Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld toe !!!!!!!  (Read 31842 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kosie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 180
  • Ready to Ride
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #200 on: January 21, 2015, 12:11:21 pm »
Mens kan julle ook nerens alleen iewers heen laat gaan nie, kyk hoe swaai julle soos ape in die bome rond!
Dit was seker ook die enigste bad wat Jakkals die hele vakansie gehad het! :pot: :pot: :imaposer: :imaposer:
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #201 on: January 21, 2015, 12:25:59 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: Roer hom Kosie

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #202 on: January 21, 2015, 12:36:18 pm »
En daai dogter van my... sy bly PRAGTIG... weet nie wat sy in jou sien nie  :peepwall:

Seker maar ondar jy haar opvou haardroer saamry.  :imaposer:

Sy weet ek is 'n ordentlike klong, soms bietjie terug getrokke maar ordentlik. :deal: :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #203 on: January 21, 2015, 12:39:42 pm »
Mens kan julle ook nerens alleen iewers heen laat gaan nie, kyk hoe swaai julle soos ape in die bome rond!
Dit was seker ook die enigste bad wat Jakkals die hele vakansie gehad het! :pot: :pot: :imaposer: :imaposer:

Koos, loop k@k jy,  :imaposer: :imaposer:

Volgende keer kom jy en Mamma saam.  :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #204 on: January 21, 2015, 12:40:40 pm »
Ek hoor LONECREEK waterval is op die oomblik gesluit vir die publiek.  Een of ander virus ontdek in die water..... dit na honderde jare wat die water skoon was.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #205 on: January 21, 2015, 12:46:01 pm »
Ek hoor LONECREEK waterval is op die oomblik gesluit vir die publiek.  Een of ander virus ontdek in die water..... dit na honderde jare wat die water skoon was.

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:

Nee wat, al my viruse is al stroom af, dit is nou Mosambiek se probleem.  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Kosie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 180
  • Ready to Ride
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #206 on: January 21, 2015, 12:59:23 pm »
Natuurlik gaan ons saam en dit op jou kostes Jakkals, iemand moet kyk dat jy jou gedra! :imaposer: :imaposer:
 

Online Noneking

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #207 on: January 21, 2015, 02:12:27 pm »
Jy't lekker gespeel hier in ons agterplaas, volgende keer ry ons bietjie saam.
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 759
  • Thanked: 7 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #208 on: January 21, 2015, 02:22:35 pm »
Blik Emmer maar dit is mooi daar, geniet jou RR en mooi foto's baie :thumleft:
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #209 on: January 21, 2015, 02:42:50 pm »
Jy't lekker gespeel hier in ons agterplaas, volgende keer ry ons bietjie saam.

Ons sal dit moet doen volgende keer, :thumleft:

Daai draadtrekker in julle geweste sal ook moet saam kom, ek sien hulle bou vir hom 'n oulike geboutjie daar oorkant Crossings om sy werk te doen.  :lol8:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #210 on: January 21, 2015, 02:48:34 pm »
Blik Emmer maar dit is mooi daar, geniet jou RR en mooi foto's baie :thumleft:

Dankie  :thumleft:

Ja dit is regtig 'n baie mooi plek, warm maar 'n heel ander tipe hitte as Nam.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Online Noneking

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #211 on: January 21, 2015, 03:02:11 pm »
Jy't lekker gespeel hier in ons agterplaas, volgende keer ry ons bietjie saam.

Ons sal dit moet doen volgende keer, :thumleft:

Daai draadtrekker in julle geweste sal ook moet saam kom, ek sien hulle bou vir hom 'n oulike geboutjie daar oorkant Crossings om sy werk te doen.  :lol8:
👍👍
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #212 on: January 21, 2015, 03:33:05 pm »
Nou ja, so kom alle lekker dinge toe op 'n einde en moes ons die pad terug vat George toe.


