Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 31662 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline XRRX

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #160 on: January 19, 2015, 04:32:30 pm »
Baie nice RR. Nou voel ek eerder na bike ry as na werk. Het julle darem raak gery oppad terug toe XRRX en Sir my vir n breakfast run op Steytlerville kom join het.  :thumleft:

Ja dit was goeie tyds berekening, ek het daai oggend van Bloemfontein af gery en na die Karoo se 42 grade was ek erg lus vir daai bier waarvoor Sir Skolla en XRRX my genooi het, maar ek is mos 'n verandwoordelike man en het toe maar eerder reguit huis toe gery. :biggrin:
::) ::)
Ek het gesien jy was TE GEDAAN !!!  :peepwall:

Gedaan !!!!!!!!!!  :patch:

Jy maak mos een helse fout nou, ek ry mos 'n ordentlike bike en nie 'n Castrol suport gat saag soos jy nie,  die uur wat ek en Bake Beans daar onder vir jou en Sir Skolla gewag het het Bake Beans my vertel dat jy kan nie meer die gat saag se seat hanteer nie

Jy kyk glo nou ernstig na 'n GS 650.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:

 :lol8:   :xxbah:

Dis seker dan maar jou "kookkuns" of gebrek daaraan wat jou SO sleg laat lyk het - jy erken self jy was bang vir daai ou bultjie met die toringkie op en kyk hoe moedeloos hang jy aan daai swembad se rand....  :angel4:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #161 on: January 19, 2015, 04:34:38 pm »
Nog foto's wat by vorige post kom
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #162 on: January 19, 2015, 04:40:19 pm »
Baie nice RR. Nou voel ek eerder na bike ry as na werk. Het julle darem raak gery oppad terug toe XRRX en Sir my vir n breakfast run op Steytlerville kom join het.  :thumleft:

Ja dit was goeie tyds berekening, ek het daai oggend van Bloemfontein af gery en na die Karoo se 42 grade was ek erg lus vir daai bier waarvoor Sir Skolla en XRRX my genooi het, maar ek is mos 'n verandwoordelike man en het toe maar eerder reguit huis toe gery. :biggrin:
::) ::)
Ek het gesien jy was TE GEDAAN !!!  :peepwall:

Gedaan !!!!!!!!!!  :patch:

Jy maak mos een helse fout nou, ek ry mos 'n ordentlike bike en nie 'n Castrol suport gat saag soos jy nie,  die uur wat ek en Bake Beans daar onder vir jou en Sir Skolla gewag het het Bake Beans my vertel dat jy kan nie meer die gat saag se seat hanteer nie

Jy kyk glo nou ernstig na 'n GS 650.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer:

 :lol8:   :xxbah:

Dis seker dan maar jou "kookkuns" of gebrek daaraan wat jou SO sleg laat lyk het - jy erken self jy was bang vir daai ou bultjie met die toringkie op en kyk hoe moedeloos hang jy aan daai swembad se rand....  :angel4:

Jy lees nie lekker nie n, dit was daai posser met die Fortuner wat koue voetjies gehad het. :deal: :patch:



Nadine s daar is niks fout met my kook kuns nie, en ek vind ook geen fout met haar skottelgoed wasery nie. :imaposer: :imaposer: :imaposer::lol8:



N.B, Nou dat die olie prys so laag is kan jy seker lekker rond ry,  :deal: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: January 19, 2015, 04:41:45 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Skolla

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #163 on: January 19, 2015, 04:47:28 pm »
Mooi man,dit is sekerlik n skande dat bestaande infrastruktuur so gelaat word  om te vergaan,nice fotos,en n mooi wereld daai,ek en XRRX was laat omdat ons n smoke break gevat het by ou tolhuis  :3some:Wil my voorkom dat ek daai wereld ook gaan verken,wonder of die triumph dit sal maak?   ::)
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #164 on: January 19, 2015, 05:05:08 pm »
Mooi man,dit is sekerlik n skande dat bestaande infrastruktuur so gelaat word  om te vergaan,nice fotos,en n mooi wereld daai,ek en XRRX was laat omdat ons n smoke break gevat het by ou tolhuis  :3some:Wil my voorkom dat ek daai wereld ook gaan verken,wonder of die triumph dit sal maak?   ::)

Dit is nie wat Bake Beans my vertel het nie.  :pot: :biggrin:


Sir Skolla, die Triumph behoort dit maklik te maak, solank jy net nie PE om ry vir 'n check-up nie. :peepwall: :ricky:



Mooi wereld daai, jy sal nie spyt wees nie.  :deal:
« Last Edit: January 19, 2015, 05:08:44 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #165 on: January 19, 2015, 06:10:52 pm »
Van Swadini af is ons Nelspruit na my suster, van daar sal ons dan weer 'n paar grond paaie gaan ry tot ons die pad weer terug vat George toe,

Op pad Nelspruit toe het ons eers by Bourkes Luck gestop om na die pot holes te kyk 9lyk my nie die mense gooi meer baie geld daar in nie)


Net verby Bourkes Luck is daar 'n bord wat 'n Bos Kombuis aan dui, ons is toe al redelik dun en draai daar af, watse nice plek is dit nie en met die mooiste uitsig terwyl jy ietsie hap en 'n kouetjie weg sluk.


Verder het ons nie veel foto's geneem tot by Nelspruit nie maar ons het darem ook by die Lisbon waterval gestop, (hoop dit is sy naam)


Ek wou op Sabie gaan kyk het hoe lyk my erf huis wat Woody 1 aan my en sy dogter bemaak het maar het dit maar vir eers gelos, netnou is die gras lank en dan moet ek somer die gras ook sny en ander tuin werkies verig siende ek dan nou daar is.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:


Cheapskate... natuurlik gestaan en uitwerk hoe om die geld daar te gaan uithaal...
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #166 on: January 19, 2015, 06:14:11 pm »
Cheapskate en luigat... ek sal hom 'n paar bokke gestoot het as hy die gras gaan sny het... maar nou ja !!!!!!!!!!!!!!!

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 692 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #167 on: January 19, 2015, 07:19:49 pm »
Heng man maar daai Laeveld is darem mooi, ek het al vergeet hoe mooi.  Dit ruik altyd vir my so lekker vars daar in die woude.

Lekker kiekies Jakkalas, bly jy het darem een van Nadine ook in.  Ek het begin wonder of sy rerig saam was op die rit.   
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #168 on: January 19, 2015, 07:28:51 pm »
Heng man maar daai Laeveld is darem mooi, ek het al vergeet hoe mooi.  Dit ruik altyd vir my so lekker vars daar in die woude.

Lekker kiekies Jakkalas, bly jy het darem een van Nadine ook in.  Ek het begin wonder of sy rerig saam was op die rit. 
Kom lewer so paar skape af hier by my dan gaan ry ons die wreld vol. Ek sal vir jou 'n Bike rel as jy kom
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 692 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #169 on: January 19, 2015, 07:34:25 pm »
Ou Draadwerk, jy mag my nie so tempteer nie jong.  Dis amper so goed 'n oulike varsity studentjie knipoog vir my.  Dit kan maak dat 'n man verkeerde dinge doen.   ;)

Ek sal nogal graag 5 De Villiersstr op Barberton, waar ek as jonglat gewoon het, wil gaan kyk.

Hmmmmm ....
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #170 on: January 19, 2015, 07:41:27 pm »
Bring die skape. Ek rel die BMW
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #171 on: January 19, 2015, 07:42:03 pm »
Heng man maar daai Laeveld is darem mooi, ek het al vergeet hoe mooi.  Dit ruik altyd vir my so lekker vars daar in die woude.

Lekker kiekies Jakkalas, bly jy het darem een van Nadine ook in.  Ek het begin wonder of sy rerig saam was op die rit. 
Kom lewer so paar skape af hier by my dan gaan ry ons die wreld vol. Ek sal vir jou 'n Bike rel as jy kom

Moet asb nie glo wat Draadtrek jou vertel nie, hulle almal het geweet ek was daar in hulle geweste maar hulle het stil gebly,  ek het maar daar soos 'n verdwaalde Jakkalsie rond gesluip en my eie ding gedoen.  :patch: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #172 on: January 19, 2015, 07:44:15 pm »
Cheapskate en luigat... ek sal hom 'n paar bokke gestoot het as hy die gras gaan sny het... maar nou ja !!!!!!!!!!!!!!!

Wil jy nou regtig gehad het dat jou dogter moes gras sny terwyl sy op verlof is.  :patch: :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #173 on: January 19, 2015, 07:48:16 pm »
Heng man maar daai Laeveld is darem mooi, ek het al vergeet hoe mooi.  Dit ruik altyd vir my so lekker vars daar in die woude.

Lekker kiekies Jakkalas, bly jy het darem een van Nadine ook in.  Ek het begin wonder of sy rerig saam was op die rit.   

Dorsland, ek het al baie in ons buurlande gaan rond ry en mens se kop neig maar altyd soontoe, maar ons vergeet dat daar net so baie mooi in ons eie landjie is.


Natuurlik was Nadine saam, ek slaan nie tent op nie,,,,,,,, ek ry rond en maak kos. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #174 on: January 19, 2015, 07:50:45 pm »
Van Swadini af is ons Nelspruit na my suster, van daar sal ons dan weer 'n paar grond paaie gaan ry tot ons die pad weer terug vat George toe,

Op pad Nelspruit toe het ons eers by Bourkes Luck gestop om na die pot holes te kyk 9lyk my nie die mense gooi meer baie geld daar in nie)


Net verby Bourkes Luck is daar 'n bord wat 'n Bos Kombuis aan dui, ons is toe al redelik dun en draai daar af, watse nice plek is dit nie en met die mooiste uitsig terwyl jy ietsie hap en 'n kouetjie weg sluk.


Verder het ons nie veel foto's geneem tot by Nelspruit nie maar ons het darem ook by die Lisbon waterval gestop, (hoop dit is sy naam)


Ek wou op Sabie gaan kyk het hoe lyk my erf huis wat Woody 1 aan my en sy dogter bemaak het maar het dit maar vir eers gelos, netnou is die gras lank en dan moet ek somer die gras ook sny en ander tuin werkies verig siende ek dan nou daar is.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:


Cheapskate... natuurlik gestaan en uitwerk hoe om die geld daar te gaan uithaal...

Ek het nogal gewonder watse foreign coins daar onder le en ook die exchange rate uit gewerk.  :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline XRRX

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #175 on: January 19, 2015, 07:53:07 pm »
Mooi man,dit is sekerlik n skande dat bestaande infrastruktuur so gelaat word  om te vergaan,nice fotos,en n mooi wereld daai,ek en XRRX was laat omdat ons n smoke break gevat het by ou tolhuis  :3some:Wil my voorkom dat ek daai wereld ook gaan verken,wonder of die triumph dit sal maak?   ::)

Dit is nie wat Bake Beans my vertel het nie.  :pot: :biggrin:


Sir Skolla, die Triumph behoort dit maklik te maak, solank jy net nie PE om ry vir 'n check-up nie. :peepwall: :ricky:



Mooi wereld daai, jy sal nie spyt wees nie.  :deal:

Ja, ek was daar in die Lugmag in 1986 vir 2de fase basies - was toe effe moeilik om die mooi te sien....  ::) ... maar in "hind-sight" was dit mo@rse !!!  :thumleft:

Al wat ek verder kan "noem" - ARME NADINE - RESPEK !!!  :peepwall:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #176 on: January 19, 2015, 08:04:27 pm »
1986 ??????

Gin wonder die plek is nog steeds ontruim nie.  :peepwall: :lol8: :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline XRRX

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #177 on: January 19, 2015, 08:06:51 pm »
1986 ??????

Gin wonder die plek is nog steeds ontruim nie.  :peepwall: :lol8: :lol8:

Jaaaa Laaitie !!!  :lol8: :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #178 on: January 19, 2015, 08:16:52 pm »
1986 ??????

Gin wonder die plek is nog steeds ontruim nie.  :peepwall: :lol8: :lol8:

Jaaaa Laaitie !!!  :lol8: :imaposer:

Ja oom, ek was std 7 daai tyd. :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Lourens ツ

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #179 on: January 19, 2015, 10:11:10 pm »
Lekker RR Jakkals!   :thumleft:

Ek moet eendag teen Mariepskop uit gaan ry.

Lourens de Lange