is.  Persoonlik heg ek meer gesag aan wetgewing as 'n boek geskryf deur amptenare wat jou soms aftrek omdat jy nie 'n voorste nommerplaat het nie!  :imaposer:

ek stem! wat my net irriteer, is dat 'n assuransie maatskappy die twyfel weer laat opflam en dat dit cagers kan laat dom dinge doen - as 'Virseker' sulke strooi versprei sal hulle seker elke eis wat 'n biker op die hoofweg insit, probeer betwyfel... of hoe?

Is, ja...  'n Mens moet eintlik 'n brief skryf om dit reg te stel.  Sal jy?
Previous Bikes: Suzuki TS50ER; Suzuki GS1000G; Kawasaki Z1000; Yamaha XT500; BMW F650GS; BMW R1150GS; BMW R1200GS Adventure; BMW R1200GS
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 419 times
Re: Lane splitting onwettig? Virseker dink so...
« Reply #82 on: August 03, 2011, 11:06:43 pm »
Is, ja...  'n Mens moet eintlik 'n brief skryf om dit reg te stel.  Sal jy?

Ja, ek sal, maar ek sal graag eers vir eens en vir altyd wil uitsluitsel kry oor die wettigheid daarvan - kan tog nie onmoontlik wees nie?
 

Offline Sláinte Mhaith

 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,129
  • Thanked: 583 times
  • Bloemfontein
 

Offline Réhann

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 304
  • Triumph Tiger Explorer
Re: Lane splitting onwettig? Virseker dink so...
« Reply #85 on: August 04, 2011, 09:17:47 am »
Ek het ook nie die boek nie, maar hierdie ding is al 'n paar keer (op grond van wetgewing) gedebatteer met die uitkoms dat dit WEL wettig is.  Persoonlik heg ek meer gesag aan wetgewing as 'n boek geskryf deur amptenare wat jou soms aftrek omdat jy nie 'n voorste nommerplaat het nie!  :imaposer:

ek stem! wat my net irriteer, is dat 'n assuransie maatskappy die twyfel weer laat opflam en dat dit cagers kan laat dom dinge doen - as 'Virseker' sulke strooi versprei sal hulle seker elke eis wat 'n biker op die hoofweg insit, probeer betwyfel... of hoe?

Is, ja...  'n Mens moet eintlik 'n brief skryf om dit reg te stel.  Sal jy?

Ek het onmiddelik 'n epos gestur nadat ek dit gesien het. Ek het ook die versekering van Beeld gekry dat hulle 'n regstelling sal publiseer.

Ek het natuurlik nog nie 'n antwoord van die Liesl gekry nie...  ::)
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 419 times
Re: Lane splitting onwettig? Virseker dink so...
« Reply #86 on: August 04, 2011, 09:52:35 am »
Ek het onmiddelik 'n epos gestur nadat ek dit gesien het. Ek het ook die versekering van Beeld gekry dat hulle 'n regstelling sal publiseer.

Ek het natuurlik nog nie 'n antwoord van die Liesl gekry nie...  ::)

thanks Rehan! Ek sal 'verseker' ook nie "Virseker" ondersteun nie   ;D
 

ReyDakar

  • Guest
Re: The Lane splitting threads - Legal or not?
« Reply #87 on: August 04, 2011, 12:46:04 pm »
Was there not a court case (Simon Fourie was involved I think) where "lane-splitting" was found the be legal?

I think the person who wrote for Virseker does not even ride a bike.  I will not sit in the middle of the lane right behind a car, I prefer depending on the situation, to follow the track of either the right or left wheel.
 

Offline Réhann

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 304
  • Triumph Tiger Explorer
Re: The Lane splitting threads - Legal or not?
« Reply #88 on: August 04, 2011, 01:57:27 pm »
Was there not a court case (Simon Fourie was involved I think) where "lane-splitting" was found the be legal?

Yep! Simon fought the case with his own money!  :thumleft:
 

Offline Rooikat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,266
  • Honda XL500S
Re: The Lane splitting threads - Legal or not?
« Reply #89 on: August 04, 2011, 08:43:47 pm »
Was there not a court case (Simon Fourie was involved I think) where "lane-splitting" was found the be legal?

Yep! Simon fought the case with his own money!  :thumleft:

You going to go to all that trouble when you get a ticket?   :laughing4:
"The only reason for cleaning things is if you want to mount, frame and hang them in your living room" - The famous CJC

"The older I get, the better I was."

"I don't care a f*** what it looks like, as long as it works" - The famous CJC
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 419 times
Re: The Lane splitting threads - Legal or not?
« Reply #90 on: August 04, 2011, 08:48:09 pm »
Was there not a court case (Simon Fourie was involved I think) where "lane-splitting" was found the be legal?

Yep! Simon fought the case with his own money!  :thumleft:

You going to go to all that trouble when you get a ticket?   :laughing4:

some people have principles.... 8)
 

Offline BoerwithBike

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 70
  • Real men don't get lost they look for adventure
Re: The Lane splitting threads - Legal or not?
« Reply #91 on: August 05, 2011, 06:16:10 pm »
Bl 63 van die K53 stel dat 'n baan as 'n pad beskou word en dat slegs een motorfiets op 'n slag 'n voertuig mag verbysteek wat in dieselfde baan is. Dus word daar geensins gemeld dat jy nie oor die strepe mag gaan nie, wat buitendien nie soliede lyne sal wees nie behalwe die 5 meter voor 'n robot. O0
Real men don't get lost they look for adventure