GENERIC CDI HONDA XL 600

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Latie

Pack Dog
Joined
Sep 26, 2013
Messages
125
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
Honda XR600
Hi guys some info for sukkelaar backjaart mechanic.

My Xl 600 het nie sy  standaard cdi op nie maar moontlik 'n xr 600 sin, die persoon by wie ek die fiets gekoop het is nou met stomheid geslaan en antwoord my nie. Die bike loop en start maklik kort miskien net bietjie meer krag onderlangs, of ek raak te mak nou.

Vir die fundi's en ek het op ander forums ook gesoek is daar 'n verskil in die 2 fietse se cdi's en is dit  veilig om met die broeisel cdi aan te gaan. Sal ek performance gewys iets uitkry met 'n standaard cdi

ps as iemand van 'n standaard een weet [ ronde plug]pm my asb,
 
Top