Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 30819 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #140 on: January 19, 2015, 11:34:46 am »
Oooo jy praat van daai heerser wat ons land binne geval het..  :peepwall:

Einste, daai een watse airie net voor die lyn draad gaan staan het.
« Last Edit: January 19, 2015, 11:35:39 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 758
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #141 on: January 19, 2015, 11:48:49 am »
Dankie vir die deel, regtig interresant. Dit is tragies dat kinders vandag nog onder bome skool gaan en dan word infrastuktuur wat bestaan het so ten gronde laat gaan, seker maar oor dit uit die ou bedeling kom en iets met die weermag te doen gehad het.
Geniet jou rr en foto's
Life is great LIVE IT!!
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #142 on: January 19, 2015, 12:21:28 pm »
Van die Lugmag basis af klim mens nog 'n ent om op die piek te kom van Mariepskop.

Hier het ek gesien hoe lekker stront het daai man met die Fortuner van Mars my vertel, hy was nooit bo gewees nie want hy het my vertel dit is grondpad tot bo maar hy het gelieg, die laaste stuk is sement.

Was die stuk grond sou min voertuie dit tot bo gemaak het as dit nat was want dit is vrek hoog, letterlik in die wolke en dan ook nog vrek steil, die foto's wys nie regtig hoe steil dit is nie. Maar ek dink a.g.v die hoogte is die area gereeld nat en daarom het hulle besluit op die laaste ent sement te maak anders sou hulle maar selde bo kon kom.

Ek was letterlik en figuurlik tussen die wolke gewees, die pad is baie mooi met die mooiste natuur skoon waaraan mens kan dink.

« Last Edit: January 19, 2015, 12:24:43 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,197
  • Thanked: 216 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #143 on: January 19, 2015, 12:23:22 pm »
Ek hoop nie jy het ons radio's daar gaan afskakel nie.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #144 on: January 19, 2015, 12:34:02 pm »
Ek hoop nie jy het ons radio's daar gaan afskakel nie.

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Wou gaan kyk het na die goed, maar daai mense se heinings is erger as Jakkalsproof draad. :patch:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #145 on: January 19, 2015, 12:40:12 pm »
Nog so paar van die pad op,
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #146 on: January 19, 2015, 12:53:56 pm »
Dan nog net so entjie en jy is bo op die piek en binne in die wolke,

Die toring moet 'n vrek weie area dek want die berg is reeds hoog en dan staan hy ook nog 'n moerse ent die lig in.

Hier by ons op George staan 'n kort toringtjie op die berg en die rede hoekom hy so kort is is omdat hy alreeds hoog staan op die berg, maar by Mariepskop is dit anders, vrek hoŽ berg met  een vrek hoŽ toring, ek het amper hoogte vrees gekry net deur op te kyk na hom. :lol8:

Hy is ook vrek goed ge anker, op die foto lyk die kabels nie so duk nie maar vergelyk die dukte van die kabels met die draad heining wat om die anker gespan is dan kan julle 'n prentjie kry van hoe duk die kabels is.

Soos ek genoem het, mens is letterlik en figuurlik in die wolke bo op Mariepskop.
« Last Edit: January 19, 2015, 12:55:38 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Buffel B

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 928
  • Thanked: 15 times
  • BMW R1200 GSA LC
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #147 on: January 19, 2015, 01:53:12 pm »
Mooi man mooi !!!!
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #148 on: January 19, 2015, 02:04:08 pm »
Net vir intresantheid,  Mariepskop is 1947 m bo see spieŽl,  van die teerpad af is dit 30 km tot bo op Mariepskop,  die laaste 10 km is waar jy werklik eers begin klim.

Na ons 'n tydjie daar bo rond geloop het het ons toe weer die paaidjie af gevat, hoe laer jy sak hoe warmder word. Ek was nou al erg lus om te gaan af koel binne in die swembad by ons kamp.
« Last Edit: January 19, 2015, 02:05:25 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Baked Beans

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 165
  • Thanked: 3 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #149 on: January 19, 2015, 02:09:51 pm »
Baie nice RR. Nou voel ek eerder na bike ry as na werk. Het julle darem raak gery oppad terug toe XRRX en Sir my vir n breakfast run op Steytlerville kom join het.  :thumleft:
HONDA XL500S - 1982
SUZUKI DR650 - 2010
HONDA NC700 - 2013
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #150 on: January 19, 2015, 02:11:24 pm »
Die natuur is vrek mooi in die omgewing, ek kan my verkyk aan hoe die bome hulle vastrap plek kry in verskilende omstandighede.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,197
  • Thanked: 216 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #151 on: January 19, 2015, 02:13:14 pm »
Dit is MOOI wereld daai.  Toe ek nog field technician was het ons baie daar opgery.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #152 on: January 19, 2015, 02:14:19 pm »
Hoe lyk dit my jy het Nadine daardie sement stuk laat loop?
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #153 on: January 19, 2015, 02:22:18 pm »
Hoe lyk dit my jy het Nadine daardie sement stuk laat loop?

