Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo  (Read 5644 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,391
  • Thanked: 107 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #60 on: February 04, 2015, 06:37:24 pm »
3 Januarie

Ek en Cocky kies vandag pad deur die MoordenaarsKaroo Sutherland toe.

Ek is hartseer om kamp af te breek waar ek 4 dae gewoon het, maar ek weet sal terugkom  8)

Ons het nie gestop om foto's te neem van die pad Laingsburg toe nie. Dis 'n vrekmooie pad.
Hier is 'n paar foto's wat ek einde 2012 geneem het toe ek op dieselfde koers was

Bliksem maar daai grass is platgele!  jy rol seker baie rond as jy slaap.... :peepwall:

Bump in the night  ::)or bogeyman doing the rain dance  :deal:
 
Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,788
  • Thanked: 126 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #61 on: February 04, 2015, 06:40:29 pm »

My zips are sealed  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,391
  • Thanked: 107 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #62 on: February 04, 2015, 06:49:55 pm »
Terg mar  :spitcoffee:
 
Offline SmuGS

  • A very quiet
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,239
  • Thanked: 51 times
  • Only 99 130 km. Nearly there...
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #63 on: February 04, 2015, 06:54:16 pm »
Mooi guys.. :thumleft:
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars  :imaposer:
R1150gs,  KLE 500, XT660R.
 
Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,065
  • Thanked: 78 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #64 on: February 04, 2015, 09:22:02 pm »
Easy... it seems so easy this one ... like a nice quiet river ...

Thanks for sharing.

 8)
« Last Edit: February 04, 2015, 09:22:48 pm by Ian in Great Brak River »
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,324
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #65 on: February 05, 2015, 08:23:33 pm »
Lekker trippie, dankie vir die deel.  :thumleft:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,070
  • Thanked: 63 times
  • Mommy Fairy :)
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #66 on: February 05, 2015, 08:58:49 pm »
Love it!!!!  :thumleft:

Tyd dat jy bietjie hier in ons geweste kom kuier!
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 
Offline MickeyT

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,183
  • Thanked: 5 times
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #67 on: February 05, 2015, 11:12:18 pm »
Lekker RR ,pity I missed the ride with you guys. I did follow your path the next day though and it was awesome to be out there again. Lekker to see all your pics  :thumleft:

Thanks for picking up the parts of Cocky's KTM that fell off  :thumleft:

Julle gaan Cocky weer moerig maak.  Ek neem aan hy het dubbeld-seker gemaak niks kan afdonner van sy bike nie - en n hele pak cable ties gebruik om alles aan die frame te hou...  :ricky:

Lekker RR gewees!  :thumleft:
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." Philippe Halsman
 
Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,788
  • Thanked: 126 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: So dwaal Heimer - end 2014. Koedoeskloof en Karoo
« Reply #68 on: February 06, 2015, 12:15:18 am »
Love it!!!!  :thumleft:

Tyd dat jy bietjie hier in ons geweste kom kuier!

Ek mik vir die EC bash  8)

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.