Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 31166 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #120 on: January 18, 2015, 07:42:06 pm »
Daai crap is gesort deur n deeler wat aan bikes kan en mag werk,so nou jaag die ding doeksaf,en jy Mnr Jakkals,hou op met bollie praat en gooi nog fotos,waar is Mariepskop en die ander plekke sn  :lol8: :sip:

Sir Skolla, were the inglish stepper model been repair on demand of the blue blood familie of ingland, of het 'n boertjie sy m@er gestrip vir 'n sekere dealer.  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #121 on: January 18, 2015, 07:49:04 pm »
Ek dink nie Jakkalas het verder as dit gery nie.  Hy maak nou soos julle regering, stel uit en stel uit en draai bietjie hier en draai bietjie daar met die hoop dat almal van die kern van die saak sal vergeet.  Persoonlik dink ek Jakkalas het huismoles opgetel oor diť dat sy vrou alleen elke aand die tent moes opslaan en toe net daar sy Yammie op 'n sleepwa gelaai het en, stert tussen die bene, terug George toe verkas het  >:D :imaposer:

"We must make a plan"   :imaposer: :imaposer:


Julle twee Oos Kapenaars, gaan tel eerder bokke en gaan check ons landjie se krag kabels.  :patch: :ricky:


O'ja Dorsie, ek tow gewoonlik met sulke lang trips tot op 'n punt maar nie oor Desember nie, maak te veel geld uit die germaanse handelaars wat alle beskibare bike trailers in huur oor Desember maande om die paaie skoon te hou met road side assistance. :peepwall: :pot: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Buffel B

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 936
  • Thanked: 17 times
  • BMW R1200 GSA LC
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #122 on: January 18, 2015, 07:54:31 pm »
Heel windgat. Jy het jou trippie geniet!!  Great  :laughing4:
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 532
  • Thanked: 9 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #123 on: January 18, 2015, 08:18:33 pm »
Netso,gatvol geraak en die hel in,maar,alles gesort  :patch:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #124 on: January 18, 2015, 08:20:19 pm »
Heel windgat. Jy het jou trippie geniet!!  Great  :laughing4:

Yes Buffel, ja jong daai twee Oos Kapenaars is eintlik ok, maar mens moet hulle so nou en dan vertel, weet nie of hulle dalk te veel wyn vat deur die dag nie.  :imaposer: :imaposer:




Jip, enige bike trip is altyd lekker, as dit nie vir die tyd en die bank bestuurder was nie sou ek seker permanent op die pad gewees het. :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline XRRX

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Rotax (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,984
  • Thanked: 53 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #125 on: January 19, 2015, 08:43:42 am »
Mooi fotos ou Jakkals! Nie geweet jy is 'n "natuur-seun" nie....  :snorting:

Herken toe die foto - was ook daar 30/12/2010 met 'n Yamaha  :-[ - net 'n vinniger een as joune....  :lamer:

 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #126 on: January 19, 2015, 08:44:53 am »
So ry ons toe verder op pad na Marieps kop toe, ek was nog nooit daar op gewees nie maar die plek trek my.

Die wereld het reen gehad en die wolke was nog gepak maar die wereld se reen val gewoonlik kol kol of eerder in strepe so dit is nie te sÍ dat dit orals gereen het of sal reen nie.

Skaars op die pad of ek sien "Jan Braai", ek bedoel "Jonas Pap" was ook al daar en is besig om 'n pragtige boom op te kap vir sy kombuis.

Ons ry toe maar so aan maar ek hou die wolke dop want ek weet Marieps kop lÍ hoog, somer bo die wolke so hoog is dit maar ons gaan aan.

Op die pad het ek ook 'n baie goeie les geleer maar wat ek eers die volgende dag bevestig het, die les is, moet nooit jou ore uit leen vir iemand met 'n GP nr plaat, wat met 'n Fortuner ry wat uit gerig is vanaf die tyres tot bo op die dak nie.

Op een van my smoke brakes hoor on 'n voertuig wat klink asof hy gly gly oor die klippe af kom, ons kan hom nie sien nie want dit is om 'n draai. So stop daar toe so Fortuner by ons wat van bo af kom, die ding is so gerig dat ek dink mens kan Mars toe ry met die ding en die tannie lings voor gesels ook nie, sy kyk ons maar net so aan, maar sy is eerder op gemaak vir Skouspel eerder as Mars. Maar die manetjie agter die stuurwiel is nie op sy bek geval nie en vertel my somer dadelik van hoe die pad lyk en hoe nat dit daar bo is, hy laat weet ook somer dat ek eereder moet omdraai want hulle het dit net net gemaak a.g.v die steil pad wat so nat is.

Nou ja Nadine het toe maar spits ore gestaan en luister en my toe ook maar aanbeveel om om te draai, ek duk de m@er in maar maak maar so want so die pad dalk sleg wees weet ek sy gaan nie lekker agter op sit en haar samewerking gee nie en dit kan dalk net moles af gee, vrouens doen mos altyd net die teenoorgestelde as hulle bang of kwaad is.

So draai ek toe maar om en ry maar terug, terwyl ek so ry teen my wil dink ek, dalk is hulle reg, ons is alleen op een motorfiets, vÍr van die huis af, daar lÍ nog verlof oor so hoekom moet ons kaanse vat. Die gedagte laat my toe half beter voel en vrede maak daar mee.

