Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Grondpad Karoo se kant toe  (Read 5669 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,173
  • Thanked: 53 times
  • East London
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #80 on: January 02, 2015, 05:24:08 pm »
Lekker getoer  ;D
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,194
  • Thanked: 301 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #81 on: January 02, 2015, 07:27:59 pm »

Terwyl ons ry dink ek aan Dorsland met sy boerbok stoet.



Jy moenie laat jou gedagtes so wandel nie,  jy moet op die pad konstreer jong  :ricky:
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline LionBuell

Re:
« Reply #82 on: January 03, 2015, 06:59:27 am »
Dit is baie mooi daar dankie dat julle my "ge-educate" het.
 

Offline lucas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 147
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #83 on: January 04, 2015, 06:41:53 pm »
Die wereld is baie mooi na die reens.Dankie baie mooi fotos.
 

Offline Uncle Lions

  • Newbie
  • *
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 22
  • V-Strommer!!
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #84 on: January 07, 2015, 03:34:28 pm »
Hi Julle!!
Dit was nou lekka om hierdeur te lees!!
Ek is spyt dat ek nie ook saam was nie maar gaan binnekort weer 'n plan maak om by julle uit te kom!!
Dankie vir die vertel asook foto`s!!
Groete aan almal daar van 'n besige George!!
 

Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #85 on: January 07, 2015, 09:35:17 pm »
Thanks, a very nice RR.  :thumleft:
 

Offline SKAAPKOP

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 260
  • Thanked: 1 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #86 on: January 08, 2015, 04:19:02 pm »
Hi Julle!!
Dit was nou lekka om hierdeur te lees!!
Ek is spyt dat ek nie ook saam was nie maar gaan binnekort weer 'n plan maak om by julle uit te kom!!
Dankie vir die vertel asook foto`s!!
Groete aan almal daar van 'n besige George!!

Uncle Lions, ek sal seker maak dat jy volgende keer saam gaan. Jul George manne weet mos wanneer vleis sag is! :imaposer:
Toe ons die vleis koop op Richmond was dit "lam" , maar na ons dit gebraai het was dit boskboklam :pot:
Fantastiese trippie gewees, net rustig wees en geniet. hoop om jul klomp binnekort te sien.
 

Offline BEN TAP

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 491
  • Thanked: 4 times
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #87 on: January 13, 2015, 02:55:04 pm »
Dankie skaapkop en keith vir die nice R/R
mis jul vir n trippie

One life live it   
 Everybody dies but not everybody lives
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,250
  • Thanked: 186 times
    • addobackpackers.com
Re: Grondpad Karoo se kant toe
« Reply #88 on: January 13, 2015, 03:34:43 pm »
Dankie skaapkop en keith vir die nice R/R
mis jul vir n trippie

Hello Oom  :peepwall:  :spitcoffee:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com