Klein Karoo Mighty Men April 2015

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

In Touch

Pack Dog
Joined
May 24, 2010
Messages
166
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Die Mighty Men word weer einde April in Middelburg Oos Kaap gehou.
Ek gaan beslis weer die jaar en oorweeg om met die "Bike' die jaar te gaan.
Indien daar van julle is wie ook wil gaan, laat weet, dalk kan ons saam ry hier uit die Kaap.
Wie nog nie gegaan het nie, oorweeg dit regtig. Dit is regtig n ongelooflike ervaring om saam met 30-40 duisend
mans te staan en God te loof en prys.
 
Top