Ons verlaat die Laeveld met 'n seer hart en ry tot op Bloemfontein via Standerton, daar boek ons in vir die nag maar tog voel dit nog of ons op pad is na 'n plek en nie op pad terug huis toe is nie, die gevoel kom seker omdat die hele trip on beplan was en ons alles dag vir dag gedoen het.

Die pad terug was warm maar tussen Betlehem en Bloemfontein het daar donder buie geval, jy koel skaars af dan is jy weer in die hitte.

Die volgende oggend het ons vanaf Bloemfontein gery tot op George waar dit weer vrek warm was, party plekke was 42 grade. Voor Beafortwest het daar weer sulke donder buie geval tussen die hitte maar te min om van te praat, by Meiringspoort is ons amper van die pad af gewaai deur die wind, ek het al in baie wind gery maar daai wind was erg, op 'n stadium het ek regtig gedink ons gaan dit nie maak nie. Net voor George loop ek toe weer bekendes raak, Sir Skolla, Bakebeans en my vriendelike ou pÍl XRRX waar hulle ook op pad terug huis toe is van 'n trip.


Nou soos ek genoem het, die trip was heel onbeplan, Die dag wat ons gery het was Nadine nog onder die indruk ons gaan Namibia toe en ek nog nie seker waarheen ons gaan nie, ons het paspoorte en alles in gepak maar dit nooit gebruik nie.


Terwyl ek so gery het het ek ook aan baie goed gedink waaraan mens nooit normaalweg aan dink nie en dan besef mens hoe bevooreg ons regtig is om sulke dinge te kan doen, ons kla en moan maklik as iets verkeerd gaan maar ons vergeet van al die wondelike vooregte wat ons ook het.


Dan ook hoe dankbaar ek is om iemand te hÍ soos Nadine, sy het geen probleem om by my besluite in te val nie al is dit soms mal besluite, haar kop was al in Namibia en kyk waar het sy gedraai, ons het al so on beplan deur Mosambiek ook gery en moes oorslaap op plekke wat nou nie juis nice is nie maar sy aanvaar dit so en maak dit deel van die trip, en dan ook haar groot vertroue in my.

Sy aard duidelik nie na daai ou sening op Brakpan wat my en sy dogter se erfgeld so mors nie, hy is somer 'n regte ou brombeer.  :pot: :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:


Op hierdie trippie het ek dinge gesien wat my hartseer gemaak het, maar net daarna het die mooi dit weer oorheers en het mens vergeet van die hartseer, dan besef mens maar net weereens hoe bevooreg mens is om in die posisie te sit waar in mens is en kan mens net dankie se vir die Hemelse Vader omdat hy jou lewe so gelei het en so ook al hierdie vooregte aan jou gegee het. Ons moet baie dankbaar wees vir al hierdie dinge want dinge kan heel anders gewees het. Die trippie was totaal onbeplan maar van al my trips wat ek al gedoen was dit seker die trip wat my kop die skoonste gemaak het en ook my meer laat besef het vir hoeveel ek het om voor dankie te sÍ.


Ek is bly ek kon dit met julle deel.
« Last Edit: January 21, 2015, 04:41:17 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #213 on: January 21, 2015, 03:36:54 pm »
Dankie, dit was nou sommer 'n baie lekker ride report Jakkals  :thumleft:
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #214 on: January 21, 2015, 03:44:30 pm »
Dankie, dit was nou sommer 'n baie lekker ride report Jakkals  :thumleft:

Dankie Garfield, bly jy het dit geniet.  :thumleft:


Jammer ek kon jou toe nie raak ry in Nam nie, dit sou ook nogal lekker gewees het. :deal:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,474
  • Thanked: 311 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #215 on: January 21, 2015, 03:47:15 pm »
Dankie ou mater, ek het nou lekker saam met julle gery.  
Dankie vir die deel en mooi kiekies.   :thumleft:  :thumleft:

Ons het klaar besluit om volgende jaar Nam te mis en Laeveld se kant toe te ry.  Jy weet mos ons was vlugtig daar en het nog besigheid om klaar te maak daar.   :deal:  Die RR gaan ons baie help.

