Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Avonture om Lesotho - 2014  (Read 8827 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,966
  • Thanked: 103 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #20 on: January 29, 2015, 09:46:28 am »
The bastards cleaned their board

You move your feet, you loose you sticker,

Better opted for the ceiling... our names are still in the ceiling since Aug 2013

 :imaposer: :laughing4:

I will remember that next time
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline BryanOC6

  • I can like to ride Ja
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,768
  • Thanked: 3 times
  • Time to ride , I say a cammaahhhn
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #21 on: January 29, 2015, 01:10:46 pm »
Cool Trip, looking good so far
BMW GSA 1200 LC 2014
Yamaha WR250 2007
Yamaha SR500 1983 Bratstyle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #22 on: January 29, 2015, 03:12:49 pm »
Dag  3 van ons avontuur gaan ons die volgende passe ry; Ongeluks nek, Pitseng pas en Naudes nek. 295km, waarvan 218km grond is. Eindbesteeming n pragtige gaste plaas 25 km buite Rhodes.



Die oggend vroeg op, en gaan aansit aan n breakfast tafel vir konings by Resthaven Guest House. Uit Matatiele in n westelike rigting waar ons vroeg die grondpad opgetel het Ongeluks nek toe.


Erens tussen nerens


Die dames is lekker laf!!




Die hek in, by die Ongeluks nek Resevaat in. Die pad is redelik droog die eerste km, maar toe begin dinge modderig raak. Het net 3 km gery,  toe gestop en daar is besluit dit is te modderig is om 3x GSA ‘s die pas om te sukkel, en dis beter om om te draai.




 
Het die fietse omgedraai en terug beweeg hek toe. En 1.5km van die hek af om die tweesde laaste draai het Maria se voet gly van die linker peg af, en haar voet seer gemaak! Nie spesifiek op die stadium geweet nie dat die enkel af is nie, maar sy het baie pyn gehad. Willem het vir Phillip van Resthaven gebel, en hy het dadelik in sy Cruiser gespring en Maria kom haal. Ons het haar gestabiliseer en gewag. Seker die langste 45 min ooit.  :-\


Hier langs die pad het ons weer piekniek gehou met die vorige aand se oorskiet braaivleis wat Michelle en Corna in n Coke bottle en duct tape geseel het.  



Toe die oom Phillip en sy vrou  van Resthaven aan kom het ons Maria help inlaai, en saam Willem terug gery na die teerpad. Hier het ons paaidjies geskei. Was vir almal baie swaar omdat dinge nou so uitgewerk het… Ons is gese om aan te gaan met die trip. Maar dit was nie meer die selfde sonder die Nordeje’s nie.
Van waar ons paaie geskei het, is ons te teer deur Mount Fletcher gery waar ons weer wes gedraai het na die Pitseng pas, weer grond pad.


Koeldrank beurt op Mount Fletcher

Van daar werk ons onsself op na Naudes Nek toe, via Pitseng pas deur grasgroen rollende heuwels. Dit die weer is oortrokke maar stuk stuk kom die son uit.


Die waypoint van die Pitseng








Soos ons Naudes Nek begin uitklim is dit meer bewolk, en dit voel of ons in die higlands van Skotland is…




Die admin foto’s



Van Naudes Nek ry ons af na Rhodes met een van die beste grondpad wat daar seker is. Die pad rol geleidelik teen die berge af. Nou steek die son permanent sy kop uit en dis n perfekte middag vir bike ry.




Arriveer by ons oornag plek, Steepside Guest Farm. Weet nie hoe Michelle die plekkie gekry het nie, maar so coz you melk stal tussen die berge.




Lekker rustig in die berge,

Die oom en tannie kom groet, en bring ons ratsoene. Skaap tjops, lewer nessies 3 verskillende slaaie tot roomys en sjokolade sous. Die aand braai ons lekker, en die dames dek tafel voor die kaggel.
Knuppel dik geeet, en snoesig sit ons voor die kaggel en kuier. En mis die Nordeje’s…
 :'(
« Last Edit: January 30, 2015, 07:30:22 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline mtbbiker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Gauteng
  • Posts: 515
  • Meerkat V2.0
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #23 on: January 29, 2015, 04:13:30 pm »
Julle trip maak my net jaloers  ;)
Without goals and plans to reach them, you are like a ship that has set sail with no destination - Fitzhugh Dodson
Project Meerkat:DRZ rally build http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=86025.0
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #24 on: January 29, 2015, 04:39:54 pm »
Lekker Allie! Dink nie ek het daai deel van die land al ooit so mooi en groen gesien nie.

Sien uit na die res.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #25 on: January 29, 2015, 05:08:11 pm »
Awesome !!!!
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,139
  • Thanked: 42 times
  • East London
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #26 on: January 29, 2015, 06:21:06 pm »
Dis nou 'n baie nice trip 
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,357
  • Thanked: 1 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #27 on: January 29, 2015, 06:48:17 pm »
Lekker trip Alwyn.  Lyk asof julle dit baie geniet het, jammer oor Maria se voet.  Gooi mielies, ons reis saam!!
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Noneking

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #28 on: January 29, 2015, 06:50:35 pm »
Lekker Alwyn!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #29 on: January 29, 2015, 07:50:49 pm »
Baie mooi, ry lekker saam  :sip:  :thumleft:
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #30 on: January 29, 2015, 10:41:17 pm »
212Km is Dag 4 gery, met 3 grondpasse, Carlislehoek pas, Volenteershoek/Bidstone pas en Lundeans nek. En Dulcies nek n teer pas. Die eind bestemming vir die dag, Die Dampondok, Zastron.


Vroeg weer uit die vere, lekker ge-ontbyt, en in die pad…







Terug gery waar die Bell rivier die R396, jip dit is n grondpad, kruis. Toe weer deur Rhodes, en links na Tiffendale via die Carlislehoek pas.








Hehe, darm nie vandag nie…




Tipiese Oos-Kaap verkeer…

Hoekom wil n mens by die see sit as jy in die natuur skoon kan rond ry

Dan begin die sports weer


Dan die lekker steil, tegniese stukke teen Carlislehoek pas op.



Daar word mos gese net plaas implemente het n propshaft, maar die gelaaide R1200's, met pillions het daai bulte opgevreet. Dit klink of daar n 10 spanner in die enjin is, maar daai boxer stol nie. Die fotos doen nie die helling justice nie...

Dan is dit asof n mens op die berg ry, Tiffendell toe.



Veld blommetjies




Die waypoint van Volunteershoek pas





Dan werk  ons onself af teen die Volunteershoek pas af… n lekker steil afry…


Die linkerkanste lyn op die pad is vol ruts en klippe van alle shapes en sizes… en die perfekte lyn, sonder einge klippe sit regs. MAAR daar is een steil afgrond regs ook af! Die scenery het definitief die  werk die moeite gemaak.




Dan volg ons die pad tussen die heuwels na die Lundeans nek beheer punt.




Lundeans het weer n ander tipe view aan die plek, die son wat so deur die wolke breek gee dit n gevoel dat dit groot voel. Sal graag die pas in die winter wil ry as dit net skakerings van bruin is.


Die vars lug begin hulle weer aantas









Langs die Telle Rivier af




By Lower Telle tel ons die teepad op, en teer Zastron toe. Daar gou dorp toe, en dan uit na die Dampondok uit op een van die grond paaie uit die dorp.

Toe kom ons by so pandokkie uit teen n dam op die vlakte van die Vrystaat.






 




Was lekker vroeg daar, so het bietjie rustig buite gekuier en ontspan. Weerens baie cozy, en die plekkie het n rustic gevoel.

Het ook n huis maat gehad vir die aand..


Daar is so Boma tipe eetplek waar die oom en tannie die kos opdien, heeltemal iets anders




Kon nie besluit watter foto is die mooiste nie, plaas maar altwee. Dis Hemel hier op die platteland…


« Last Edit: January 30, 2015, 09:38:38 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,169
  • Walvis Bay
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #31 on: January 29, 2015, 11:10:04 pm »
Nice report, dankie vir deel. Ek wil baie graag nog Sani Pas gaan ry.  :thumleft:
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline BMBob

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,042
  • Thanked: 12 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #32 on: January 30, 2015, 04:30:45 am »
Nice report!
BMW R100S
BMW R1200C
BMW R1200GS
Ducati 749s
Harley Davidson 48
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,141
  • Thanked: 70 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #33 on: January 30, 2015, 06:19:02 am »
Die een wen!

Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Skim

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #34 on: January 30, 2015, 07:53:02 am »
Mooi bly maar mooi - gooi nog!
Skim

BMW R 1200 GS Adventure.
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,410
  • Thanked: 296 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #35 on: January 30, 2015, 08:01:10 am »
Ai... flippen amazing!  :drif:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Dwerg

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #36 on: January 30, 2015, 09:52:37 am »
Lekker report Alwyn  :thumleft:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline MickeyT

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,183
  • Thanked: 5 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #37 on: January 30, 2015, 10:05:47 am »
Great RR!  Nice pics - kudos aan die fotograwe!   :thumleft:
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." – Philippe Halsman
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #38 on: January 30, 2015, 10:51:19 am »
Baie baie jaloers.
Lyk na iets met alles in.


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline Buffel B

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 889
  • Thanked: 10 times
  • BMW R1200 GSA LC
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #39 on: January 30, 2015, 12:04:53 pm »
Great RR. Dankie !!!
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"