Die Weskus en al sy )*($#en sand :D

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

adv

Grey Hound
Joined
May 23, 2011
Messages
6,768
Reaction score
31
Location
Riebeek west
Bike
Triumph 900 Scrambler
So n week of twee terug toe ons van die Suid Kaap af terug gekom het, was ek verseker dat die klein of groot Ktm sletjie gaan staan tot tenminste die nuwe jaar. PJ whatsapp my en se, kom ons doen gou daai Weskus trip. Soos meeste boere niks het om te doen, behalwe om my te manipuleer nie, stem ek toe in.


Die trip was sommer vinnig beplan en toe ek weer sien toe wag ek vir hulle Saterdag die 20ste by n koffie winkeltjie in Riebeek wes.

Ek het oorspronklik gedink dit gaan net n lekker klein trippie wees, maar voor ek my oe kon uitvee, was daar n kakhuis vol bikes.

Ek - KTM 950
P.J. - KTM 990
Henry - 1200GS
JP - 800GS
Louis - DRZ400
Quintas - KTM 525
Frikkie - TDM800

Die TDM het my die meeste gepla omdat hy met sy girl daar aangekom het. Mens verwag nie dat n pad fiets met n pillion baie ver in die sand kom nie... my moer, was ek verkeerd.


10322595_883258261724737_2474192759820768881_n.jpg


 
Top