Flat spot van idle idle af

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GaiasGuardian

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2012
Messages
352
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DR650
Hi julle

Wil gou hoor, het nou my Dr gekry met n courier  van George af en daar is n lekker flat spot  van idle af tot by 1/4 throttle.

Ek het dit al so bietjie beter gekry deur sparkplugs te vervang,ligfilter skoon te maak en die lig mengsel skroeg te verstel.

So dis nou rybaar maar nogsteeds nie lekker nie, so ek het gisteraand die carb afgehaal en gestrip. Dit is mooi skoon binne, was nogals verbaas.

Jet grootes is
Pilot 42.5
Main 140
Needle 1ste groef  an bo af

Ek voel dis heeltemal verkeerd, veral met die snorkel wat uit is en die pyp wat oop is.

Kan iemand my dalk in die regte rigting wys en ook sê waar ek jets kan kry. Moet ek n volle kit koop?

Jammer julle, ek het myself as sat gesoek. Oë is sommer al seer.
 
Top