Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 29474 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #100 on: January 16, 2015, 05:20:59 pm »
Eish...hoekom waarsku die plaaslike mense mens nie oor die mambas nie.  ???
Toe ons daar was vir 'n naweek het ek lekker daar in die veld/berg rondgeloop sonder om eers uit te kyk vir slange.

 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

'n mamba sal jou nie somer pik nie, hulle is baie sku en sal eerder pad gee as hulle jou hoor aan kom, hulle is net gevaarlik as jy hom onkant vang of hy vas gekeer is.

Die moegoe vir wie jy moet versigtig wees is 'n pofadder, die ding sal lÍ en wag dat jy op hom trap en jou dan pik.

Aaaaaggggg- nou pra jy sommer k@k jakkalas!!!!

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: dit is die waarheid, as ek weer Laeveld toe gaan kan ek en jy gaan mambas soek dan sien jy self, daar is baie in die mango bome want daar is kos vir hulle.  :biggrin: :thumleft:
« Last Edit: January 16, 2015, 05:22:03 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 293 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #101 on: January 16, 2015, 08:06:37 pm »
Jou blou S10 is dalk vinniger as die wittes maar goeie hel, jy skryf stadiger as 'n Passola wat se vonkprop op ge-"carbon" is.   Kom nou, die jaar is al aan die gang, skryf dat ons kan lees my ou, die werk staan en wag, vakansie is verby.  >:D :lol8:

Nou wil jy nog jou onskuldige vrou die skuld gee. Dissie mooi nie  :biggrin:
« Last Edit: January 16, 2015, 08:07:04 pm by Dorsland »
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #102 on: January 17, 2015, 08:17:25 am »
Jou blou S10 is dalk vinniger as die wittes maar goeie hel, jy skryf stadiger as 'n Passola wat se vonkprop op ge-"carbon" is.   Kom nou, die jaar is al aan die gang, skryf dat ons kan lees my ou, die werk staan en wag, vakansie is verby.  >:D :lol8:

Nou wil jy nog jou onskuldige vrou die skuld gee. Dissie mooi nie  :biggrin:

Mooi gekap Dorsland, so ken mens hom maar  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer: Vra vir Nadine, hy is maar stadig met als  :peepwall:  :ricky:  :imaposer:  :lol8:
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #103 on: January 17, 2015, 08:41:11 am »
Yikes.... Daai slang gee my die creeps...  :o

Nee man, die ou het nog sy laaste saam trek bewegings gehad toe ek hom op tel, daar is baie gevaarliker goed as slange wat hier om ons rond beweeg, kyk maar net na die spinnekope wat jy onder in die Hel (Gamkaskloof) kry. :imaposer: :imaposer:

Kwansuis hoekom ek totaal en al weier om OOIT daar te slaap. Dink ek sal 'n hartaanval kry as ek in een van daai karavane moet...erm......probeer slaap.

Nee man, mens moet nie bang wees vir die goedjies nie, maar ook nie dom nie, daarom slaap ek ook maar eerder in 'n tent onder in die Hel wat ek weet ek self toe zip agter my,,,,,,,,, daai karavane trust ek niks.

Sulke tough adventure bikers...  ::)

Gaan jy voor die volgende Desember vakansie klaar post Jakkals?
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #104 on: January 17, 2015, 09:15:55 am »
Wees geduldig, daar is ander goedjies wat ek ook moet klaar maak by die huis,

Die fliek saal is nou gesluit tot Maandag.  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,211
  • Thanked: 38 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #105 on: January 17, 2015, 09:17:25 am »
Jou blou S10 is dalk vinniger as die wittes maar goeie hel, jy skryf stadiger as 'n Passola wat se vonkprop op ge-"carbon" is.   Kom nou, die jaar is al aan die gang, skryf dat ons kan lees my ou, die werk staan en wag, vakansie is verby.  >:D :lol8:

Nou wil jy nog jou onskuldige vrou die skuld gee. Dissie mooi nie  :biggrin:

Mooi gekap Dorsland, so ken mens hom maar  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer: Vra vir Nadine, hy is maar stadig met als  :peepwall:  :ricky:  :imaposer:  :lol8:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Maar moet sÍ, sy neem sulke mooi fotos, dit is seker maar moeilik om te kies. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #106 on: January 17, 2015, 09:19:03 am »
Jou blou S10 is dalk vinniger as die wittes maar goeie hel, jy skryf stadiger as 'n Passola wat se vonkprop op ge-"carbon" is.   Kom nou, die jaar is al aan die gang, skryf dat ons kan lees my ou, die werk staan en wag, vakansie is verby.  >:D :lol8:

Nou wil jy nog jou onskuldige vrou die skuld gee. Dissie mooi nie  :biggrin:

Mooi gekap Dorsland, so ken mens hom maar  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer: Vra vir Nadine, hy is maar stadig met als  :peepwall:  :ricky:  :imaposer:  :lol8:

Ingilsman, gaan sit op die stoep en trek aan jou elektroniese sigaretjie.  :patch: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #107 on: January 17, 2015, 09:22:52 am »
Jou blou S10 is dalk vinniger as die wittes maar goeie hel, jy skryf stadiger as 'n Passola wat se vonkprop op ge-"carbon" is.   Kom nou, die jaar is al aan die gang, skryf dat ons kan lees my ou, die werk staan en wag, vakansie is verby.  >:D :lol8:

Nou wil jy nog jou onskuldige vrou die skuld gee. Dissie mooi nie  :biggrin:

Mooi gekap Dorsland, so ken mens hom maar  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer: Vra vir Nadine, hy is maar stadig met als  :peepwall:  :ricky:  :imaposer:  :lol8:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Maar moet sÍ, sy neem sulke mooi fotos, dit is seker maar moeilik om te kies.  

Dankie vir die wyse woorde my antie, ek wonder party dae dat as dit nie vir my antie se inteligensie was nie waar die uncle hom sou bevind het.  :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: January 17, 2015, 09:24:19 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,148
  • Thanked: 47 times
  • East London
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #108 on: January 17, 2015, 09:54:12 am »
Ek ry lekker saam.  Mooi kiekies en 'n area wat ek glad nie ken nie. 

Moet se ek self het gegril vd slang  :o  :o

Nou ja - dan sal ek maar wag tot Maandag. 

Die RR is amper soos 'n sepie - jy weet wat kom, maar jy weet nie wanneer nie  :deal:   :peepwall:   :pot:   :ricky:

 :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #109 on: January 17, 2015, 10:00:09 am »
Ek ry lekker saam.  Mooi kiekies en 'n area wat ek glad nie ken nie.  

Moet se ek self het gegril vd slang  :o  :o

Nou ja - dan sal ek maar wag tot Maandag.  

Die RR is amper soos 'n sepie - jy weet wat kom, maar jy weet nie wanneer nie  :deal:   :peepwall:   :pot:   :ricky:

 :thumleft:

 :laughing4: :laughing4:
Maar julle ou mense dra baie kennis van sepies, sit seker almal vas ge anker voor die TV saans tussen 6 en 8.  :lol8::imaposer: :imaposer:
« Last Edit: January 17, 2015, 10:03:43 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,148
  • Thanked: 47 times
  • East London
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #110 on: January 17, 2015, 10:04:03 am »
Nee - tussen 7 en 8  :lol8:

Hi jack aan:

Sien jou Jakkals sticker daar neffens Sutherland nou die dag - dink ek het 'n kiekie daarvan geneem.  Sal dit in my RR sit.

Hi jack af.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #111 on: January 17, 2015, 10:08:28 am »
Nee - tussen 7 en 8  :lol8:

Hi jack aan:

Sien jou Jakkals sticker daar neffens Sutherland nou die dag - dink ek het 'n kiekie daarvan geneem.  Sal dit in my RR sit.

Hi jack af.

Tussen 7 en 8 met die voetjies in 'n voet badjie.  :imaposer:

Ja daar is n paar van hulle al geplak, maar vir die laaste paar jaar doen ek die greenie ding en plak hulle nie meer nie. :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline frans1

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 697
  • Lewe elke dag voluit!
Re:
« Reply #112 on: January 17, 2015, 12:31:54 pm »
Lekker RR en mooi kiekies. Gelukkig is Maandag nie meer ver nie! Ek hoop jy werk oor die naweek, dat jy Maandag oggend vroeg kan post!
BMW 1200GSA (What a Machine!!!)
BMW R100RS (Busy with the repairs)
BMW 1200GS (Love the bike)
WR 450 Yamaha (Sold)
Yamaha 500 XT (Sold) Yamaha 175 DT (Sold) Honda 90 cc (Gave it away)
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 530
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #113 on: January 17, 2015, 12:37:08 pm »
Lekker Jakkals,mooi fotos,ek moet se ek was nog net 1◊ naby daardie areas en dit is n mooi deel,sal like om daardie paaie met bike te doen,lekker skryf en gooi daai fotos  :ricky:
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #114 on: January 18, 2015, 01:02:31 pm »
Jou fiets sal dit nie maak nie Sir  :imaposer:  :imaposer:
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 530
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #115 on: January 18, 2015, 01:44:07 pm »
Hi 4kays,vir my is dit n dag trip  :biggrin:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #116 on: January 18, 2015, 03:14:07 pm »
Hi 4kays,vir my is dit n dag trip  :biggrin:

Step vir step met die stepper up model.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 530
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #117 on: January 18, 2015, 03:45:14 pm »
Daai crap is gesort deur n deeler wat aan bikes kan en mag werk,so nou jaag die ding doeksaf,en jy Mnr Jakkals,hou op met bollie praat en gooi nog fotos,waar is Mariepskop en die ander plekke sn  :lol8: :sip:
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 293 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #118 on: January 18, 2015, 03:59:51 pm »
Ek dink nie Jakkalas het verder as dit gery nie.  Hy maak nou soos julle regering, stel uit en stel uit en draai bietjie hier en draai bietjie daar met die hoop dat almal van die kern van die saak sal vergeet.  Persoonlik dink ek Jakkalas het huismoles opgetel oor diť dat sy vrou alleen elke aand die tent moes opslaan en toe net daar sy Yammie op 'n sleepwa gelaai het en, stert tussen die bene, terug George toe verkas het  >:D :imaposer:
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #119 on: January 18, 2015, 05:27:21 pm »
Mooi gestel Dorsland, 100 % korrek  :imaposer:  :imaposer:

Jakkals hul se regering  :ricky:  :peepwall: