Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE  (Read 11083 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #20 on: January 04, 2015, 08:59:41 pm »
Wag al lank vir die RR - dog jul kamera is gesteel  :peepwall:
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,842
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #21 on: January 04, 2015, 09:01:16 pm »
Dankie vir die deel.
Daai Yamaha hemde het gesorg dat die BMW by die huis gekom het. :dousing:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #22 on: January 04, 2015, 09:03:25 pm »

Wil nie jul RR oorneem nie :thumleft:

Mev Vis en Kuiken - lekker stout gesig soos Pa s'n  :imaposer:  :imaposer:

 

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #23 on: January 04, 2015, 09:05:02 pm »


Lekker gelag by die Royal Hotel op Steytlerville, Lucas weer op sy stukke an Skaapkop as tafel hoof  :laughing4:

 

Offline Skolla

Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #24 on: January 04, 2015, 09:09:59 pm »
Dit was n lekker trippie met nice mense,ek se weer,daai karretjie kan n lyn sny.Weereens n goeie RR
 

Offline MegaPix

Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #25 on: January 04, 2015, 10:14:57 pm »
Awesome trip en awesome fotos tannie Visarend
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline Winston

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 975
  • Thanked: 4 times
  • Empangeni
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #26 on: January 05, 2015, 03:53:59 am »
Het dit baie geniet om julle storie te lees.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,389
  • Thanked: 223 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #27 on: January 05, 2015, 06:45:38 am »
Lekker. Very very lekker RR Miessies Vis   :thumleft: :thumleft:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,645
  • Thanked: 353 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #28 on: January 05, 2015, 07:31:14 am »
Day 5 and 6 was spent by our folks at Jeffreys Bay. 


Day 7 Jeffreys Bay to Oudthoorn

Van hier het ons geen verdere beplanning gehad nie.  Ons sou maar net die pad gevat het soos ons elke dag gevoel het.

Die roete vir die dag het toe soos volg uitgedraai.
Jeffreys al langs die R102 tot by Stormsrivier, vandaar so kort entjie op die N2 dan weer op die roete oor die Bloukrans Rivier pas tot by Natures Valley waar ons monkey land en die volpark wou besoek.  Van hier sou ons kyk hoe laat dit is en dan sien waar ons die aand sou slaap.

Die R102 aan die anderkant van Humansdorp.


 

Ons het gou n toast tobie by Stormsrivier geet, toe is dit verder na Bloukrans Rivier Pas.
Net voor die pas toe begin dit ren.
Toemaak tyd


Dele van die pas wat ons so deur die ren kon neem.


Bloukransrivier






Hiervandaan het dit meestal geren.  Nie veel kiekies kon geneem word nie.  Toe ons in elk geval by Monkeyland uitkom, sien ons die belaglike pryse wat gevra word vir toegangs fooie.  'n U-turn was in orde en ons is verder met die N2 tot in George.


Pa en Kuiken


Ons was vroegerig in George en besluit om verder te ry tot by Oudtshoorn en sien of daar enige oornag plek is.
Aikona, almal is vol geboek maar ons hoor daar is dalk nog verblyf by Cango Mountain Resort, so 20km buite die dorp langs die Raubenheimer dam.  Oppad soontoe sien ons die bordtjie.


Wat n klein juweel.  R380-00 per chalet wat vier slaap met jou eie badkamer, toilet en stort en DSTV nogals.  En braai op dek, reg langs die Grobbelaars rivier.  As jy stop kry elk een n bier van jou keuse op die huis. 








Die manne is nog in die begin stadium van die lekker plekkie.  Hulle is besig met n groot kampplek aan die oorkant van die rivier asook n restaurant.  Ek kan al sien hier kan n lekker bash gehou word.

Die aand toe word daar lekker pot geet.





