Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Grondpad Karoo se kant toe  (Read 5672 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #60 on: January 01, 2015, 12:27:28 pm »

Nog op Aberdeen by padstal

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #61 on: January 01, 2015, 12:29:53 pm »

As mens na al die natuurlike tekens kyk en probeer verstaan, moet daar reen op pad wees.

Baie, en ek meen BAIE, skilpae teen die pad gekry. Hierdie is tussen Aberdeen en Skietkop afgeneem



 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #62 on: January 01, 2015, 12:31:02 pm »

Ons vat toe weer die afdraai om later op Jansenville uit te kom

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #63 on: January 01, 2015, 12:33:02 pm »

Nog van die natuur tekens dat reen op pad is. Redelik baie van die likkevaane gesien. Die een wou net wegkom

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #64 on: January 01, 2015, 12:34:31 pm »

Terwyl ons ry dink ek aan Dorsland met sy boerbok stoet.

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #65 on: January 01, 2015, 12:36:42 pm »

Kom op Jansenville aan en kies koers reguit Oasis Restaurant toe. Dit was teen die tyd lekker warm. Ek kan julle verseker die plek se bier is die koudste in die geweste  :thumleft:  :thumleft:

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #66 on: January 01, 2015, 12:37:55 pm »


Pragtige fontein by Oasis

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #67 on: January 01, 2015, 12:42:02 pm »

Skaapkop en my Huisdier wil nou net huiswaarts. Pense is vol maar ek ry mos voor  :imaposer: Gaan uit Jansenville en draai regs verby skou gronde en vat toe later op die pad weer regs terug na Mount Stewart se pad  :eek7:

'n Ou winkel wat op Mount Stewart staan - verwaarloos  :patch:

 
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #68 on: January 01, 2015, 12:43:25 pm »

Die ou Engelse kerk op Mount Stewart word glo nie meer gebruik nie

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #69 on: January 01, 2015, 12:45:21 pm »
Die laaste foto wat ek geneem het, het my hartseer gemaak  :tearyeyed:

OORBEWYDING en SWAK BESTUUR

 
« Last Edit: January 01, 2015, 12:49:58 pm by 4 Kays »
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #70 on: January 01, 2015, 12:47:19 pm »

Baie dankie aan Skaapkop en my Huisdier. Dis altyd lekker om saam met julle te ry en ek weet ook julle deel my liefde vir die natuur - tot volgende keer  :3some:  :thumleft:
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,154
  • Thanked: 11 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #71 on: January 01, 2015, 02:14:02 pm »
Thanks for sharing! Enjoyed the read!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #72 on: January 01, 2015, 02:36:13 pm »
Thanks for sharing! Enjoyed the read!

Pleasure Rod  :thumleft:
 

Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re:
« Reply #73 on: January 01, 2015, 05:17:09 pm »
Lekker een 4 Kays :thumleft:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,366
  • Thanked: 1 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #74 on: January 01, 2015, 07:12:05 pm »
Lekker saam gery.  :thumleft:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,915
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #75 on: January 01, 2015, 10:28:11 pm »
 :thumleft: i laaik.  Nice rr  :biggrin:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline poenerhoes

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 144
  • Thanked: 1 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #76 on: January 02, 2015, 06:56:15 am »
mooi fotos van n lekker trippie, dankie dat jy dit gedeel het, ry veilig 4 Kays en gooi sommer vinnig weer n RR :thumleft:
Sometimes you win and sometimes you lose....
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,253
  • Thanked: 186 times
    • addobackpackers.com
Re: Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #77 on: January 02, 2015, 07:01:56 am »
Ek en my Huisdier het besluit ons moet 'n bietjie wegkom en nooi Skaapkop om saam te ry. Hy het altyd 'n rubber arm en het onmiddelik laat weet hy ry saam  :thumleft:  Skaapkop maak altyd 'n trip interessant en daar word altyd baie gelag - dankie Bennie ons ry altyd lekker saam my vriend  :peepwall:

Ons het vooruit slaapplek op Cradock en buite op 'n plaas op Murraysburg bespreek.

Die plan was om soveel grondpad as moontlik te ry en ons het dit reggekry. 'n Totaal van 1070 kilometers gery waarvan net 185 teerpad was. Nie omdat ons wou, maar omdat ons moes.

We left Kirkwood at 06H00 on Sunday 27 December and returned Tuesday 29th.
Very very lekker ride report 4K's. AWesome.

Next time look for a little place called No. 8 kerk Straat in Murraysberg.

Soos wat ek voorheen genoem het, was daar geen roete beplanning nie, net 'n eind bestemming om oor te bly.

Ons kom toe op die Crown Hill pad en besluit dis hy wat ons vat


Ek is die drol in jou drinkwater
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,242
  • Thanked: 22 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #78 on: January 02, 2015, 07:21:55 am »
Lekker 4kays :thumleft:
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Barrie

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 354
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #79 on: January 02, 2015, 09:24:26 am »
Mooi man, ek het lekker saamgery, af skouer en al, baie mooi goeie foto's, sal jul defnitief volgende keer join  :thumleft: