Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 31602 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #180 on: January 20, 2015, 03:32:03 pm »
Lekker RR Jakkals!   :thumleft:

Ek moet eendag teen Mariepskop uit gaan ry.



Baie lekker pad om te ry, maar mens 'n paar aande oor bly in die omgewing, daar is baie mooi plekke om te gaan sien en paaie om te ry.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #181 on: January 20, 2015, 03:45:10 pm »
Vanaf Nelspruit waar ons tuis gegaan het by my suster het ons die eendag Kaapsehoop toe gery.

Baie oulike plekkie en baie ryk aan geskiedenis, die wilde perde is ook 'n groot aantrekings krag vir die manne met die kameras want ek sien orals langs die pad hoe hulle daai groot lense opstel en wag vir die regte foto.

Ek het toe somer ook die straat wat na my vernoem is daar gevind en Nadine sien ons het ook 'n plekkie daar, dus het ons baie tuis gevoel in die dorpie waar ons so bekend is. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 




« Last Edit: January 20, 2015, 03:46:31 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #182 on: January 20, 2015, 03:49:48 pm »
Van Kaapsehoop het ons die grondpad Baberton toe gevat terug Nelspruit toe,
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #183 on: January 20, 2015, 04:00:55 pm »
Bang vir die donker?
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #184 on: January 20, 2015, 04:09:32 pm »
Bang vir die donker?

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:

Nee nie bang vir die donker nie, eerder sigbaar vir die "donker" :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,363
  • Thanked: 71 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #185 on: January 20, 2015, 04:13:32 pm »
Dit raak net mooier.   :thumleft:

Net jammer jy is so staaaaaadig.  Ouderdom is seker ook nie vir sussies nie.   :pot:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #186 on: January 20, 2015, 04:17:01 pm »
Bang vir die donker?

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:

Nee nie bang vir die donker nie, eerder sigbaar vir die "donker" :imaposer: :imaposer:

 :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #187 on: January 20, 2015, 04:23:51 pm »
As jong klong het vriende van ons op Schagen geboer, ek en hulle seuns het 'n VW Beatle op die plaas gehad waar van die dak af gesny was, ons jong klomp het somer ons eie pyp konstruksie (rollcage) gebou vir die ding want nadat ons die dak gesny het het iemand ons vertel dat die Beatle gaan in die middel knak sonder sy dak.

Ons het altyd met die Beatle op die plaas rond gejaag maar sodra die groot mense dorp toe is het ons die ding uit die plaas gronde gevat en met 'n grondpad wat deurloop Nelspruit gaan rond jaag met die ding, ons het lekker met die ding gespeel en baie van die pad af ge jaag met die ding maar gelukig nooit om gegooi nie, ek glo nie ons roll cage was so sterk as wat ons daai tyd gedink het nie.

Ek gaan ry toe weer die pad want ek weet dit is 'n lekker pad met baie mooi natuur en plaase waar deur mens ry, die pad loop van net buite Nelspruit op die Lydenburg pad al deur die plaase tot by Schagen.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #188 on: January 20, 2015, 04:27:31 pm »
Die Laeveld is een bevange mooi plek.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Kosie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 180
  • Ready to Ride
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #189 on: January 20, 2015, 04:42:20 pm »
Lyk na n baie mooi area om in rond te ry ja! Volgende keer gaan ek saam!
Kom Jakkals gooi nog ons ry n ou eers lekker saam, baie mooi foto`s.  :thumleft: :thumleft:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #190 on: January 20, 2015, 04:50:31 pm »
Lyk na n baie mooi area om in rond te ry ja! Volgende keer gaan ek saam!

Ons moet daai ding doen Kosie, dit kan net lekker wees en daar is nog baie ander gaate ook om te gaan rond ry. :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,996
  • Thanked: 21 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #191 on: January 20, 2015, 05:09:32 pm »
Ok we is like reading and enjoying this RR so carry on going the gooites on whilst I go and fetch some more cold ones.  :ricky:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline Frankrzzgp

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #192 on: January 20, 2015, 08:48:38 pm »
Lekker RR!!! Dankie, nou raak ek net lus om te gaan ry!!! :deal:
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #193 on: January 20, 2015, 09:04:04 pm »
Ek se lankal dis hoogtyd om die national bash hier by ons te hou????
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #194 on: January 21, 2015, 08:28:10 am »
Ek se lankal dis hoogtyd om die national bash hier by ons te hou????

Net soos jy daar sÍ Draadtrek,

Die Laeveld is een bevange mooi plek, daar is so baie mooi plekke om te ry en dit lÍ ook lekker sentraal vir as jy buur lande wil besoek.  :thumleft:

As ek more my pakasie wat ek hier het net so kan oor skuif Nelspruit toe is ek weg.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #195 on: January 21, 2015, 08:43:24 am »
So gaan maak ons toe ook 'n draai by die watervalle, die valle het verbasend min water gehad na die reens maar was nog steeds mooi.

Eers by Mac Mac, hy het nou een lekker water gat om in te gaan swem maar ek dink dit gaan bietjie stap kos om daar by uit te kom.

Toe om gegaan by Bride's veil en Horseshoe,



« Last Edit: January 21, 2015, 08:48:25 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #196 on: January 21, 2015, 08:55:24 am »
Lone Creek is vir my die lekerste een gewees,

Die natuur by almal is baie mooi maar ek dink die beste aap toue is by Lone Creek, soos julle kan sien. :lol8:

Hy het ook 'n lekker afkoel plek waar die Jakkals kon ontslae raak van die dag se hitte.

« Last Edit: January 21, 2015, 08:58:58 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,497
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #197 on: January 21, 2015, 10:17:22 am »
Daar was daren genoeg water vir Mac-Mac.... ek het hom al gesien dan was hy net MAC... :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,497
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #198 on: January 21, 2015, 10:19:06 am »
En daai dogter van my... sy bly PRAGTIG... weet nie wat sy in jou sien nie  :peepwall:

Seker maar ondar jy haar opvou haardroer saamry.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Noneking

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #199 on: January 21, 2015, 10:30:51 am »
Ek se lankal dis hoogtyd om die national bash hier by ons te hou????

Daarsy!
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0