Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Avonture om Lesotho - 2014  (Read 10142 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Man from Nam

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #40 on: January 30, 2015, 12:24:12 pm »
Die een wen!


STEM SAAM :thumleft: Baie mooi foto
Life is great LIVE IT!!
 

Offline DawieNel

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #41 on: February 02, 2015, 11:14:13 am »
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
« Last Edit: February 02, 2015, 03:22:48 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #43 on: February 02, 2015, 03:25:05 pm »
Omdat Joubert’s pas deel is van die BMW Motorfiets Klub se Dusty Vertigo Challenge, is daar besluit om die pas te besoek… ons is mos daar… So het n dag uit gesit vir die pas. So dag Dag 5 is net Joubert’s pas om, so 295km terug tot op Zastron.


Na die besluit om Jouberts pas ook te ry, het ons versoek om nog n aand by die Dampandok oor te bly, maar hulle het reeds n bepreeking gehad. Toe maak ons n ander plan in die form van Highlands Guest House.  Het terug gery dorp toe en die bagasie daar gelos. En was bietjie van n verligtig, no pun indended, om bietjie ligter te ry…


Van daar is dit Lady Grey toe via teer. Daar draai ons op Joubert pas toe.



En dan begin die grond vir die dag.

   
Die pas klim uit teen die berg op. Die pas was in n baie goeie toestand, gelukkig. Redelik steil, maar n uitstekende opry!




Die uitkyk na Lady Grey toe


Op die kruin



Hoe waar is die nie: HEMEL OP AARDE??!!

Die Grooter prentjie van Hemel op aarde


Van hier kronkel ons weer af teen die berge… Rustig en geniet die views… Tot onder waar die pad, bome en waterstrompie  ontmoet.

 

Die bier is geniet op die regte tempratuur, weereens agv innoveerende isolasie idees. ..


Michelle het die water getoets


Het n rukkie vertoef en die geraas van die watervalle geniet en rustig lekker gestaan en kuier

Dan weer in die padval

Die pragtige heuwels in die Oos Kaap


Maak net seker of ons nou regtig die teerpad moet ry?



Weer bietjie teer gery, en dan grondpad opgetel terug Zastron se kant toe.

Die donker wolkies in die verte het ons wel ingehaal
Net buite Sterkspruit maak die Oos-Kaapse hemele op ons oop. En dit reen  hard. En soos dit sy, vergeet die ander padgebruikers hulle maniere om te ry as die reen en ons besluit om eerder af te trek en die bui uit te wag. Stop toe by n koeka shope en skaf n middag snack aan terwyl ons wag.



Check die twee nat traffic cones



Michelle glimlag so lekker want die coke het sy mahala gekry by die winkel eienaar…

Die weer aan die lig


Terug in die Vrystaat , nou is die reen  ook sommer weg… en gebruik nie beskikbare resources om ons klere droog te maak…




Die Highlands Guest House het n lekker vrugteboord, en ons het n draai gaan stap, en lekker gesmul aan perskes, vye en appelkose.



Met n prentjie mooi skemer word daar gebraai, en gesels.  En ons mis die Nordejes weer erg die aand…




Aansit ete geskik vir konings…


RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,514
  • Thanked: 106 times
  • East London
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #44 on: February 02, 2015, 08:52:07 pm »
Joubertspas is altyd 'n wenner  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #45 on: February 10, 2015, 01:06:42 pm »
Skuus, bietjie besig gewees, werk, klub en admin...

maar. . .
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #46 on: February 10, 2015, 01:08:55 pm »
Volgende oggend is die eind bestemming Clarens. 406 km verder...



Weer vroeg uit die vere, en besluit ons gaan erens oppad iets eet.



En nou het die landskap bietjie verander, nou is ons in die Vrystaat, en dis bietjie platter. Die grond paaie is in n beter toetand as die teerpaaie – BARGAIN – toe bly ons stof maak…  :ricky: :ricky:


Pragtige vroeg oggend in die Vrystaat

ʆʆVeld blommetjies, oe oe, veldblommetjiesƪƪ




Slaan ons die grondpad Wepener toe, en het lekker gedruk. En die pas het net bly optel en optel. Kom ons se ons het so vining gery soos op n teerpad  :deal:







Van Wepener is dit teerpad na Hobhouse, hier moes ons petrol gooi, en dit by die OVK, was vir my persoonlik baie spesiaal en is ek baie nostalgies toe ek in my jonger dae vir oom Kobus hulle help boer het. Ons het ook so DOT printer fakture gekry as ons Afgri toe is, en Hobhouse het die Koöperasie met letterlik alles in, was regtig vir soos in die ou dae…


Toe het ons die random “Coffee Shop’’ gekry, en aangesit om sekerlik die lekkerste toasted sammie geeet, met nog lekkerder moer koffie.


Weer oppad


Oe dis lekker om in die Vrystaat te ry….






Heeldag bou en bou die wolkies… en van Maseru se kant af begin die dreigende donker wolke ons druk van suid oostelik rigting , en Cor en ek navigeer onsself  uit onder die reen. Hehehe en nou en dan draai ons onder die wolke in en ons reen so bietjie nat, dan draai ons weer weg, dan waai ons droog en by Ficksburg reen ons bietjie natter, en draai weer weg… nogal anderste pret gewees.




En net so buite Clarens begin die bui ons jaag  :o



En snaaks genoeg toe ons Clarens inry, draai die bui Lesotho - Golden Gate se kant toe…

Cor en Corna stel voor ons gaan proe n paar biere by die Clarens Brewery, en aangsien ek n rubber arm het, stop die GSA’s voor die brewery.  



Die professionele bier proewers…

Buite die Brouery is daar n inligtings bord wat ons inlig die Brouery maak 19:00. Op ou jaara aand. Daar besef on sons sal moet uitvind waar gaan ons eet. Stap en word by 2 restaurante verwittig die is reeds vol geboek.  Kom kry genadiglik n restaurant  en ons maak n bespreeking. Het lekker buite gesit die aand en net rustig verkeer… Sluit 2014 af, op n bike trip, met awesome vriende, en weer is vereenselwig besluit  - wens die Nordejes was hier…  :-\
« Last Edit: February 10, 2015, 08:30:24 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Andre.Bike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 504
  • Thanked: 1 times
  • BMW R1200GS Adventure LC
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #47 on: February 10, 2015, 02:25:21 pm »
Wow, nice fodies!!
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away. The only person that is with us our entire life, is ourselves-be ALIVE while you are alive. :-)
2019KTM 1290R, 2017 Bmw R1200 GSA LC, 2018 Honda Africa Twin, 2014(Sold),  Bmw R1200GSA LC(Sold)
2011 Bmw R1200GSA(sold), Honda CRF 450R(sold)
2010 Bmw F800GS(sold)
2009 F650 Dakar(sold) 1984 RZ50(sold)1999 PE175(sold)
 

Offline FATO

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #48 on: February 10, 2015, 02:42:48 pm »
Lekker Alwyn. Lyk my dit was 'n groot avontuur!  :ricky:
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline charliepappa

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: New Zealand
  • Posts: 410
  • Thanked: 5 times
  • Life's a ride!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #49 on: February 10, 2015, 02:47:54 pm »
Nice RR!
R1100S Sport, R1200GS Adventure, R1100S Boxer Cup, F650GS, KTM 950 SE, R1200GS LC, Africa Twin DCT
 

Offline SchalkL

Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #50 on: February 10, 2015, 02:58:57 pm »
Hier die RR gaan in my todo lys - beslis  :thumleft:
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 1 times
  • Walvis Bay
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #51 on: February 10, 2015, 03:00:12 pm »
Hier die RR gaan in my todo lys - beslis  :thumleft:

ditto
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline punisher

  • Lolly Licker… i love to lick lollies
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,375
  • Thanked: 1024 times
  • somph
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #52 on: February 10, 2015, 06:10:15 pm »
jirrrre  ..  baaie  lekkerrrrr 

uhmmm  verrrry  naaaaicee

thanks  for this  man
 :thumleft:
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #53 on: February 10, 2015, 08:29:00 pm »
Dankie julle... altyd lekker om te deel...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #54 on: February 10, 2015, 10:35:35 pm »
Dag 7 is dit van Clarens na Frankfort. Het besluit omdat dit my verjaardag is om ons trip te verleng met 1dag. Dus 263km to op Frankfort
https://lh6.googleusercontent.com/-qNzokpKcY54/VObgS8rfAHI/AAAAAAAAAMI/EJ-pOHrwl6I/w744-h793-no/263%2BKM%2BD7%2BOm%2BLesotho.JPG

Die laaste aand op Zastron het Cor die Dusty Vertigo papier uitgehaal en ons het gesien die Monontshapas  is letterlik om die draai, en daar is nie eers bespreek of ons die pas gaan ry of nie, ons gaan dit net doen. Roetes is aangepas, en die oggend uit die vere en eers gaan ontbyt.

https://lh5.googleusercontent.com/-Ug6dQ5aUCGI/VObgaNfhjWI/AAAAAAAAAN0/qt4PGRIARIk/w800-h600-no/Om%2BLesotho%2B209.JPG



https://lh3.googleusercontent.com/uAvieah7-bCKsrwjYkDqJd6Ty4j9iMYj9WMBBZGM7zY=w194-h145-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/h04USW5M5gFv693mNV7bGBNuoqmNKNHOTQg98vjY-6c=w259-h145-p-no
Heerlik by die Ou Poskantoor geeet.

Van daar is it deur Golden Gate toe
https://lh3.googleusercontent.com/sgxq-mWnctPRTg6wHwfXKEpvPu5h81OhEWTCvzq60e4=w509-h145-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/ChXdM5Q9g01oK68cYH0wDDyOP2ebcVs5Ec8cSUWlD84=w253-h190-p-no
Die wolke het weer lag gehang, maar het hulself gedra.

Nie lank na ons die Lichen’s pas in Golden Gate af is nie draai ons regs op n grond paaie en ry in n sudelike rigting op so twee sppor paaie oor die grasvelde van Golden Gate om die blesbokke, zebra’s en wildebeest
https://lh3.googleusercontent.com/u3S5yLx23MM9ZRJPKzE5Nm16z4aHa0I5AM_nNhfbd_o=w338-h190-p-no

Kom by so plaashuis op die grens van die draad, sal net nou daar stop… en deur n hek sonder hekke… baie werid, op die teerpad is daar sekuriteit en n moerse he ken hier is niks?

https://lh3.googleusercontent.com/c3WyIoCIcK1nzcAPX52K0aDhIv2tCo2wl9nEXZ-WY70=w254-h190-p-no
Dan teen die steil koppie af tot in die agterkant van die Monontsha woonbuurte.

Werk onsself op teen die kant van n koppie tot by die Monontsha grenspos.
https://lh3.googleusercontent.com/GFgnS4vg8jnQVh5tns2L1CK_xOho6W1F9vCPH-dzvVU=w254-h190-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/L5WReKhT3qoIvwoXNu6fnCprjcYbcTsiAWHBWKERYPI=w235-h176-p-no

Deur die grenspos en ry af teen die pas op n spierwit sement pas?
https://lh3.googleusercontent.com/HjjrPPBm2yvD5guYI83GTGUNHkTWlEvE9ErfZsEpTfE=w236-h176-p-no
Die gradient is redelik steil, maar traksie is baie.

https://lh3.googleusercontent.com/ASCh6E2OvA35CuiYVdcRB6oEORhQpH5buDLEmSBhfPI=w314-h176-p-no
Helfde in RSA, en ander in Lesotho

https://lh3.googleusercontent.com/Kb8_kk3LcCS3pDk7XQ1uE8QHrB6MQ7xz4CflNSqI74g=w314-h176-p-no

Terug deur die grenspos, en die steil afdraande weer op, op was makliker as af… weer deur die onbemande “hek’’. Tot by die plaasopstal. Hier loop n paas skapies en donkies rond. Maar die laning stok ou akkerbome is pragtig…
https://lh3.googleusercontent.com/7NVqWSgd26f3CXJTYWRryEptb1Hl5pAeHg9SPF8pp90=w304-h228-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/w-g5NcAaBKg5vEYD6CUaPZkwBTog4satww_BPJDqKxI=w799-h228-p-no

https://lh3.googleusercontent.com/jY6dJTVw1-FgqlRWvCJI-JQ6MHAZxGRav5NNuOFmeJQ=w116-h207-p-no
Corna en Michelle prober weer funny poses


Ons back trac op ons roete, weer op die teer terug Clarens se kant to en draai dan weer regs op n grondpad deur die heuwels, maar in in algemene rigting van Kestell.
https://lh3.googleusercontent.com/N7W53MpbMr7_ujZ_vjaRwIQyFGolY-9vklKcGjgH_Vg=w230-h172-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/ozXfxtnBKoSKyEEq4ZSQPfXUw_z6rbVwDWuT2ZZahUM=w230-h172-p-no

Weer is daar nie n hek nie en ry tot op die teer net buite Kestell.
https://lh3.googleusercontent.com/nGgJDPWswSxG_zX_3abKYAVtBsN-UoZblolkPTXXtZk=w98-h172-p-no
Is die kosmosse laat of vroeg?

https://lh3.googleusercontent.com/ddOSJ_tk-W0SC6pwQF7-9hBO8R18OYuJUoHuslDl6r4=w231-h172-p-no
Sweetie breek in die Vrystaat onder n moerse boom, altyd spesiaal.

Verby die Sonneblom lande
https://lh3.googleusercontent.com/3aFq3vI4iUQAY521eONny4Z7kpVV3xG9eM7Nwzw1suk=w308-h172-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/0XMdIM2w5Lih7_ZRqdIehXdtS_yQ9lb39r5u_HvscAQ=w222-h166-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/yeI1BUcOP6YC7-MhFyqrdxTVC1CLsoeo3jdgMBKkEBw=w296-h166-p-no

Jislaaikit die veld is pragtig groen
https://lh3.googleusercontent.com/klAxxvsM4NOMEWT6j7PFPA4Fa1LjrymHSdMgrXXdRWs=w583-h166-p-no

Weer weird poses… die WIP
 https://lh3.googleusercontent.com/uZf061p2jMx_x8cIA5Ghl_ydO-2Po-mJwSKbgP4Yvus=w253-h190-p-no

En resultaat
https://lh5.googleusercontent.com/-ZVNOPpCNhXk/VObgjRcFrDI/AAAAAAAAArQ/dZupKzQ6ttc/w450-h800-no/OM%2BLesotho%2B232.jpg
Corna lyk soos n mars mannetjie, dis eintlik baie funny, omdat sy fotos neem met die Gopro op die helmet, beweeg sy so slow motion, met n stywe nek, dis iets om te beleef!
Het min selfies geneem, so was uit oefeining, toe probeer ons weer, n paar keer se dats en toe:
https://lh3.googleusercontent.com/PKZn_Z5FHaFUfjBLl_eRpjctqsxFGql-MfmURlIM_c4=w275-h206-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/T6x_BYWESEYOjeiKP9T6LWFFPdTfYcDEzpUh-6LkrlY=w156-h206-p-no

Dan laaste pee - stop voor Frankfort,
https://lh3.googleusercontent.com/xU2Ac33uJDawwF9exHUsVaDWzj9z2AgFv8_VTRTEne0=w367-h206-p-no

Dan pose die GSA’s
https://lh3.googleusercontent.com/UhQF2hYduwiowSwR-1WfPuUuSC10lnr0gFdY5PyPCus=w367-h206-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/dIId9OHKEdR62J9CDsUqy04cO3op5GohntbzNFXlYqY=w367-h206-p-no
https://lh3.googleusercontent.com/Bae4QzqqKBDxkFqH4wH0-QGa7Ga1SaQz2tTn9jSfHS8=w551-h157-p-no

Die laaste grond pad voor ons Frankfort ingaan
https://lh3.googleusercontent.com/mvbnIew6yylPRh1lDA3iugZEgwkgwrruU2NFKZh1QdI=w552-h157-p-no

Het weer by DeHoek Gastehuis oorgeslaap, en die tannie was baie bly om ons weer te sien… sy het spesiaal vir ons skaap tjoppies uitgehaal, met alles om braaibroodjies aanmekaar te slaan, Cor se gunsteling braai by kos. Die aand was lekker rustig en was vroeg in die kooi….
Die aand was lekker rustig gekuier, en klaar begin beplan aan ons volgende trip terwyl dit leeker reen in die Vrystaat terwyl ons braai. En het vroeg in die kooi gekruip. Salig….
« Last Edit: February 20, 2015, 11:27:38 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,703
  • Thanked: 277 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #55 on: February 11, 2015, 08:23:12 am »
Photobucket hates you
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #56 on: February 11, 2015, 08:52:06 am »
Photobucket hates you

NO NO,,,  :spitcoffee:, the photos are just so popular, and now the Americans want money....  >:D >:D
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,703
  • Thanked: 277 times
Re: Die Avonture om Lesotho - 2014
« Reply #57 on: February 11, 2015, 09:54:00 am »
Photobucket hates you

NO NO,,,  :spitcoffee:, the photos are just so popular, and now the Americans want money....  >:D >:D

 :laughing4: :dousing:
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key