Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 31487 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,412
  • Thanked: 233 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #80 on: January 15, 2015, 06:38:09 pm »
 :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,040
  • Thanked: 593 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #81 on: January 15, 2015, 06:44:09 pm »
Jis nee Jakkals wat praat jy. Ek was vandag dorp toe gewees en waaragtig dis sommer 'n naarigheid dis so smerig by daai plekkies.  Ek skaam my ook, jammer dat ons nie betyds vir jou kon mooimaak nie.  Ek spreek dadelik die munisipaliteit aan en ek weet sommer hulle sal more alreeds op hul poste wees  ;)

Maar terug by jou rit:  daai hawe vir die beseerde diere is darem 'n oulik plek.  Dit verg 'n sekere tipe mens om elke dag met sulke hartseer te kan werk.  Ek was lank met die AasvoŽlstudiegroep betrokke en as 'n aasvoŽl op jou braak dan stink jy behoorlik.  Sommer weke aaneen, daai reuk kom nie uitgewas nie.  Mooi kiekies van die diere, daai Wildehonde is iets besonders.
"Die held is versigtig vÚÚr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vÚÚr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #82 on: January 15, 2015, 06:55:48 pm »
Jis nee Jakkals wat praat jy. Ek was vandag dorp toe gewees en waaragtig dis sommer 'n naarigheid dis so smerig by daai plekkies.  Ek skaam my ook, jammer dat ons nie betyds vir jou kon mooimaak nie.  Ek spreek dadelik die munisipaliteit aan en ek weet sommer hulle sal more alreeds op hul poste wees  ;)

Maar terug by jou rit:  daai hawe vir die beseerde diere is darem 'n oulik plek.  Dit verg 'n sekere tipe mens om elke dag met sulke hartseer te kan werk.  Ek was lank met die AasvoŽlstudiegroep betrokke en as 'n aasvoŽl op jou braak dan stink jy behoorlik.  Sommer weke aaneen, daai reuk kom nie uitgewas nie.  Mooi kiekies van die diere, daai Wildehonde is iets besonders.

Nou sÍ jy my eers daai voŽls kan braak.  :patch: :-[

Ja daai mense is voltyds besig, ek sien hulle maak baie gebruik van jong mense en soos ek by een van hulle verstaan het raak hulle baie geheg aan die diere.  eintlik 'n baie hartseer gesig want baie van daai diere kan nooit weer vir homself sorg nie, somiges is so erg beseer dat hulle uit gesit moet word.

Moenie worry nie, dit is nie net by julle wat dit so lyk nie, duidelik is KFC die top verkoper pad kos in SA as mens na die gemors wat rond lÍ kyk.
« Last Edit: January 15, 2015, 06:57:45 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #83 on: January 15, 2015, 07:00:18 pm »
Lekker report Jakkals.

Die hartseer (en kwaad) oor hoe mense plekke wat mens onthou deur hulle gatte trek, die hartseer en mooi van die diere en julle kamp en trip saam, dit alles maak 'n trip spesiaal, dankie vir die deel.

Ek het lank tegur geleer dat mens, sou mens terugloop in jou voetspore veral kinderjare en die weermag, moer teleurgestel gaan word met hoe mense goed kan opdonner - dit is maar die lewe, so sad soos wat dit is.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #84 on: January 15, 2015, 07:11:33 pm »
Lekker report Jakkals.

Die hartseer (en kwaad) oor hoe mense plekke wat mens onthou deur hulle gatte trek, die hartseer en mooi van die diere en julle kamp en trip saam, dit alles maak 'n trip spesiaal, dankie vir die deel.

Ek het lank tegur geleer dat mens, sou mens terugloop in jou voetspore veral kinderjare en die weermag, moer teleurgestel gaan word met hoe mense goed kan opdonner - dit is maar die lewe, so sad soos wat dit is.

Thanks Garfield  :thumleft:

Ek is 'n baie sentimentele  mens en dit was regtig vir my 'n groot skok, ek glo dat die stukie baie mense verveel het maar vir my was dit baie hartseer en daarom wou ek dit deel, daar lÍ baie goeie memory's van my op daai plek wat niemand behalwe ek self sal verstaan nie.