Ons stop toe onder op die hoof pad by so pad winkel/restuarant om iets te eet, fark, dit was die lekkerste burger wat ek in 'n lang tyd ge eet het, kan nie die plek se naam onthou nie maar hulle het beslus 'n wenner.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #127 on: January 19, 2015, 08:50:06 am »
Pragtige plek en fotos  :thumleft:

Die boom kapper dalk een van Grrrr.... se verskaffers?
 

Offline Dusty

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 602
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #128 on: January 19, 2015, 09:04:30 am »
Julle tweetjies het darem n mooi wereld gaan verken, dankie vir die deel, ek ry saam   :thumleft:
If you don't know where you're going, any road will take you there.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #129 on: January 19, 2015, 09:05:42 am »
Mooi fotos ou Jakkals! Nie geweet jy is 'n "natuur-seun" nie....  :snorting:

Herken toe die foto - was ook daar 30/12/2010 met 'n Yamaha  :-[ - net 'n vinniger een as joune....  :lamer:



Thanks XRRX  :thumleft:

Ja jy het ook al orals rond gery en ken al die agter paaie, maar jy moes dit mos maar leer ken daai tyd toe vark griep so probleem was en jy nie somer in enige dorp net kon in ry nie.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #130 on: January 19, 2015, 09:07:36 am »
Julle tweetjies het darem n mooi wereld gaan verken, dankie vir die deel, ek ry saam   :thumleft:

Thanks Dusty  :thumleft:

Ja dit was lekker en is 'n baie mooi wereld om rond te ry, die Kaap het skoon vaal gelyk toe ons terug kom.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline XRRX

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Rotax (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,984
  • Thanked: 53 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #131 on: January 19, 2015, 09:12:24 am »
Mooi fotos ou Jakkals! Nie geweet jy is 'n "natuur-seun" nie....  :snorting:

Herken toe die foto - was ook daar 30/12/2010 met 'n Yamaha  :-[ - net 'n vinniger een as joune....  :lamer:



Thanks XRRX  :thumleft:

Ja jy het ook al orals rond gery en ken al die agter paaie, maar jy moes dit mos maar leer ken daai tyd toe vark griep so probleem was en jy nie somer in enige dorp net kon in ry nie.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :lol8:
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,996
  • Thanked: 21 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #132 on: January 19, 2015, 09:28:55 am »
Magic jakkels enjoying this ride "Sommer" big time  :ricky:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #133 on: January 19, 2015, 09:35:55 am »
Die ander foto's wat moes by kom by vorige post.

Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #134 on: January 19, 2015, 10:25:39 am »
Die aand was weer soos normaal, heel rustig en lekker in 'n paradys van 'n plek en soos gewoonlik is daar vuur gemaak en gesels en ook somer besluit dat maak nie saak hoe die weer is die volgende dag nie maar ons gaan Marieps kop toe.

Die volgende oggend is die weer meer oop getrek en ons vat weer die pad, dit is toe dat ek sal agter kom dat die manetjie met Wild en Wragtig Fortuner stront gepraat het, dit kon wel plek plek gereen het en die pad is steil maar nerens sou ek sÍ dat dit so baie gereen het dat mens sou sukkel nie, en hy het my ook nie vertel wat bo aan gaan nie.

Dit is wel baie steil teen Mariepskop uit, foto's wys nie regtig die helling nie ,sou dit regtig kom reen dan sal dit 'n ander storie wees. Dit is maar spoel sloote, los gruis en steil plek plek maar regtig niks snaaks nie en maklik om te ry as jy al voorheen los klippe  gery het. "Verdomde GP make-up ryer"  :patch:


Mariepskop is regtig 'n moet ry, die natuurskoon is regtig ongelooflik mooi en mens is letterlik in die wolke as jy bo is.

« Last Edit: January 19, 2015, 10:42:41 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #135 on: January 19, 2015, 10:28:56 am »
.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #136 on: January 19, 2015, 11:10:06 am »
Voor jy die laaste stuk klim na die piek van Mariepskop kom jy op die ou Lugmag basis af,

Hier is die natuur besig om terug te vat wat aan hom behoort, die plek is vervalle en orals staan daar nog goed rond wat nie weg gery is toe die plek ontrium was nie, was die plek nader of makliker bekombaar aan die beskawing sou die goed seker ook nie meer daar gestaan het nie.

Ek het hier in die geboue rond geloop en myself probeer in dink hoe die plek moes gelyk het toe dit nog aktief was, enige mens wat in die weermag was sal vir hom 'n prentjie kon skep van hoe blink die vloere ens kon gewees het met al die disipline wat daai jaare bestaan het.

Daar is ook 'n rumor dat die plek baie te doen gehad het met daai Mosambiekse manetjie " Sal more maar tel" se val van sy vliegtuig naby Komatipoort waarin hy en 'n ander paar om gekom het.



« Last Edit: January 19, 2015, 11:19:05 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #137 on: January 19, 2015, 11:15:18 am »
Nog
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,575
  • Thanked: 39 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #138 on: January 19, 2015, 11:24:11 am »
Tragies!
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,330
  • Thanked: 222 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #139 on: January 19, 2015, 11:25:20 am »
Oooo jy praat van daai heerser wat ons land binne geval het..  :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600