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Baie gemaklik om te pillion, jy hoef nooit hekke oop te maak nie, jy hoef nooit op en af te klim vir foto's nie ens. :ricky:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #154 on: January 19, 2015, 02:25:48 pm »
Baie nice RR. Nou voel ek eerder na bike ry as na werk. Het julle darem raak gery oppad terug toe XRRX en Sir my vir n breakfast run op Steytlerville kom join het.  :thumleft:

Ja dit was goeie tyds berekening, ek het daai oggend van Bloemfontein af gery en na die Karoo se 42 grade was ek erg lus vir daai bier waarvoor Sir Skolla en XRRX my genooi het, maar ek is mos 'n verandwoordelike man en het toe maar eerder reguit huis toe gery. :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #155 on: January 19, 2015, 02:29:04 pm »
Dit is MOOI wereld daai.  Toe ek nog field technician was het ons baie daar opgery.

Ek hoor hulle sÍ die plek was baie mooier op 'n tyd, maar a.g.v sekere field technicians is die plek erg verniel en sukkel hy nou nog om te herstel. :pot: :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #156 on: January 19, 2015, 02:42:16 pm »
Na 'n lekker dag se rond ry in die berge kom ons weer by ons kamp plek aan,

Ons gaan koel toe somer dadelik in die swembad af, daar is darem niks so lekker soos 'n swembad op 'n warm dag nie en as die swembad nog in so mooi area met uitsig is dan is dit een helse bonus. :ricky:

Die aand is ek al gatvol vir braai, ek werk toe somer so vinnige resepie in my kop uit en wragtig daar is dit lekkerder as wat ek gedink het,

Two minute Noodles (Beef Flavour) word eers gaar gemaak in dixie en dan in die "low oond" geplaas.

Daarna word daar 'n ui op gekerf en  gebraai in die ander helfte van die dixie waarna daar dan mince by kom en so ook bietjie braai spice, sodra die mince gaar is word daar mushrooms ook by gegooi en die goed vat hitte samm met die mince,

Sodra die mince pot reg is word die Two Minute Noodles uit die "low oond" gehaal en die spul word saam gegooi en gemeng vir 'n heerlike bord kos,

Ai, wat sou Nadine gemaak het sonder so meester chef soos ek.  :biggrin: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

« Last Edit: January 19, 2015, 02:47:44 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline XRRX

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Rotax (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,979
  • Thanked: 53 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #157 on: January 19, 2015, 02:58:22 pm »
Baie nice RR. Nou voel ek eerder na bike ry as na werk. Het julle darem raak gery oppad terug toe XRRX en Sir my vir n breakfast run op Steytlerville kom join het.  :thumleft:

Ja dit was goeie tyds berekening, ek het daai oggend van Bloemfontein af gery en na die Karoo se 42 grade was ek erg lus vir daai bier waarvoor Sir Skolla en XRRX my genooi het, maar ek is mos 'n verandwoordelike man en het toe maar eerder reguit huis toe gery. :biggrin:
::) ::)
Ek het gesien jy was TE GEDAAN !!!  :peepwall:
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #158 on: January 19, 2015, 03:05:34 pm »

Gedaan !!!!!!!!!!  :patch:

Jy maak mos een helse fout nou, ek ry mos 'n ordentlike bike en nie 'n Castrol suport gat saag soos jy nie,  die uur wat ek en Bake Beans daar onder vir jou en Sir Skolla gewag het het Bake Beans my vertel dat jy kan nie meer die gat saag se seat hanteer nie

Jy kyk glo nou ernstig na 'n GS 650.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: January 19, 2015, 03:07:16 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #159 on: January 19, 2015, 04:29:16 pm »
Van Swadini af is ons Nelspruit na my suster, van daar sal ons dan weer 'n paar grond paaie gaan ry tot ons die pad weer terug vat George toe,

Op pad Nelspruit toe het ons eers by Bourkes Luck gestop om na die pot holes te kyk 9lyk my nie die mense gooi meer baie geld daar in nie)

Net verby Bourkes Luck is daar 'n bord wat 'n Bos Kombuis aan dui, ons is toe al redelik dun en draai daar af, watse nice plek is dit nie en met die mooiste uitsig terwyl jy ietsie hap en 'n kouetjie weg sluk.

Verder het ons nie veel foto's geneem tot by Nelspruit nie maar ons het darem ook by die Lisbon waterval gestop, (hoop dit is sy naam)

Ek wou op Sabie gaan kyk het hoe lyk my erf huis wat Woody 1 aan my en sy dogter bemaak het maar het dit maar vir eers gelos, netnou is die gras lank en dan moet ek somer die gras ook sny en ander tuin werkies verig siende ek dan nou daar is.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.