Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 5916 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Dr650 TLC
« on: February 12, 2015, 11:34:59 am »
So ek het al op ander plekke gepost van my DR wat ek gekoop het, maar ek maak nou 'n “official thread”. (Ek begin later vanjaar studier, maar is tans baie verveeld met te veel tyd ophande)

Ok, so ek het die bike ingekry van George af met 'n koerier sonder om dit te sien. het maar 'n moerse leap of faith gevat en was nogals 'n stresbol! Weereens 'n groot dankie aan DrDirt dat hy die guns gedoen het om te gaan kyk namens my!  ;) Dit het als mooi uitgedraai en ek is klaar baie lief vir die bike!


Bike het hier aangekom 'n dag na ek die koerier betaal het. Wil vir julle sê ON THE ROAD AGAIN is regtig 'n firma wat mens kan vertrou. Keaghan en Robert het nog verskriklik baie trots in wat hulle doen! Bike was baie netjies vasgemaak en Robert het dit net voor 9 die aand hier aangebring.
Hy sou dit eers die volgende oggend gebring het, maar ek het hulle nogals baie gepla (nie in 'n lelike manier nie, meer soos 'n klein seuntjie Ou Kersaand wat opgewonde is oor sy geskenke!) en hulle het my seker jammer gekry.  Toe gaan hy uit sy pad uit om my gelukkig te maak  :biggrin: :biggrin:.

Die bike het bietjie werk aangehad toe hy hier geland het, het nie glad geloop nie met 'n baie groot flat spot net van idle af. Kon nie wegkom sonder om dit verby ¼throttle te rev nie. Bodywerk was los met brackets wat af is, lekker weave op 100km/h, air filter was van sy raampie af en het lekker baie stofpaaie ingesuig ensovoorts.

Maar die werk het begin en ek het een aand toe my ouers uit was 'n bier en bike maintenance aand gehad. Weet nie of die bier en werk saam 'n goeie idee is nie, maar ek het tot 4h die oggend gewerk en verskriklik baie vordering gemaak. Het soos 'n dokter gevoel met diagnose en soos 'n surgeon met die uitvoering!!

So ek het begin om die lugfilter skoon te maak en te olie met Motul lugfilterolie. Dis maar baie taai en morsig, maar het met my plastiek bike gesien dié goed werk. Ek was nogals geskok toe ek die lugfilter sien. Was grondbruin gewees, heeltemal van airbox af weggetrek met sulke lekker grondstrepe onderdeur die lugfilter.

Na dit sparkplugs vervang om te kyk of die kombinasie van die 2 dalk die flatspot sal verbeter. Nog net so sleg! Volgende die pilot screw te verstel en niks.

Ok so volgende was die carb uithaal en strip. Jets is standaard, maar die bike shop in George sê hy het die jets vergroot. Het als mooi skoongemaak en toe met die needle uithaal kom ek agter die needle e-clip en spacer is heel verkeerdom! Geen wonder mens moet die ding verby ¼ throttle oopmaak nie!
Dankie aan Woestynhond vir al die raad!

Het die e-clip op die derde groefie gesit en die spacer op die regte plek en nou is als 100%! Als is nou glad en die enjin loop soos stroop! Baie bly.

Na dit was dit maar buff, spoeg en plak om die bike te kry waar hy nou is. Nog baie werk, maar ek gaan daar kom as ek my momentum kan hou...

Sal julle op datum hou. Het 'n foto van die needle aangeheg soos hy was, my lys ( bier was die inspirasie) van goed en 'n paar fotos van die fiets soos hy nou lyk. Ek haal vandag die grab rails, crash bar  en heat shield op die header af om te spuit.

Het eergister my eerste stukkie grondpad gery en die DR hanteer die sinkplaat en ligte sand verskriklik goed en defnitief baie beter as my Xr'tjie!!  :laughing4:

Hier is 'n link na die video. Dis maar stadig en vervelig.  Ek dink nie ek mag daar gery het nie en die bike is maar baie raserig (dalk ‘n verskoning vir my bang gat!).

http://youtu.be/8B9vcPOPGjo

Hier gaan nog ‘n hele paar goed gedoen word so ek sal op hoogte hou soos dinge vorder.

