Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 29672 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #40 on: January 14, 2015, 02:33:52 pm »
Van Pullenshope af vat ek die pad Middelburg toe en stop langs die pad by 'n bloekom bos wat al van my klein tyd af daar staan, terwyl ons daar staan hoor ek die gedreun van 'n vliegtuig.

Dit is toe een van daai spuit vliegtuie en ek onthou hoe ek my kon verkyk het na die ouens  wat so vinnig sak, spuit en dan weer vinnig op trek tussen al die bome, krag en telefoon drade. As kind het ek hulle baie dop gehou.  Ek het so ruk getsaan en die ou dop gehou met baie respek.  Iets wat my nog altyd op geval het is dat hulle altyd geel is, of altans sover ek kan onthou, weet iemand dalk of daar 'n rede is hoekom hulle, of die meeste maar net geel vir sigbaarheid.

In Middelburg het die laagwater brugie wat oor die rivier gaan oor geloop en het ek ook eers 'n ruk gestaan en die werel bekyk.

By Loskop Dam aan gekom het ons tent op geslaan en na die dam wal gaan kyk wat oor geloop het, met son ondergang het ons weer 'n draai by die wal gaan maak waarna ons toe 'n vuurtjie op gesteek het om die dag mee af te sluit.

« Last Edit: January 14, 2015, 02:54:34 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,233
  • Thanked: 38 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #41 on: January 14, 2015, 02:46:46 pm »

By Loskop Dam aan gekom het ons tent op geslaan en na die dam wal gaan kyk wat oor geloop het, met son ondergang het ons weer 'n draai by die wal gaan maak waarna ons toe 'n vuurtjie op gesteek het om die dag mee af te sluit.



 :o  NÍ, hoeveel onse is in jou pond? 

Ek wonder wat Nadine hiervan gaan sÍ  :pot:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #42 on: January 14, 2015, 02:52:21 pm »

By Loskop Dam aan gekom het ons tent op geslaan en na die dam wal gaan kyk wat oor geloop het, met son ondergang het ons weer 'n draai by die wal gaan maak waarna ons toe 'n vuurtjie op gesteek het om die dag mee af te sluit.



 :o  NÍ, hoeveel onse is in jou pond? 

Ek wonder wat Nadine hiervan gaan sÍ  :pot:


Ai, wat dink antie Vis van my,  ???

Ek het vir ons 'n nuwe tent gekry dus moes ek  eers sit en haar beduie waar wat moet kom, so ek het gehelp.  :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,206
  • Thanked: 305 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #43 on: January 14, 2015, 03:14:57 pm »
Ou Jakkals, een ding wat ek geleer het is om die herinneringe wat mens van kindsdag het, so te bewaar. Om weer op daai plekke te gaan karring maak mens sommer weemoedig.  Ek is in RhodesiŽ gebore en het hier in 1990 rond ons huis gaan besoek. Dit was 'n bitter groot fout gewees.

Klink my jou pa het jou goed grootgemaak.
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re:
« Reply #44 on: January 14, 2015, 03:28:09 pm »
Ou Jakkals, een ding wat ek geleer het is om die herinneringe wat mens van kindsdag het, so te bewaar. Om weer op daai plekke te gaan karring maak mens sommer weemoedig.  Ek is in RhodesiŽ gebore en het hier in 1990 rond ons huis gaan besoek. Dit was 'n bitter groot fout gewees.

Klink my jou pa het jou goed grootgemaak.

Baie waar, mens moet weg bly daar want dit maak mens somer hartseer en kwaad gelyktydig. :patch:

Wat dink jy, jy kan mos sien ek is 'n ordentlike, goed op gevoede klong wat niemand pla nie in die lewe nie.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,233
  • Thanked: 38 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #45 on: January 14, 2015, 03:35:51 pm »

By Loskop Dam aan gekom het ons tent op geslaan en na die dam wal gaan kyk wat oor geloop het, met son ondergang het ons weer 'n draai by die wal gaan maak waarna ons toe 'n vuurtjie op gesteek het om die dag mee af te sluit.



 :o  NÍ, hoeveel onse is in jou pond? 

Ek wonder wat Nadine hiervan gaan sÍ  :pot:


Ai, wat dink antie Vis van my,  ???

Ek het vir ons 'n nuwe tent gekry dus moes ek  eers sit en haar beduie waar wat moet kom, so ek het gehelp.  :biggrin:

Ok, noudat die "onduidelikhede" uit die weg geruim is kan ek maar sÍ - Dis 'n baie nice rr vol opwinding en so bietjie nostalgie.  Julle prentjies is soos gewoonlik baie mooi. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #46 on: January 14, 2015, 03:50:53 pm »
Soos ek in die begin genoem het, hierdie was nie 'n trip om 'n roete te doen nie, ons het rigting gevat maar verder geen beplaning van waneer om waar te wees nie, was dit 'n voor af beplande roete sou daar meer grondpad gewees het en ook verder gery word,  hierdie was 'n kuier vakansie trip met geen beplaning of tyd nie.  :deal:

Maar soos dit mos maar is, die Jakkals kan nie weg bly van grondpad nie en dus is daar grondpad wat nog kom. :biggrin:


Die oggend van die 31ste Desember staan ons op en besluit of ons Ou Jaars aand by Loskop gaan wees of by Swadini, ons flip toe 'n coin en daar val die coin op Swadini.

Na dat ek Swadini gebel het om te hoor of daar plek is pak ons toe maar ons tentjie op, laai die fiets en vat die pad, Ons het eers laat weg gekom by Loskop dus het ons op die teer gebly maar my gat het nou erg begin jeuk vir grondpad. Maar daai wereld is so mooi dat grondpad eintlik 'n bonus is.

By Swadini aan gekom het ONS gou die tent op geslaan en die ou jaar rustig uit gegaan om 'n harde kool vuurtjie.

Ok, ons het darem so bietjie kontak gehad met die ene WD member Woody 1 woon agtig te Brakpan net om seker te maak hy spend nie al my en sy dogter se erf geld op ou jaars aand nie. :pot: :imaposer: :imaposer:

Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,982
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #47 on: January 14, 2015, 04:00:24 pm »
Ou Dorsland... jy se dit lyk of hy GOED opgevoed was.  Dis verseker... net jammer hy het 'n JAKKALAS geword.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #48 on: January 14, 2015, 04:04:31 pm »

By Loskop Dam aan gekom het ons tent op geslaan en na die dam wal gaan kyk wat oor geloop het, met son ondergang het ons weer 'n draai by die wal gaan maak waarna ons toe 'n vuurtjie op gesteek het om die dag mee af te sluit.



 :o  NÍ, hoeveel onse is in jou pond? 

Ek wonder wat Nadine hiervan gaan sÍ  :pot:


Ai, wat dink antie Vis van my,  ???

Ek het vir ons 'n nuwe tent gekry dus moes ek  eers sit en haar beduie waar wat moet kom, so ek het gehelp.  :biggrin:

Ok, noudat die "onduidelikhede" uit die weg geruim is kan ek maar sÍ - Dis 'n baie nice rr vol opwinding en so bietjie nostalgie.  Julle prentjies is soos gewoonlik baie mooi. 

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Dankie my Antie. :thumleft:

Ag,  soos my Antie weet, ons het al orals rond gery met die fiets en ook heelwat van die buurlande gery maar die Jakkals is te dom om RR te doen, so ook om foto's te neem.  So deesdae prop ek maar die mik en druk in Nadine se hande en sy moet maar neem soos ons ry, ek sorg net dat ons daar kom. :deal:

Ek begin al klaar lui raak met die RR maar daar is nog 'n paar oulike plekke waar ons was so ek sal maar klaar maak.  ???
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #49 on: January 14, 2015, 04:08:27 pm »
Ou Dorsland... jy se dit lyk of hy GOED opgevoed was.  Dis verseker... net jammer hy het 'n JAKKALAS geword.


Ja sien, ek was 'n ander mens voordat ek met jou dogter betroke geraak het, maar ek kry haar darem nou op die regte pad.  :imaposer: :imaposer: :peepwall:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,982
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #50 on: January 14, 2015, 04:12:49 pm »
Hou op twak praat en kry nou klaar met jou storie..  :ricky:  ons ry lekker saam

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #51 on: January 14, 2015, 04:17:00 pm »
Hou op twak praat en kry nou klaar met jou storie..  :ricky:  ons ry lekker saam
:spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ok, sorg jy dan net dat ons nie "load sheding" kry nie.  :deal:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,982
  • Thanked: 194 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #52 on: January 14, 2015, 04:20:01 pm »
Moenie worry ek draai persoonlik die een generator want daar is mos nie meer geld vir diesel nie...  :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #53 on: January 14, 2015, 04:21:03 pm »
Nee strond, ek sien nou eers dat Nadine het op die volgende file heel van die pad af gegaan met die kamera, ek gaan sukkel om eers al die foto's uit te sort want sy het vrek baie geneem. Volgende keer sit ek 'n kleiner memory kaart in die kamera.  ??? :deal:
 

So wees maar geduldig vir die volgende post, >:(
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #54 on: January 14, 2015, 05:12:40 pm »
Moenie worry ek draai persoonlik die een generator want daar is mos nie meer geld vir diesel nie...  :peepwall:

Mooi so Woody 1 - bly jy het hoop  :peepwall:

Ja, Jakkals is goed groot gemaak, net groot sleg geraak  :imaposer:  :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #55 on: January 14, 2015, 05:23:39 pm »
Die eerste dag van 2015 by Swadini staan ek op en sÍ vir Nadine dat vandag gaan ons grondpad ry, sy laat weet toe dat sy gesien het op pad in dat daar 'n plaas is wat 'n re-ab is vir diere wat in strikke gevang was en seer gekry het en dat sy graag wil gaan kyk.

Nou ja ek was nie baie lus vir huis moles, of eerder tent moles op die eerste dag van 2015 nie en stem toe maar in, was agterna nogal bly gewees oor die besluit want dit was regtig die moeite werd.

Daar is nogal heelwat van die diere wat my aan sekere van die WD lede laat dink maar ek sal maar liewers nie die naame koppel nie. :deal: :imaposer:

So met die in ry sien ek somer my "brother from another mother" wat lyk asof hy vir my die pad wil wys maar verdwyn toe net nadat ek die waarskuwings bord sien, ek ry toe maar voort op eie risiko.

Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #56 on: January 14, 2015, 05:26:46 pm »
Sal more nog foto's post van die plek, maar hier is my twee gunsteling foto's.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #57 on: January 14, 2015, 05:27:45 pm »
Moenie worry ek draai persoonlik die een generator want daar is mos nie meer geld vir diesel nie...  :peepwall:


Ja, Jakkals is goed groot gemaak, net groot sleg geraak  :imaposer:  :imaposer:

Loop k@k jy jou verdomde ingilsman,,, :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #58 on: January 14, 2015, 06:29:26 pm »
Dankie tog Nadine bring die beste uit jou uit  :imaposer:  :peepwall:  :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,323
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #59 on: January 14, 2015, 09:09:40 pm »
Niemand het my vraag beantwoord nie,

Hoekom is die spuit vliegtuie geel ?

Nie dat dit my pla nie, maar ek onthou van klein tyd dat daai dubbel vlerke ook geel was.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.