No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #29 on: January 05, 2015, 09:41:36 am »
Dankie vir die deel, kyk lekker fotos!
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,842
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #30 on: January 05, 2015, 09:55:52 am »
Dit lyk na 'n LEKKER plek... en daai POT lyk ook nie sleg nie.  Kyk die ouman kan kook.  :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,645
  • Thanked: 353 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #31 on: January 05, 2015, 10:54:20 am »
Day 8 Swartberg Pas en die Hel

Ons kuier so lekker hier, ons besluit om n dag of twee oor te bly en in die omgewing rond te ry.  Die voorspelling is ren vir die binneland, so ons byt maar vas hier.

Vandag doen ons die Swartberg pas en gaan kuier so bietjie in die hel en dan weer oor die Swartberge.


Die Swartberge lyk maar aan die koelerige kant.


Stop om die banddruk reg te kry.


Sommer so in die begin sien ons die eerste klipspringer.






Oppad na die top raak dit maar kwaai mistig.  Ons sal wel die uitsig sien met ons terugkeer.


Anderkant af kan ons weer sien.


Die pad in na die Hel.  Ek gaan hier maar net kiekies gooi.


























Een van die mooiste prentjies wat n mens kan kry.  Jy ry die pad af, kom om n ligte draai na links, dan sien jy die pragtige valley hier onder jou. 








Onder gestop en n brekkie geet.



No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,645
  • Thanked: 353 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #32 on: January 05, 2015, 11:01:29 am »
Klaar gebrekkie toe is dit vir die uittog.
Bobbejaan klim die berg.








Die laaste stukkie voor ons bo uit is.


Die Kuiken met haar selfies.


Die pad terug na die Swartberg pas




Zoro


Ons stop altyd hier om so bietjie vars water te skep.


Ons het klop bikers van voor gekry.  Dis was n heerlike dag om uit te wees op die fietse.


Ons het later gehoor die dame het geval met die terugkom slag.  Sy is lig beseer maar haar fiets het blykbaar groot skade opgedoen.  Dis altyd so jammer.


Nog oppad uit.






Mev Vis Arend leer ook die selfie ding.


Swarberg pas aan Prince Albert kant.


En toe loop ons vir Eishbein raak op die pas.


n Vinnige hallo s en daar gaat hy weer.  Lekker gewees om wee rte sien.  Wees veilig.






















Die Top


Lappiesland


Swartberg pas af terug na ons nessie vir die aand




Net om n heerlike dag aft e sluit.







No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,842
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #33 on: January 05, 2015, 11:08:12 am »
Nou dit lyk weer lekker.  Vleis brood en so 'n IETSIE... nie te veel goeters nie.   :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Buffel B

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 956
  • Thanked: 20 times
  • BMW R1200 GSA LC
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #34 on: January 05, 2015, 11:51:52 am »
baie nice, soos altyd! Love die Yamaha hemp oppie BMW bike  ;D

Dankie. Dit was 'n lekker trippie tot in Knysna. Het dit baie geniet.

Bundu - ek het KTM - spiel extenders op my Triumph ( dit werk goed ).
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"
 

Offline Dutchman81

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,210
  • Thanked: 16 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #35 on: January 05, 2015, 04:37:08 pm »
Geniet altyd oom hulle se RR , pragtige fotos , lekker saam gery :deal: :thumleft:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #36 on: January 05, 2015, 04:56:32 pm »
Dankie Arende, sien Nannie nog op die oros  :imaposer:  :imaposer:
 

Offline Barrie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 355
  • Thanked: 2 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #37 on: January 05, 2015, 07:44:47 pm »
Baie mooi RR, sien jul het lek getoer, dis hoe dit gedoen moet word.
 

Offline Mev Vis Arend

Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #38 on: January 05, 2015, 08:11:41 pm »
Dankie Arende, sien Nannie nog op die oros  :imaposer:  :imaposer:

 :imaposer:, ja.  Oros en e ......., nou ja, wat kan ek s. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,197
  • Thanked: 19 times
Re: DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE
« Reply #39 on: January 05, 2015, 09:27:45 pm »
Great RR!

Super pics as always!

Love reading your reports!

Glad we could join for a while on Callie's special day! Ons Mot weer so maak!

SPOED  :snorting:
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!