Weermag, hou die RR dop, daar kom nog iets.
« Last Edit: January 15, 2015, 08:51:03 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #85 on: January 16, 2015, 01:04:30 pm »
Nog so paar van om Swadini, seker een van die mooiste plekke in ons land.

Die Kudu's weet hulle word nie gepla nie en kom loop somer in die kamp ook rond.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 758
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #86 on: January 16, 2015, 01:41:34 pm »
Jakkals ek weet presies hoe jy voel oor die verval. Toe ons op ons klein dorpie toer deur SA die oos Vrystaat dorpies langs die Leshoto grens deur gery het kon ek nie glo hoe hulle in net meer as 13 jaar ten gronde gegaan het nie. Ons was laas daar in 1999 toe my vrou se oupa dood is en sy wou graag weer sy plaas besoek wat daardie tyd verkoop is. Na ons al langs die Leshoto grens gery het en by van die dorpies gestop het, kon mens nie glo hoe dit lyk nie, om nie eers van die toestand van die paaie te praat nie.
Toe ons by die plaashek stop was sy in trane en ons het maar net 'n foto geneem en verder gery.
Baie sad dat alles so ten gronde moet gaan

Geniet jou RR en foto's baie en kan nie wag vir die res nie
O Ja en die S10 bly maar die mooiste bike op die pad (vernaam die vinnige bloues) :imaposer:
Life is great LIVE IT!!
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #87 on: January 16, 2015, 02:38:19 pm »

Dankie

Ja dit is maar 'n hartseer storie wat mens ure oor kan sit en gesels maar dit sal nie verander nie, eerder net meer ten gronde gaan.

Die S10 is die koning van die pad, ek het nie verniet my tweede een gekoop nadat ek ander fabrikate ook getoets het voor my tweede koop nie.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,412
  • Thanked: 233 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #88 on: January 16, 2015, 02:45:29 pm »
Blou... ga sies poefies  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #89 on: January 16, 2015, 02:58:30 pm »
Die wereld het baie reen gehad en die weer het nog gedreig, ek weet die wereld se paaie raak snot glad as dit nat is en die kaans is groot dat dit gaan kom reen maar Marieps kop toe wil ek ry, dit is een van die redes hoekom ek by Swadini gestop het.

Maar eers die pad en die pragtige natuur skoon tot voor Marieps kop.

Ek ry nog so lekker agter 'n ander voertuig toe spring daar 'n ding uit wat lyk soos 'n V-belt wat gebreuk het agter die voertuig uit, net baie langer, die voertuig ry aan maar ek stop om na die v-belt te kyk, ek sien toe dit is 'n manba brand en nie die tipe wat jy by Midas koop nie.

Ek het al genoem dat die natuurskoon van die area besonders mooi is, orals is daar water strome en riviere, met die reen wolke in die lig is dit nog mooier.

« Last Edit: January 16, 2015, 03:04:23 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #90 on: January 16, 2015, 03:00:40 pm »
Blou... ga sies poefies  :imaposer:

Tsek jou Brakpanse se ducktail,,,,,,, mos weer Vrydag vandag dat julle so vroeg begin wyn vat en stront kan praat. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #91 on: January 16, 2015, 03:02:38 pm »
Blou... ga sies poefies  :imaposer:

Tsek jou Brakpanse se ducktail,,,,,,, mos weer Vrydag vandag dat julle so vroeg begin wyn vat en stront kan praat. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ai bliksem Jakkals .................. skryf nou en kry klaar .............. haarmansdrup ..............  :pot: :lol8:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #92 on: January 16, 2015, 03:12:04 pm »
Blou... ga sies poefies  :imaposer:

Tsek jou Brakpanse se ducktail,,,,,,, mos weer Vrydag vandag dat julle so vroeg begin wyn vat en stront kan praat. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ai bliksem Jakkals .................. skryf nou en kry klaar .............. haarmansdrup ..............  :pot: :lol8:

Ai my uncle, ek moet herken ek begin nou lui raak, daar is so baie foto's om deur te werk. :deal:

Nadine het heel bed@ner geraak met die kamera en net foto's geneem sonder om te dink aan arme Jakkals wat alles moet uit sort nie. Ek sort die foto's nou al vyf keer uit en elke keer maak ek dit minder.  :patch: :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: January 16, 2015, 03:12:57 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,577
  • Thanked: 39 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #93 on: January 16, 2015, 03:36:48 pm »
Yikes.... Daai slang gee my die creeps...  :o
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 
Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,993
  • Thanked: 77 times
  • Free as a bird
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #94 on: January 16, 2015, 03:45:25 pm »
Eish...hoekom waarsku die plaaslike mense mens nie oor die mambas nie.  ???
Toe ons daar was vir 'n naweek het ek lekker daar in die veld/berg rondgeloop sonder om eers uit te kyk vir slange.
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z
Current: NC750X, CRF230F
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #95 on: January 16, 2015, 05:03:20 pm »
Eish...hoekom waarsku die plaaslike mense mens nie oor die mambas nie.  ???
Toe ons daar was vir 'n naweek het ek lekker daar in die veld/berg rondgeloop sonder om eers uit te kyk vir slange.

 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

'n mamba sal jou nie somer pik nie, hulle is baie sku en sal eerder pad gee as hulle jou hoor aan kom, hulle is net gevaarlik as jy hom onkant vang of hy vas gekeer is.

Die moegoe vir wie jy moet versigtig wees is 'n pofadder, die ding sal lÍ en wag dat jy op hom trap en jou dan pik.
« Last Edit: January 16, 2015, 05:08:10 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #96 on: January 16, 2015, 05:06:25 pm »
Yikes.... Daai slang gee my die creeps...  :o

Nee man, die ou het nog sy laaste saam trek bewegings gehad toe ek hom op tel, daar is baie gevaarliker goed as slange wat hier om ons rond beweeg, kyk maar net na die spinnekope wat jy onder in die Hel (Gamkaskloof) kry. :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #97 on: January 16, 2015, 05:09:20 pm »
Eish...hoekom waarsku die plaaslike mense mens nie oor die mambas nie.  ???
Toe ons daar was vir 'n naweek het ek lekker daar in die veld/berg rondgeloop sonder om eers uit te kyk vir slange.

 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

'n mamba sal jou nie somer pik nie, hulle is baie sku en sal eerder pad gee as hulle jou hoor aan kom, hulle is net gevaarlik as jy hom onkant vang of hy vas gekeer is.

Die moegoe vir wie jy moet versigtig wees is 'n pofadder, die ding sal lÍ en wag dat jy op hom trap en jou dan pik.

Aaaaaggggg- nou pra jy sommer k@k jakkalas!!!! 😄😎
 
Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,577
  • Thanked: 39 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #98 on: January 16, 2015, 05:11:14 pm »
Yikes.... Daai slang gee my die creeps...  :o

Nee man, die ou het nog sy laaste saam trek bewegings gehad toe ek hom op tel, daar is baie gevaarliker goed as slange wat hier om ons rond beweeg, kyk maar net na die spinnekope wat jy onder in die Hel (Gamkaskloof) kry. :imaposer: :imaposer:

Kwansuis hoekom ek totaal en al weier om OOIT daar te slaap. Dink ek sal 'n hartaanval kry as ek in een van daai karavane moet...erm......probeer slaap.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #99 on: January 16, 2015, 05:18:20 pm »
Yikes.... Daai slang gee my die creeps...  :o

Nee man, die ou het nog sy laaste saam trek bewegings gehad toe ek hom op tel, daar is baie gevaarliker goed as slange wat hier om ons rond beweeg, kyk maar net na die spinnekope wat jy onder in die Hel (Gamkaskloof) kry. :imaposer: :imaposer:

Kwansuis hoekom ek totaal en al weier om OOIT daar te slaap. Dink ek sal 'n hartaanval kry as ek in een van daai karavane moet...erm......probeer slaap.

Nee man, mens moet nie bang wees vir die goedjies nie, maar ook nie dom nie, daarom slaap ek ook maar eerder in 'n tent onder in die Hel wat ek weet ek self toe zip agter my,,,,,,,,, daai karavane trust ek niks.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.