Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 29477 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Noneking

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #60 on: January 14, 2015, 09:21:13 pm »
Sigbaarheid....
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #61 on: January 14, 2015, 09:31:03 pm »
Sigbaarheid....

Ek het ook so gedink, maar vir wie, daar is mos nie boeings en ander  vlieŽnde voorwerpe waar hulle rond vlieg nie.

Maar geel en sigbaarheid maak vir my sin.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #62 on: January 14, 2015, 10:54:15 pm »
Geel verf was die goedkoopste  :imaposer:  :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #63 on: January 15, 2015, 08:58:44 am »
En daar ontmoet ek toe ook somer vir Stoffel die ratel, hy is beslus die "Skollie" (Vyfster) van die natuur.

Gaan doen gerus 'n search oor hom dan sal julle sien hoeveel Youtube video's en artikels op die net van hom is,

Hier is twee van die baie.

http://africageographic.com/blog/story-stoffel-honey-badger/

https://www.youtube.com/watch?v=c36UNSoJenI


Die outjie is blerrie slim en uit geslaape.

Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #64 on: January 15, 2015, 09:01:53 am »
Lekker report en fotos  :thumleft:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #65 on: January 15, 2015, 09:08:01 am »
Terwyl ons by die plek rond loop kom daar 'n bakkie in gery met die eienaar agter die stuur, hy roep ons groep nader en wys toe vir ons 'n hiena wat hulle gaan haal het wat in 'n snaar strik gevang was.

Daar was nie veel tyd vir foto's nie want hulle was haastig om die outjie te behandel, dit wys nie so mooi op die foto's nie maar van die hiena se tande is uit gebreuk soos hy hom self probeer bevry het van die draad strik en die draad het diep is sy poot in gesny. Ek weet nie hoe lank hy in die strik was nie en  hy was onder verdowing toe hulle hom daar aan bring.

Blykbaar gaan daar nie twee dae verby of hulle kry oproepe van diere wat in strikke gevang is nie, en dit is maar net 'n klein presentasie van die wat gelukig is en gevind word.



« Last Edit: January 15, 2015, 09:10:22 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #66 on: January 15, 2015, 09:28:53 am »
Hier is nog 'n paar foto's van die diere in die plek,

Die aasvoŽls in die eerste foto is glo erg bedreig en baie uit geroei met die 2010 world cup,  die shongomas het blybaar die mense laat weet dat as jy van sy muti in kry sal jy al die games se score reg kan voorspel en kan jy baie geld maak met wetenskappe.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #67 on: January 15, 2015, 09:33:48 am »

Ek weet nie hoekom nie, maar hierdie outjie se gesig uitdruking laat my baie dink aan 'n sekere WD member, ek gaan nie sÍ wie nie julle kan dit maar self koppel.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #68 on: January 15, 2015, 09:59:29 am »

Van die diere is redelik mak en mag mens hule voer en aan hulle vat,

Hier verduidelik Jakkals vir die outjie om hom op sy plek te hou,

Hier staan Nadine met 'n stuk vleis in haar hand en die aasvoŽl kom sit op haar arm om die vleis te gryp,


Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #69 on: January 15, 2015, 10:06:38 am »
Hier kry mens kaans om van diere te vertroetel,


Mnr en Mev Vis Arend was ook daar, ons het hulle ook nader gewuif om hulle bietjie aandag te gee maar hulle het ons 'n flat ignore gekap, seker maar besig gewees met hulle volgende trip beplaning.,,,,,  Hoogmoedige spul die Vis Arende  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Kosie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 180
  • Ready to Ride
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #70 on: January 15, 2015, 11:06:04 am »
Jakkals jy kan ook maar bly wees daai kat en die aasvoels eet nie vark vleis nie ne, anders was jy in jou m@#r my maat! :imaposer: :imaposer: :pot: :pot:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #71 on: January 15, 2015, 11:42:09 am »
Jakkals jy kan ook maar bly wees daai kat en die aasvoels eet nie vark vleis nie ne, anders was jy in jou m@#r my maat! :imaposer: :imaposer: :pot: :pot:

Ja ek is bly oor hulle eet gewoodtes maar ek het tog maar vir Nadine gesÍ sy moet wakker staan, ek was nie lus om alleen tent op en af te slaan nie, as hulle haar moes vreet was ek in my m@er.  >:D :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,211
  • Thanked: 38 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #72 on: January 15, 2015, 01:25:38 pm »
Hey, ek kyk vir jou.   :lamer:

En so by the way, jy KAN nie alleen die tent op en af slaan nie - by your own account  :pot:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,563
  • Thanked: 35 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #73 on: January 15, 2015, 01:40:50 pm »

So met die in ry sien ek somer my "brother from another mother" wat lyk asof hy vir my die pad wil wys maar verdwyn toe net nadat ek die waarskuwings bord sien, ek ry toe maar voort op eie risiko.


 :imaposer:

Lekker Jakkals gooi nog!!!

Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,270
  • Thanked: 17 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #74 on: January 15, 2015, 03:40:12 pm »
 :sip:
FTS
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #75 on: January 15, 2015, 06:14:41 pm »
Right, more gaan ons Mariepskop toe.  :ricky:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #76 on: January 15, 2015, 06:17:08 pm »
Hey, ek kyk vir jou.   :lamer:

En so by the way, jy KAN nie alleen die tent op en af slaan nie - by your own account  :pot:

Ja maar antie Vis weet mos ek is 'n klong met planne wat ek dan oor dra na ander om uit te voer. :imaposer: :imaposer: :pot:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #77 on: January 15, 2015, 06:22:13 pm »

So met die in ry sien ek somer my "brother from another mother" wat lyk asof hy vir my die pad wil wys maar verdwyn toe net nadat ek die waarskuwings bord sien, ek ry toe maar voort op eie risiko.


 :imaposer:

Lekker Jakkals gooi nog!!!



Thanks Vaaltein se kos.  :thumleft: :imaposer: :imaposer:


Het jy en daai ou toppie Cockerman ook 'n draai gery, of het hy weer by die huis gesit voor die tv met Vila Rosa.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 293 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #78 on: January 15, 2015, 06:26:34 pm »
Ou Dorsland... jy se dit lyk of hy GOED opgevoed was.  Dis verseker... net jammer hy het 'n JAKKALAS geword.

:lol8:  Ja dis eintlik hartseer dat iemand so ten gronde kan gaan
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #79 on: January 15, 2015, 06:35:13 pm »
Ou Dorsland... jy se dit lyk of hy GOED opgevoed was.  Dis verseker... net jammer hy het 'n JAKKALAS geword.

:lol8:  Ja dis eintlik hartseer dat iemand so ten gronde kan gaan

Tsjek julle ou toppies, :xxbah:


Dorsland, gaan maak eerder daai rus plekkies langs die paaie in jou geweste skoon, dit is 'n skande dat julle dit so vir vir ordentlike toeriste soos ek los,  lyk my julle mense gaan voluit om KFC te adverteer as ek daai plekke so bekyk.  :patch: :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.