Groete tuis
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,375
  • Thanked: 75 times
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #216 on: January 21, 2015, 03:54:16 pm »
Ek het nou regtig lekker saamgery. 

Ek dink ook ons almal sal saamstem dat jy nie weer trips kan doen sonder 'n rr nie.  Ons sien vÍr te min van julle ryery.  Jy het my tot 'n keer of wat aan die hart geraak   ;).

O, en dan moet ek saamstem - jy het 'n kosbare juweel in Nadine.  Sy is 'n pragtige mens - van binne en buite EN sy kan 'n tent opslaan.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #217 on: January 21, 2015, 04:00:17 pm »
Dankie ou mater, ek het nou lekker saam met julle gery.  
Dankie vir die deel en mooi kiekies.   :thumleft:  :thumleft:

Ons het klaar besluit om volgende jaar Nam te mis en Laeveld se kant toe te ry.  Jy weet mos ons was vlugtig daar en het nog besigheid om klaar te maak daar.   :deal:  Die RR gaan ons baie help.

Groete tuis

Dankie uncle Vis  :thumleft:

Daar is nog soveel ander plekke om ook te ry en te sien wat ek nie op die trip gedoen het nie maar al van tevore was.

Kruger Park fence is ook een van die nice plekke, ek het hom seker al vier keer gery en hy bly nice, Swaziland se kant toe is net so mooi en dan kan mens nog deur werk tot op die Zimbabwe grens,

Daai hele omgewing is mooi maar mens moet dit nie 'n slaap ry trip maak nie, daar moet mens meer as een aand op 'n plek oorbly en die omgewing verken voordat mens verder ry.
« Last Edit: January 21, 2015, 04:19:17 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #218 on: January 21, 2015, 04:17:19 pm »
Ek het nou regtig lekker saamgery. 

Ek dink ook ons almal sal saamstem dat jy nie weer trips kan doen sonder 'n rr nie.  Ons sien vÍr te min van julle ryery.  Jy het my tot 'n keer of wat aan die hart geraak   ;).

O, en dan moet ek saamstem - jy het 'n kosbare juweel in Nadine.  Sy is 'n pragtige mens - van binne en buite EN sy kan 'n tent opslaan.   :biggrin:

Dankie Antie Vis

Ja ek is mal daaroor om RR te lees maar is vrek lui om dit self te doen, ek ry ook soms vir dae sonder om foto's te neem, maar nou het ek darem die werk aan Nadine oor gelaat.

Antie sal dit dalk nie glo nie, maar die feit dat ek my luiheid gelos het en die RR gedoen het is tewydte aan jou en uncle Vis, ons het een aand op Klipplaat saam gesit en ons het gepraat van trips en waar almal al orals was, ek het daar genoem van die plekke waar ons al was en wat ons gedoen het en in daai sin het uncle Vis genoem dat ek moet RR's  doen oor my trips, my antwoord was ek weet nie hoe nie (en ek het nie gelieg nie want ek weet nie hoe nie en is swak met woorde) maar daarna het ek gedink dat hy eintlik reg is en het ek besluit ek sal maar probeer toe ek terug kom van die trippie af.

So die mense moet eintlik vir julle twee Arende dankie sÍ vir die RR, anders het hierdie Jakkals nog steeds orals rond gery en stil gebly daaroor.  :deal: :patch:
 

Alhoewel ek nog steeds dink dit is harde werk en ek dalk nie die regte short cuts ken nie sal ek in die toekoms maar weer probeer. ;)


O'ja, dit het my lank gevat om Nadine te leer om die tent reg op te slaan, sy het maar stadig geleer maar ek is 'n goeie leer meester.  :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Skolla

Re: Laeveld toe !!!!!!!
« Reply #219 on: January 21, 2015, 04:38:13 pm »
Welgedaan julle twee,niks fout met RR nie,inteendeel baie goed,en natuurlik n begaafde fotograaf maak dit makliker  :lol8: