0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Haha is die daar bo by Zevenwacht?
Quote from: ZA on February 20, 2015, 04:24:13 pmHaha is die daar bo by Zevenwacht?Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets.
Quote from: GaiasGuardian on February 20, 2015, 09:50:40 pmQuote from: ZA on February 20, 2015, 04:24:13 pmHaha is die daar bo by Zevenwacht?Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets. Haha ja dit is n lekker plekkie om n bietjie grond en sand te kry. Die mountain bike trails is lekker om met die DR te ry. Ek hou dit maar altyd stil as ek verby die perde cruz op die klein hoewe. As jy aan ry op daai grondpad en n bietjie ninja tussen die wingerde, dan kan jy amper tot in Stellies kom
Quote from: ZA on February 23, 2015, 08:11:58 amQuote from: GaiasGuardian on February 20, 2015, 09:50:40 pmQuote from: ZA on February 20, 2015, 04:24:13 pmHaha is die daar bo by Zevenwacht?Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets. Haha ja dit is n lekker plekkie om n bietjie grond en sand te kry. Die mountain bike trails is lekker om met die DR te ry. Ek hou dit maar altyd stil as ek verby die perde cruz op die klein hoewe. As jy aan ry op daai grondpad en n bietjie ninja tussen die wingerde, dan kan jy amper tot in Stellies kom Het daai sand sat gery met my plastic bike, maar ek is maar bietjie bang om dit met die DR te probeer. Om die waarheid te sê is ek is self nog skrikkerig vir grondpaaie met sand op. Het gister weer daar gery en n lekker sand patch op n off camber geslaan, jisi man dit was een van daai broek vuilmaak oomblikke!
Ek het n paar tweede hanse Sidi boots as jy belangstel. Bike lyk regtig nice
Quote from: ZA on March 25, 2015, 11:23:16 amEk het n paar tweede hanse Sidi boots as jy belangstel. Bike lyk regtig nice Hoeveel wil jy hê vir hulle ZA?
Dankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk. Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.
Quote from: GaiasGuardian on July 27, 2015, 09:38:08 amDankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk. Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.baie netjies!!!!!valve celarances stel jy self!!!! onder is n goeie video.en jetss doen jy eers na jy geraasmaker verander het... help nie jy sit meer petrol in die ponie, as jy nie lug toevoer vergroot en uit laat makliker maak nie.het jy al die snorkel van jou airbox af gehaal?