My nuwe fiets is hier :)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
My nuwe fiets het vandag hier aangekom, moet se was nogal skok... groooot verskil ts 250 en 650 hehe

Dit is bitter soet, want nou moet Vlentergat defnitief gaan. Ek wonder of ek vir sielkundige hulp moet gaan omdat ek na my bike verwys as 'n person en dit vir my so hartseer is om hom te laat gaan.

Nou moet ek net gewoond raak aan my meisiekind, vorige eienaar het haar 'n meisie gedoop so ek kan haar sekerlik nie nou 'n seun maak nie...

hier is sy :)
 

Attachments

  • Bella.JPG
    Bella.JPG
    93.9 KB · Views: 1,085
Top