Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flat spot van idle idle af  (Read 518 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Flat spot van idle idle af
« on: February 08, 2015, 10:08:31 am »
Hi julle

Wil gou hoor, het nou my Dr gekry met n courier  van George af en daar is n lekker flat spot  van idle af tot by 1/4 throttle.

Ek het dit al so bietjie beter gekry deur sparkplugs te vervang,ligfilter skoon te maak en die lig mengsel skroeg te verstel.

So dis nou rybaar maar nogsteeds nie lekker nie, so ek het gisteraand die carb afgehaal en gestrip. Dit is mooi skoon binne, was nogals verbaas.

Jet grootes is
Pilot 42.5
Main 140
Needle 1ste groef  an bo af

Ek voel dis heeltemal verkeerd, veral met die snorkel wat uit is en die pyp wat oop is.

Kan iemand my dalk in die regte rigting wys en ook sÍ waar ek jets kan kry. Moet ek n volle kit koop?

Jammer julle, ek het myself as sat gesoek. OŽ is sommer al seer.
 

Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 997
Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #1 on: February 08, 2015, 10:31:29 am »
Eish eish eish.....sit die needle clip in die 3de v bo af  clip, is daardie wit plastic spacer nog onder die naald?
1ste clip heeltemal te lean!  
Mag dalk nodig wees om na 4 de clip v bo af te gaan .........
Fuel screw 2-2/12 draaie uit as bike warm ge idle is fine tune tot hoogste idle dan 1/4 draai terug.....
Dis maar wat my Dr happy gemaak het, joune mag dalk ietwat verskil...:-)
« Last Edit: February 08, 2015, 10:38:59 am by Woestynhond »
and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #2 on: February 08, 2015, 10:44:15 am »
Dankie. Sal gou kyk. Watse groote jets het jy in? Die wit plastiek is nog daar. Kan jy ook net vir my sÍ of ek moet wasters kry om dit the shim? Wat is jou groote van jou jets? Dit help nou baie, miskien kan ek dit dalk vandag reg kry
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #3 on: February 08, 2015, 10:46:26 am »
:D;D
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #4 on: February 08, 2015, 10:58:22 am »
Het hom nou weer beloer en hy is op die 3rde notch. Dan is dit tien teen my pilot jet?
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #5 on: February 08, 2015, 11:00:31 am »
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #6 on: February 08, 2015, 11:09:35 am »
Iets lyk verkeerd. Is die e-clip aan verkeerde kant? Moet die spacer onder wees?
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re:
« Reply #7 on: February 08, 2015, 11:36:40 am »
Iets lyk verkeerd. Is die e-clip aan verkeerde kant? Moet die spacer onder wees?
Is daai die dynojet needle?
 

Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 997
Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #8 on: February 08, 2015, 01:01:04 pm »
e clip in middelste slot met die wit spacer onder e clip , bedoel hy moet v die taper kant af ingesit word...jou spacer is verkeerde kant , die wit dingetjie op diaphragm spring moet oor naald se agterkant teen e clip vasdruk....

http://www.advrider.com/forums/showthread.php?t=347184
« Last Edit: February 08, 2015, 01:04:36 pm by Woestynhond »
and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #9 on: February 08, 2015, 06:20:08 pm »
Ja ek het hom so. Ok so ek is baie bly ek het die needle uitgehaal want hy is nou 100% reg! Jisi man, net n plesier om te ry. Die dr's het darem maar n "fun" engine!

Die bike is blykbaar deur n plek in George gedyno, maar ek kan regtig nie glo mense kan sulke k@k aanvang nie. Maar "all's well that ends well".

Ek is net smiles. Nou vir netjies maak
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #10 on: February 08, 2015, 06:22:35 pm »
Begin so bietjie te weave op 100-120km/h. Nou is dit weer navorsing om dit te probeer reg kry
 

Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 997
Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #11 on: February 08, 2015, 07:14:01 pm »
bly jy is uitgesort! Nou gaan jy al jou geld begin spandeer aan mooimaak!
and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Flat spot van idle idle af
« Reply #12 on: February 09, 2015, 12:16:23 pm »
bly jy is uitgesort! Nou gaan jy al jou geld begin spandeer aan mooimaak!
Baie dankie! Ja nee dis n probleem daai geld uit gee ding. Daar in geen selfbeheer in daai rigting nie :D:D
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #13 on: February 09, 2015, 04:50:53 pm »
Weave uitgesort. Neck bearings was nog nooit verstel nie so dit was taamlik los