5-6 April Swellendam na Bonniedale (Ossewa Roete)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bus

Race Dog
Joined
Aug 15, 2007
Messages
4,447
Reaction score
5
Location
Durbanville
Bike
Kymco (all models)
Almal het Saterdag oggend vanaf 8am af by die BP Buffeljagsrivier begin bymekaar kom.

IMGP1510.jpg


IMGP1517.jpg


IMGP1518.jpg


IMGP1519.jpg


Registrasie en admin is deur Gerrit Steyn van Die Burger gedoen. Daar was al klaar â??n hele paar interessante sites en soundsâ?¦

Hier is Kaalvoet Thysie, wat blykbaar nie een van die trips mis nie. En hy ry met â??n Vespa!!!

IMGP1526.jpg


IMGP1527.jpg


IMGP1528.jpg


Daar was +- 130 mense altesaam met tussen 80 & 90 fietse!!!

IMGP1522.jpg


IMGP1519.jpg


Die back-up/bagasie bakkies en Ambulans het heel agter gery en gehelp met die paar mishapsâ?¦

Die weer het mooi uitgehou, bewolk, maar dreigendâ?¦

Van Buffeljagsrivier het ons afgedraai Suurbraak toe. +- 20km en dan begin die grondpad.

IMGP1531.jpg


IMGP1533.jpg


IMGP1534.jpg



Van hier af kan ek nie meer die roete onthou nie, het te veel fun gehad en maar net agter die ander ouens aangery. (Nie altyd â??n goeie idée nieâ?¦)

Omdat daar so baie mense was, moes ons van tyd tot tyd stop en hergroepeer. En om stof uit te spoegâ?¦ En fotos te neemâ?¦

IMGP1537.jpg


IMGP1542.jpg


Hier is my fiets in al sy glorieâ?¦
IMGP1536.jpg


IMGP1538.jpg


Net 1 ander WD... Hier is Rooipoot in al sy glorie (kyk die poteâ?¦)
IMGP1539.jpg


â??n Kort stukkie teerpad (+- 2km) na die volgende grondpad.

IMGP1543.jpg


IMGP1545.jpg


Al die gery maak â??n mens dors en daar is by die Gouritz brug gestop vir Boeries en bier.

IMGP1547.jpg


IMGP1548.jpg


IMGP1549.jpg


IMGP1550.jpg


Ek het â??n lekker wheelie gegooi oor die brug, hopelik het die kameramanne dit gevangâ?¦
IMGP1551.jpg


IMGP1552.jpg


IMGP1555.jpg


IMGP1556.jpg


IMGP1557.jpg


Seker so 50km van Bonniedale plaas af het dit begin reen. En die laaste ent deur die plantasies tot by Bonniedale plaas was nogals uitdagend. Nog â??n paar valle, maar niemand was ernstig beseer nie. Net â??n paar gebuigde gear levers en egoâ??s.
Die DRZ het natuurlik in sy mou gelagâ?¦

By die plaas aangekom, was ons tente klaar opgeslaan met matrasse binne in. Ons was 3 per tent ingedeel. En soos die geluk maar werk, is ek saam 2 van die grootste manne op die trip ingedeel!!! Gelukkig het die een op sy 4x4 trailer/tent geslaap, hahaha!!!

My tent was reg langs die rivier, ongelooflik!!!

IMGP1561.jpg


IMGP1560.jpg


Vuil gedagtesâ?¦

IMGP1562.jpg


Baadjie het ook goed deurgeloopâ?¦

IMGP1567.jpg


Die lapa waar ons aandete en ontbyt bedien is. Asook die kroeg waar ek en nog 3 ander skelms laat die nag uitgeskop isâ?¦

IMGP1575.jpg


IMGP1577.jpg


Het Sondagoggend wakker geword met lekker babbelas, maar die ontbyt het gehelp vir die pynâ?¦

IMGP1578.jpg


Die roete terug is aangepak en ek moes net weer pose vir â??n foto by die brugâ?¦

IMGP1579.jpg


IMGP1580.jpg


Die trip is georganiseer deur Mouton Van Zyl en Gerrit Steyn.
Saam run hulle Moto-Avontuur wat cater vir enige dual sport fietse en reel dan sulke ekskursies in en om die Kaap.

Highly recommended!!!

Ek sal nog fotos laai soos ek dit in die hande kry.

Cheers
Bus
 
Top