Cheers   :ricky:   :ricky:

« Last Edit: February 13, 2015, 08:16:46 pm by GaiasGuardian »
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #1 on: February 12, 2015, 11:38:54 am »
nog
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #2 on: February 12, 2015, 11:41:52 am »
nog, kan net 2.5 mb op 'n slag oplaai
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #3 on: February 12, 2015, 11:45:51 am »
Bashplate is gemaak vir 'n honda Cr250. As ek reg onthou. En die verkoper het gesê daar is aftermarket handlebars op, maar daai lyk vir my soos die stardaard een??
 

Offline MirageF1AZ

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 113
Re: Dr650 TLC
« Reply #4 on: February 12, 2015, 12:01:59 pm »
Dankie vir die lekkerlees post.  Nice fiets, geniet hom.  O, en ek hou van jou lysie-idee!  Ek moet miskien self een maak vir my DR-Z.
Bikes owned: 1984 Suzuki RG50 Gamma, 1981 Suzuki GSX750E, 1991 Suzuki GSX-R 1100, 2007 Suzuki GSX-R 750, 2011 Triumph Tiger 1050, 2010 Suzuki DR-Z 400, 2011 Honda CBR250RR (OK this is my daughter's bike but I bought it, so there), 2015 Triumph Tiger 800XCx, 2008 Yamaha XT660R   ...my favourite?  Every single one of them, for different reasons. ...but maybe the GSX-R750.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #5 on: February 12, 2015, 12:15:12 pm »
Dankie. Dis so bietjie lank, maar soos ek sê ek het baie tyd en dit het my nou lekker besig gehou. Ja ek het dit op daai man van Australia se Youtube Channel gesien; Bikerbits. Sal nog n wit bord moet kry!


Dis die beste "before" fotos wat ek het hier onder.
« Last Edit: February 12, 2015, 12:26:07 pm by GaiasGuardian »
 

Offline Franky3

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,262
  • Thanked: 28 times
Re:
« Reply #6 on: February 12, 2015, 02:13:30 pm »
Dit lyk baie goed Ruan. Eks bly als het so mooi uitgewerk.
 

Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
Re: Dr650 TLC
« Reply #7 on: February 12, 2015, 02:55:30 pm »
Nice thread, nice bike,,,
Life is too short to ride a Honda
 

Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
Re: Dr650 TLC
« Reply #8 on: February 12, 2015, 02:57:45 pm »
next on the list is to replace that boat anchor with a proper exhaust and cut a 50mm hole in the top of the airbox
Life is too short to ride a Honda
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #9 on: February 12, 2015, 05:03:37 pm »
next on the list is to replace that boat anchor with a proper exhaust and cut a 50mm hole in the top of the airbox

next on the list is to replace that boat anchor with a proper exhaust and cut a 50mm hole in the top of the airbox
That's not the standard exhaust, got that lying in my garage. It's a powerflow, but I would really like something a bit more decent. The bike came with the snorkel romoved so I would leave it that way for the fuel consumption factor:)8)
 

Offline StuartC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,457
Re: Dr650 TLC
« Reply #10 on: February 12, 2015, 05:41:31 pm »
you will get better fuel consumption when you do the mod's,, at worst it will stay the same
Life is too short to ride a Honda
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #11 on: February 12, 2015, 06:04:23 pm »
Cool! I believe with my SV the consumption got a little worse with the snorkel removed.

Just sprayed the header heat shield, radiator grill, radiatior crash bar and the grab rails. All with a black engine enamel high heat spray.  :pot:
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #12 on: February 12, 2015, 06:07:17 pm »
Sal fotos post as dit droog is. More is dit die spieeltjies se arms wat die verf op afgechip het.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #13 on: February 12, 2015, 06:10:35 pm »
Ek gaan in die volgende maand agterste plastics en 'n polisport sm voor fender probeer in die hande kry. Iemand wil nie dalk agter plasics(numberboards) vir 'n standaard exhaust of Garmin 660 dock veruil nie? Wink wink  O0

Weet glad nie of die dock werk nie, maar hy is op die bike gemount.
 

Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,974
  • Thanked: 139 times
  • I am not a dude.
    • The Flying Fish
Re: Dr650 TLC
« Reply #14 on: February 12, 2015, 07:30:18 pm »
Mooi man!

Looks almost exactly the same as mine. :ricky:

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #15 on: February 16, 2015, 12:47:44 pm »
I never wanted a black bike, but it's really starting to grow on me. I resprayed the grabrails, header heat shield, grabrails, radiator crash bar and mirror arms in a high heat black spray paint. Think it looks good enough. Next is a nice oil change and then a Polisort sm front fender. Just waiting for feedback about water spray when riding in rain and if there will be any fitment issues?

Will post pics as soon as I get it:P
 

Offline Morokai

Re: Dr650 TLC
« Reply #16 on: February 17, 2015, 12:46:30 am »
Lekker bike bru....sy is die beste trustworthy companion...a lifetime of endless joy  :thumleft:
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #17 on: February 18, 2015, 03:42:59 pm »
Lekker bike bru....sy is die beste trustworthy companion...a lifetime of endless joy  :thumleft:
Ja nee ek stem 100% saam, nou nie so vinnig soos my 1000's wat ek gehaad het nie, maar dis darem n groot plesier om in die dorp te ry en net hoe gemaklik dit is! Ek is ook mal oor die torque van die thumper, dis n lekker gevoel om so deur die ratte te werk. Nog lekker bang vir grond, snaakse gevoel om nie op kougom tyres te ry nie! Nou is dit net "seat time" om gewoond te raak aan die los bike onder my!
 

Offline Serfie

Re: Dr650 TLC
« Reply #18 on: February 19, 2015, 01:56:59 pm »
Lekker bike bru....sy is die beste trustworthy companion...a lifetime of endless joy  :thumleft:
Ja nee ek stem 100% saam, nou nie so vinnig soos my 1000's wat ek gehaad het nie, maar dis darem n groot plesier om in die dorp te ry en net hoe gemaklik dit is! Ek is ook mal oor die torque van die thumper, dis n lekker gevoel om so deur die ratte te werk. Nog lekker bang vir grond, snaakse gevoel om nie op kougom tyres te ry nie! Nou is dit net "seat time" om gewoond te raak aan die los bike onder my!


Jou boney lyk baie mooi...het ook ene wat ek die afgelope paar maande aan 'laat werk'...want ek kan nie self enigiets tegnies doen, behalwe ketting verstel, air filter, olie en olie filter vervang nie.

Myne gekoop op 30 000km van n ou wat dit as commuter gebruik het. Het die volgende dinge die afgelope 5 maande laat doen. HD tubes en nuwe Kings tyres, by Wayne Heaseman Racing die volgende: nuwe schock olie, carburettor serviced and rejetted to standard, valves adjust, steering header bearings serviced, nuwe sprockets en 525 chain. luggage rack, handle bar raisers, high screen, widened foot pegs, bash plate.

Het ook reeds 6500km grondpad riding gedoen en geniet die liggewig bike vs my ander bike - 2008 KLR. Deesdae gebruik ek hulle al om die ander keer as ek grondpaai gaan ry. Sal nie graag ooit eendag van een wil ontslae raak nie.

Ek hoop maar die DR is so reliable soos almal beweer...so far so good...
“So much of life can never be explained…it can only be witnessed and experienced…but above all...life just goes on…no matter what!!”

Previous bikes - 1980 XL125S: 1986 IT200: 1989 XT250:  1999 Africa Twin 750XLV: 2011 XR250 Tornado: 1999 XJR900 Diversion:  1996 Varadero XL1000V: 2007 Transalp 650
Currently - 2008 KLR650 / 2008 DR650 / 2015 SYM CROX 125 / 2015 Kawasaki Versys KLZ 1000/ 2014 BMW F700GS
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #19 on: February 19, 2015, 02:48:09 pm »
Hi Serfie.
That really is a beautiful colour scheme you have there! Thanks for the compliment. Really enjoying it!

Sounds like you spent quite a lot of moola! I'm also not very technically gifted, but the internet and youtube is really helping me a lot. Don't have the money to pay for labour so that is some extra motivation to tackle everything myself!

 Cheers and safe riding