Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 30835 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #220 on: January 21, 2015, 04:45:13 pm »
Welgedaan julle twee,niks fout met RR nie,inteendeel baie goed,en natuurlik n begaafde fotograaf maak dit makliker  :lol8:

Thanks Sir Skolla

Jy is reg,  foto's neem en ek gaan nie saam nie, ek het al by die huis gery met die kamera in my sak en dan haal ek hom die eerste keer weer uit as ek die aand by die huis stop.


O'ja, voor ek vergeet, HOE WAS JOU EERSTE DAG BY DIE WERK VANDAG.  :biggrin:  :pot:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #221 on: January 21, 2015, 04:46:19 pm »
Dankie, dit was nou sommer 'n baie lekker ride report Jakkals  :thumleft:

Dankie Garfield, bly jy het dit geniet.  :thumleft:


Jammer ek kon jou toe nie raak ry in Nam nie, dit sou ook nogal lekker gewees het. :deal:

Laaste keer wat iemand my raak gery het ('n Prado) was niks lekker nie...
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 758
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #222 on: January 21, 2015, 04:57:38 pm »
Dankie dit was 'n baie nice rr en Nadine se foto's was besonder. Vir iemand wat nie " goed is met woorde nie" het jy baie goed geskryf en soos Mev Visarend se self so af en toe aan mens se hart gevat.
Ek sal definitief ook daar meot gaan toer, Ai so baie om te doen en so min tyd.
O Ja en om dit met jou vrou te kan doen en met so lekker bike maak dit net soveel meer spesiaal. :thumleft:
Hoop ons sal julle wel in Nam sien, ons het darem afspraak met die Visarende in Apr/Mei
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #223 on: January 21, 2015, 04:57:49 pm »
Dankie, dit was nou sommer 'n baie lekker ride report Jakkals  :thumleft:

Dankie Garfield, bly jy het dit geniet.  :thumleft:


Jammer ek kon jou toe nie raak ry in Nam nie, dit sou ook nogal lekker gewees het. :deal:

Laaste keer wat iemand my raak gery het ('n Prado) was niks lekker nie...

Ok,  in gery het met die vinnige BLOU S10  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,315
  • Thanked: 65 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #224 on: January 21, 2015, 05:01:20 pm »
Ek het nou regtig lekker saamgery. 

Ek dink ook ons almal sal saamstem dat jy nie weer trips kan doen sonder 'n rr nie.  Ons sien vr te min van julle ryery.  Jy het my tot 'n keer of wat aan die hart geraak   ;).

O, en dan moet ek saamstem - jy het 'n kosbare juweel in Nadine.  Sy is 'n pragtige mens - van binne en buite EN sy kan 'n tent opslaan.   :biggrin:

Dankie Antie Vis

Ja ek is mal daaroor om RR te lees maar is vrek lui om dit self te doen, ek ry ook soms vir dae sonder om foto's te neem, maar nou het ek darem die werk aan Nadine oor gelaat.

Antie sal dit dalk nie glo nie, maar die feit dat ek my luiheid gelos het en die RR gedoen het is tewydte aan jou en uncle Vis, ons het een aand op Klipplaat saam gesit en ons het gepraat van trips en waar almal al orals was, ek het daar genoem van die plekke waar ons al was en wat ons gedoen het en in daai sin het uncle Vis genoem dat ek moet RR's  doen oor my trips, my antwoord was ek weet nie hoe nie (en ek het nie gelieg nie want ek weet nie hoe nie en is swak met woorde) maar daarna het ek gedink dat hy eintlik reg is en het ek besluit ek sal maar probeer toe ek terug kom van die trippie af.

So die mense moet eintlik vir julle twee Arende dankie s vir die RR, anders het hierdie Jakkals nog steeds orals rond gery en stil gebly daaroor.  :deal: :patch:
 

Alhoewel ek nog steeds dink dit is harde werk en ek dalk nie die regte short cuts ken nie sal ek in die toekoms maar weer probeer. ;)


O'ja, dit het my lank gevat om Nadine te leer om die tent reg op te slaan, sy het maar stadig geleer maar ek is 'n goeie leer meester.  :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Jis, Jakkals, jy het die rr so mooi geskryf ....  miskien omdat daar soveel "gevoel" in was?  Ek weet nie, maar dis nie net ek wat dit geniet het nie.  As jy net met die helfde passie skryf as waarmee jy ry, is dit goed genoeg.  SO, geen meer verskonings nie!  Die mense van dae het gepraat.   >:D
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #225 on: January 21, 2015, 05:09:19 pm »



  Die mense van dae het gepraat.   >:D

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:

