Kate se 2015 kit - FITTED...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

charliepappa

Pack Dog
Joined
Feb 21, 2013
Messages
423
Reaction score
19
Location
Cambridge, Waikato, NZ
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het dit goedgedink, veral na die val op die klippertjies, om vir Kate n nuwe kit vir 2015 te kry.

Baie dankie aan Grant van Solid-Decals wat my gehelp het!   :thumleft:

Nou moet ek net iemand in die kontrei kry om dit vir haar "aan te trek"...enige voorstelle in Oos-Londen / PE?
 

Attachments

  • Charl Potgieter KTM 950 WD.jpg
    Charl Potgieter KTM 950 WD.jpg
    468.5 KB · Views: 333
Top