Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Avonture om Lesotho - 2014  (Read 10116 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Die Avonture om Lesotho - 2014
« on: January 28, 2015, 09:07:27 am »
So om Boxing Day 2014 het ons bymekaar gekom by die R21 se Engen garage. Die die trip is Om Lesotho. So na as moontlik aan die grens, met die meeste grondpad, en natuurlik die meeste grond passé…
Die hele toergroep was op R1200GS Adventures, en elke fiets het n paartjie gedra nl, die Nordeje’s, Van Der Merwe’s en die Engelbrecht’s.

Die beplande roete vir die dag. Teer tot op Harrismith, en van daar begin die avonture… Van Harrismith draai ons Bezuidenhouts pas se kant toe,vandaar Bergville toe. Teer tot op Notttingham Road. En daar tel ons die Ping Pong Cuttings op tot in Himeville. 627Km vir die dag.

Op Harrismith is dit n mal nes, die dames gaan kry Wimpy Take Aways en ons piekniek rustig onder die bome

Eerste Grondpad

Oppad Bezuidenhouts pad toe

Die Veld is pragtig groen, en ons kronkel deur die heuwels met die twee spoor paadjie.
Die begin…

Dinge begin toe intresant raak… die fietse is swaar. En ons het die passé in seksies opgebreek, en elke fiets een vir een af gevat. Op die moeiliker stukke, die enjin dood gemaak en die clutch gebruik om die fiets te beheer. Die doel was om al drie Adv, en elke span veilig uit te kry anderkant. Die agter oppies was kamera-minne,  cheerleaders, waterdraers en die klere help skuif.

Die Pillions het hul eie jol!

Die volgende steps

En om die volgende draai, nog steps, en die lyne raak meer tight

Die sonnetjie sit hoog, dis warm en die huminiteit is lekker ongemaklik hoog.

Lekker blaas kans onder die bome, om kragte te herwin, water te drink en net te rus -  is mos op vakansie man!

En natuurlik enjoy ons die views

En die n lekker water poele

En toe die laaste stootjie

Seker die meer korrekte vervoermiddel vir die omstandighede

 En hoekom ons so deur gedruk het:

Die Nordeje’s

Die Van Der Merwes

En die Engelbrechies

Die keer was die Engelbrechies te hekspan… net een was toe, en die res oop

Van daar is dit verder af tot by die gravel highways Bergville toe. Vir n verandering, lekker om vininger te ry, en wind deur die baadjies te kry…
« Last Edit: January 29, 2015, 03:42:39 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline BFG

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,092
  • Thanked: 32 times
  • Ride- crash-fix-repeat
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #1 on: January 28, 2015, 10:36:10 am »
Good see those bikes riding the roads they were meant for :thumleft:
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,538
  • Thanked: 378 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #2 on: January 28, 2015, 12:02:07 pm »
Julle ry plekke waar ek nie met my 600 wil ry nie en  ek het jou sommer nou permanent van my moontlike rymaats lys afgehaal  :spitcoffee:
Goed gedoen julle  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #3 on: January 28, 2015, 12:40:10 pm »
Thanks gentlemen...

BFG, not sure if the GSA's will go back to Bezuidenhouts pas... but as you know, when you are in the moment kakking off, you say something like that... and if the adventures are calling - off we go !  :peepwall:

Subie, kom ry saam man, ons vat dit letterlik stadig oor die klippe  :ricky:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #4 on: January 28, 2015, 12:42:48 pm »
Op Bergville is dit teerpad weer tot by Nottingham Road. Die mis rol in, maar die groen veld, bruin grondpad wat om die heuwels draai en swaai met die mis het die Ping Pong Cuttings n besonderse gevoel gegee…

Het minder photos geneem, dit het laat begin raak en het bietjie gestoot dat ons nie te veel in die donker ry nie…

Maria het sommer so in die ry geneem

Het net net seker so halfuur in die donker en reen gery, stadig gevat. En het dadelik aangery Himeville Arms waar ons lekker gekuier het, en een moerse aand ete geniet het.

Koud en redelik nat, maar die geselskap lekker warm…

Daarna Sani Back Packers waar ons die aand oornag het.
« Last Edit: January 28, 2015, 12:49:37 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,954
  • Thanked: 240 times
  • Free as a bird
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #5 on: January 28, 2015, 02:41:26 pm »
Gooi nog fotos, dit lyk na 'n lekker RR hierdie.  :thumleft:
Respek vir julle met daardie BOF's oor al die klippe.
 
Offline StellaB

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 19
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #6 on: January 28, 2015, 02:57:28 pm »
sub  :)
 
Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,042
  • Thanked: 689 times
  • #imstayingpositive
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #7 on: January 28, 2015, 03:00:32 pm »
Wow, lyk na nice trippie, Alwyn! Goed gedaan met daai GS's jong. Ek wag in spanning vir die res. :thumleft:
 
Offline Man from Nam

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #8 on: January 28, 2015, 03:31:00 pm »
Gooi nog fotos, dit lyk na 'n lekker RR hierdie.  :thumleft:
Respek vir julle met daardie BOF's oor al die klippe.
Stem saam julle is baie braaf met suke swaar fietse oor die klipperige pas, respek!
Geniet die rr en mooi foto's :thumleft:
Life is great LIVE IT!!
 
Offline T Rex

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #9 on: January 28, 2015, 05:11:28 pm »
Dankie , uitstekend gedoen op Bezuidenhoutspas. ,!!

Sien uit na die res !  :thumleft:
 
Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #10 on: January 28, 2015, 05:25:22 pm »

Mooi, gooi nog  :sip:
 
Offline remmie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 174
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #11 on: January 28, 2015, 07:48:22 pm »
Dit lyk nou na 'n lekker trippie. Wel gedaan  :thumleft:
 
Offline SchalkL

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #12 on: January 28, 2015, 08:00:20 pm »
Ah ha, my beplande trip vir April. Detail vrinne, detail.
Tx for sharing.
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 
Offline Skim

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 251
  • Thanked: 31 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #13 on: January 28, 2015, 08:02:13 pm »
HMMMMM wag in spanning vir die res!!!!
Skim

BMW R 1200 GS Adventure.
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #14 on: January 29, 2015, 07:31:43 am »
Dag twee van die trip is die beplanning om Sani uit te ry, te ontbyt bo, weer af te kom, en so na as moontlik teen die suidelike hange van die Drakensberge te ry. Dan Quacha’s nek  te ry, en in Matatiele oor the slaap. Afstand vir die dag 275km.

Die ysterperde reg vir aksie,

Daar is eers gepair die  oggend met die Sena’s – verskillende kombinasies om kommunikasie on-the–fly te kan doen, lekker gelag en gebrom, maar was baie oorspronklik met die op en aanmerkings…

Ook weer gesukkel om in die pad te kom, want het te lekker gekuier saam mense wat ons ontmoet het met die oulikste seuntjie… wat “ook bike ry”, soos hy gese het…

In die pad geval, Sani pas op. Dis die Nordeje’s en die Van Der Merwes se eerste keer… en die eerste keer vir ons dat dit so mooi groen is!

Die waterval

En Deur die grenspos,

En ons begin ons self opwerk, die pas, WAS, in perfekte kondisie. Droog, maar geen stof, n pad motorfiets so dit kon maak. Dink ons het net een Taxi gehad wat van bo afgekom het.

Weer  het die wolkies die pas so n ander atmosfeer gegee

Bo by die grenspos

By Sani Top Chalets

Hier het ons aangesit tot n heerlike buffet breakfast, you name it, it was presented… het tot plaat koekies gehad met heuning en 100’s en 1000’s…

Dan die nodige admin by die hoogste Pub in Africa

En so het ons afbeweeg…

Die fotos wys duidelik die kondisies van die pas - perfek

Nou was dit teen die suidelike hange af tot by Quacha’s. Eerlik het ons nie in ons wildste drome gedink die stukkie pad teen die Drakensberg gaan so mooi wees nie. Was wel gravel highways, maar die skoeters, en hul passesiers kon lekker rus, en bietjie vakansie hou met van die pragtigtste view’s.

Kyk die apies, met geel baadjies wat oor die hekke spring . . .

Dan nog oppad,

Toe begin die wolke inrol, en daar is n ligte fyn reentjie uitsak. Dit tip tip so liggies op die helmet… Genoeg om die pad op na Quacha’s Nek Grenspos lekker snotterig te maak. Soos ons hoër en hoër op ry raak die mis digter en digter. Visie was bietjie van n probleem. En by die grenspos bo is die reentjie bietjie meer dringend.

Daar is besluit om eerder om te draai en af te beweeg…

Oppad af, het ek en Michelle n noue omkomming gehad… in die skerp, blinde draaie (met ryg bome) kom ons versigtig af, en toe in die draai wil n bakkie n bus verby steek. Weet nie wat die liewe Vader, en ons beskermings engeltjie gedoen het nie, maar dat ons nie in die bakkie in is nie, nie van die afgrond af is nie, en dat die fiets op twee wiele gebly het is net n wonder! ? Kan net nie verstaan hoekom  sommiges nie kan dink as hulle nie kan sien nie. . . .

Anyways, moving on:
Cor wys alles is okey, op die snotterige pad…

Oppad Matatiele toe, reen dit nou bietjie harder. In die dorp ingekom, het ons die dames gaan aflaai by die gastehuis, Resthaven Guest House, van waar ons manne gou gaan ratsoene koop het vir n braai en  braaibroodjies … Daar is warm gestort, vuurgemaak in die kagel en almal het n beurt gekry om al ses stelle kleure te gaan draai om dit droeer te kry. Lekker gebraai en natuurlik lekkerder gekuier voor ons vroeg kooi toe is.

« Last Edit: January 29, 2015, 07:37:38 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,512
  • Thanked: 105 times
  • East London
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #15 on: January 29, 2015, 07:40:27 am »
Lekker Alwyn - ek ry baie lekker saam so vroeg in die oggend  :thumleft:

Verskoon my dom vraag, maar wat is regs vd GPS? 
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Coala

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #16 on: January 29, 2015, 07:41:09 am »
wow wat n nice ride - ek pak sommer nou
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #17 on: January 29, 2015, 08:27:55 am »
Lekker Alwyn - ek ry baie lekker saam so vroeg in die oggend  :thumleft:

Verskoon my dom vraag, maar wat is regs vd GPS? 

Dit is Willem se fiets. Hy sit partykeer se foon daar in...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,703
  • Thanked: 276 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #18 on: January 29, 2015, 08:36:50 am »
The bastards cleaned their board

This is what it looked like last June

:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #19 on: January 29, 2015, 09:43:17 am »
The bastards cleaned their board

You move your feet, you loose you sticker,

Better opted for the ceiling... our names are still in the ceiling since Aug 2013

 :imaposer: :laughing4: