Sedgefield Dr Inpeksie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GaiasGuardian

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2012
Messages
352
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DR650
Hi Julle,

Ek voel nou baie sleg om dit te doen, maar is hier dalk iemand in Sedgefield omgewing wat na 'n DR650 vir my kan gaan kyk. Ek is in die Noordelike voorstede van Kaapstad en hier is niks mooi beskikbaar nie.
So as ek so iets kan uitwerk dat ek weet iemand het net gekyk dat als reg is sal ek maar 'n "leap of faith" vat en die bike courier.

Ek sal julle natuurlik vergoed met petrol geld en darem ietsie om te drink, lekker kus bier of 'n botteltjie iets.
Ek post 'n link na die Gumtree ad.

Waardeur dit baie aangesien ek nog so nuut hier op is kan ek nie eintlik so iets vra nie, maar daai bike lyk verskriklik netjies.

https://www.gumtree.co.za/a-motorcycles-scooters/other/2007-suzuki-dr-650-low-mileage/1001234662290910033958109


Is die prys reg vir 'n 2007?

Dankie en lekker dag
Ruan
 
Top