Antie Vis, onthou ek gaan die een onthou en beslus gebruik in die toekoms. :deal:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #226 on: January 21, 2015, 05:14:31 pm »
Dankie dit was 'n baie nice rr en Nadine se foto's was besonder. Vir iemand wat nie " goed is met woorde nie" het jy baie goed geskryf en soos Mev Visarend se self so af en toe aan mens se hart gevat.
Ek sal definitief ook daar meot gaan toer, Ai so baie om te doen en so min tyd.
O Ja en om dit met jou vrou te kan doen en met so lekker bike maak dit net soveel meer spesiaal. :thumleft:
Hoop ons sal julle wel in Nam sien, ons het darem afspraak met die Visarende in Apr/Mei


Weereens dankie,

Ons sal beslus daar in jou geweste kom draai.  :thumleft:

Woorde en skryf is regtig nie my ding nie, ek is te haastig en dan as ek my kan kry rammel ek somer alles af.


Wat die S10 aan betref, al wat ek kan s is ek het tweekeer agter mekaar die regte besluite in my lewe  geneem wat bikes aan betref,  eerste een was toe ek my eerste S10 gekoop het en die tweede  toe ek my tweede S10 gekoop het. :deal:
« Last Edit: January 21, 2015, 05:17:01 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Buffel B

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 928
  • Thanked: 15 times
  • BMW R1200 GSA LC
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #227 on: January 21, 2015, 05:18:34 pm »
Dankie vir die deel !! dis great  :laughing4:
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 532
  • Thanked: 9 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #228 on: January 21, 2015, 05:22:30 pm »
Dit was ok gewees sal later daaroor gesels,weereens nice gedoen
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,350
  • Thanked: 11 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #229 on: January 21, 2015, 05:42:19 pm »
En daai dogter van my... sy bly PRAGTIG... weet nie wat sy in jou sien nie  :peepwall:

Seker maar ondar jy haar opvou haardroer saamry.  :imaposer:
Woody 1 - ek wou jou al gevra het wat sien Nadine in die staaaadige mansmens   :eek7:
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,350
  • Thanked: 11 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #230 on: January 21, 2015, 05:47:12 pm »
Dan ook hoe dankbaar ek is om iemand te h soos Nadine - dankie Woody 1 en ons almal hoop jy vertel dit vir haar Jakkals ?   :thumleft:
 

Online Noneking

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #231 on: January 21, 2015, 05:51:45 pm »
My foto so 50m terug in selfde pad geneem in Augustus, gee jou goeie idee van verskil tussen winter en somer......
2006 HP2 Enduro 1229
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #232 on: January 21, 2015, 05:54:08 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,350
  • Thanked: 11 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #233 on: January 21, 2015, 06:09:07 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi

Johan, wanneer ry ons  :sip:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #234 on: January 21, 2015, 06:14:14 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi

Johan, wanneer ry ons  :sip:

Hel, 4Kays, al wat ek deesdae ry is trekker.  Ek sny my buurman se lusern vir die helfte terwyl hy oorsee rondkerjakker en dis nou so droog hier ek moet elke groenigheid wat ek kan in die skuur kry.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #235 on: January 21, 2015, 06:28:11 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi

Johan, wanneer ry ons  :sip:

Hel, 4Kays, al wat ek deesdae ry is trekker.  Ek sny my buurman se lusern vir die helfte terwyl hy oorsee rondkerjakker en dis nou so droog hier ek moet elke groenigheid wat ek kan in die skuur kry.

Bly om te sien jy werk darem ook so nou en dan.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #236 on: January 21, 2015, 06:30:21 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi

Johan, wanneer ry ons  :sip:

Dan ry julle so 4 kays dan stop julle vir 'n smoke brake,  julle gaan lang verlof moet vat.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #237 on: January 21, 2015, 06:33:26 pm »
Lekker RR ou Jakkalas.  Laat my verlang na die Laeveld se mooi

Johan, wanneer ry ons  :sip:

Hel, 4Kays, al wat ek deesdae ry is trekker.  Ek sny my buurman se lusern vir die helfte terwyl hy oorsee rondkerjakker en dis nou so droog hier ek moet elke groenigheid wat ek kan in die skuur kry.

Bly om te sien jy werk darem ook so nou en dan.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:

S jy op bladsy 12 van jou vakansie RR :lol8:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,993
  • Thanked: 21 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #238 on: January 21, 2015, 10:55:46 pm »
THANKS JAKKALS. had a bloody good ride with you ous, some interesting photos and a bloody nice RR, Will def have to meet next time im in George for a lekker cold one
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #239 on: January 22, 2015, 07:55:39 am »
THANKS JAKKALS. had a bloody good ride with you ous, some interesting photos and a bloody nice RR, Will def have to meet next time im in George for a lekker cold one

Praat jy, daai ding sal moet gebeur  :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.