Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo  (Read 5638 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,776
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #20 on: February 03, 2015, 07:09:06 pm »
Ons kry koers Gannaga pas toe maar stop eers by die Gannaga lodge vir 'n Windoek of twee.

Ons is pas by 'n groot trop elande verby.

Die uitsig is baie baie mooi





Dan skuif ons aan Gannaga pas toe en soos altyd, is dit uniek om die dramatiese afsak Tankwa toe te sien en hom dan te vat met die fiets










Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,776
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #21 on: February 03, 2015, 07:16:51 pm »
Van hier af het ek en Cocky nie grappies gemaak nie.

Ons het gery  8)

Volgende stop was die Tankwa Padstal



Ek sien die kleine fietsie buite en loop in om te gaan kyk wie s'n dit is..



Jou wrintie.

Sanna Holtshauzen wat altyd by Stonehenge gewerk het



Sy is op pad Drakensberge toe.

Toe ek vra wat sy gaan doen as sy papwiel kry so op haar eie, is die antwoord: "Ek kan ook nie 'n motor se band regmaak nie, so ek kan maar ry met die fiets".

True Biker



En dis fluit fluit my storie uit.

Ek en Cocky het 'n vol dag se ry agter ons en ons kom die Kaap na vyfuur binne.

Ek was weke lank nie die stof af nie - elke kol en verdroogde gogga is soos 'n foto van waar ek was. So ry ek die trip oor en oor...



Dankie vir die saamry  :thumleft:
« Last Edit: February 03, 2015, 07:17:26 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,564
  • Thanked: 36 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #22 on: February 03, 2015, 07:44:34 pm »
Dankie Oupa. Paar paaie wat jy my nog sal moet gaan wys sometime sooner than later.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,776
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #23 on: February 03, 2015, 07:54:30 pm »
Dankie Oupa. Paar paaie wat jy my nog sal moet gaan wys sometime sooner than later.

Ons maak so  8) :thumleft:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,169
  • Walvis Bay
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #24 on: February 03, 2015, 08:08:18 pm »
Dit was lekker om bekende paaie te sien. Lyk of julle pret gehad het.
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 22 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #25 on: February 03, 2015, 08:29:34 pm »
Wat's met die oupa ding? Spyker jy oumas?

Nice report.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Flatout

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 2 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #26 on: February 03, 2015, 08:29:41 pm »
Dit was nou lekker gewees om te lees en te kyk. Bly jy't dit gepos.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,776
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #27 on: February 03, 2015, 08:32:05 pm »
Wat's met die oupa ding? Spyker jy oumas?

Nice report.

Inteendeel  8)

Die manne wat my so noem is maar paar jaar jonger as ek en hulle het geen stamina nie. Dink dit laat hulle beter voel om my oupa te noem  ;)

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,615
  • Thanked: 3 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #28 on: February 03, 2015, 08:48:06 pm »
Lekker trippie Heimer :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Online DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,240
  • Thanked: 84 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #29 on: February 03, 2015, 08:59:23 pm »
Mooi weergawe van wat lyk na 'n bedonnerde trip wat julle gehad het.
Ek moet nou regtig plan maak om vir Veldbrand en Debbie te gaan kuier.

Ek moes ook eenmaal op 'n Sondag oggend die petrol omie op Sutherland gaan wakker klop het. Aardige besigheid.
By daai hotel die lekkerste skaapskenkels ooit gehad.
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #30 on: February 03, 2015, 09:29:51 pm »
Dit was nou a lekker trip, thx for sharing  :thumleft:
Nice RR and pics :thumleft:
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,834
  • Thanked: 50 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #31 on: February 03, 2015, 09:34:22 pm »
lekker ompad trip :thumleft:
 

Offline katana

  • One day when I grow up, I want to be a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,920
  • Thanked: 121 times
  • Sheer Smiling Pleasure
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #32 on: February 03, 2015, 09:45:54 pm »
Dankie vir die additions op my bucket list  ;D
"The only man that has to remember anything, is the man who tells a lie" Mark Twain
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #33 on: February 03, 2015, 09:49:32 pm »
Dankie vir die deel  :thumleft:
 

Offline Bokveld

Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #34 on: February 03, 2015, 10:30:20 pm »
    Dit was nou n lekker trip.Ek is veral bly dat jy van jou vrese oorkom het.Dankie vir die inloer.Maak weer so  :thumleft:
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,776
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #35 on: February 03, 2015, 11:54:43 pm »
    Dit was nou n lekker trip.Ek is veral bly dat jy van jou vrese oorkom het.Dankie vir die inloer.Maak weer so  :thumleft:

Dankie vir die gesels en koffie.  8)

Daar was nie vrees nie  :imaposer: ek het net gewag vir die uitnodiging.

Ek maak verseker weer so.   :thumleft:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,197
  • Thanked: 90 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #36 on: February 04, 2015, 04:15:11 am »
Lekker RR en pics  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,020
  • Thanked: 36 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #37 on: February 04, 2015, 04:43:33 am »
Dankie Heimer - pragtige RR  :thumleft:

Snaaks dat die pompe op Sondae tot na middernag toe oop is...

 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,230
  • Thanked: 38 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #38 on: February 04, 2015, 05:04:17 am »
Baie lekker rr en mooi prentjies.  Dankie vir die deel.   :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,437
  • Thanked: 473 times
    • dustriders.co.za
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #39 on: February 04, 2015, 06:37:26 am »
Dit was n lekker rondloop RR. Dankie vir die kuier oppad terug. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za