N Vriendin van my in Gordonsbaai wil leer Motorfiets ry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,378
Reaction score
194
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
...met wie kan sy kontak maak om haar te leer... Is daar miskien n Motorfiets-ryskool in daardie omgewing?
Sy het my Honda op die Plaas gesien en my storie van my trip Kalahari toe, het haar so geispireer dat dit haar nuwejaarsvoorneme vir 2015 is!!

Kan iemand my adviseer? :ricky:

Voorspoedige 2015 aan al die WD's !!
 
Top