Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 6015 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Dr650 TLC
« Reply #20 on: February 20, 2015, 04:24:13 pm »
Haha  :biggrin: is die daar bo by Zevenwacht?
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #21 on: February 20, 2015, 09:50:40 pm »
Haha  :biggrin: is die daar bo by Zevenwacht?
Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets. ;D
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #22 on: February 23, 2015, 08:11:58 am »
Haha  :biggrin: is die daar bo by Zevenwacht?
Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets. ;D

Haha ja dit is n lekker plekkie om n bietjie grond en sand te kry. Die mountain bike trails is lekker om met die DR te ry. Ek hou dit maar altyd stil as ek verby die perde cruz op die klein hoewe. As jy aan ry op daai grondpad en n bietjie ninja tussen die wingerde, dan kan jy amper tot in Stellies kom  :biggrin:
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #23 on: February 24, 2015, 05:57:20 pm »
Haha  :biggrin: is die daar bo by Zevenwacht?
Jip dis hy daai . Naaste stukkie grondpad om te toets. ;D

Haha ja dit is n lekker plekkie om n bietjie grond en sand te kry. Die mountain bike trails is lekker om met die DR te ry. Ek hou dit maar altyd stil as ek verby die perde cruz op die klein hoewe. As jy aan ry op daai grondpad en n bietjie ninja tussen die wingerde, dan kan jy amper tot in Stellies kom  :biggrin:
Het daai sand sat gery met my plastic bike, maar ek is maar bietjie bang om dit met die DR te probeer. Om die waarheid te s is ek is self nog skrikkerig vir grondpaaie met sand op. Het gister weer daar gery en n lekker sand patch op n off camber geslaan, jisi man dit was een van daai broek vuilmaak oomblikke!
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #24 on: February 25, 2015, 08:50:32 am »

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Die grondpaaie met sand op is dodgy, want die wipe outs is vinnig om te gebeur en onverwags. Daai lang sand pad wat onder die kraglyn hardloop moet n man oop ketels gooi met die DR anders sny die voorband te vinnig.
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #25 on: March 25, 2015, 11:03:54 am »
So 'n bietjie van 'n update op die bike. Julle moet maar verskoon, ek het dit al in die DR650 THREAD gepost, maar ek het gedink ek sit maar nog so paar fotos hier in my thread.

Ek is nou gelukkig met die bike, baie gelukkig. Om die waarheid te s is ek spandeer al my vrye tyd en bewonder die bike. O0 Dis nou regtig great dat die weave uitgesorteer is, nou voel ek uiteindelik ek kan die bike ry en geniet! Dit was toe al die tyd die Race-sag wat heeltemal te hard was. Het dit verstel van 80mm na 95mm en my weave is weg op 2 bar tot op 140km/h!

Het so paar goedtjies gedoen oor die laaste tyd en na 'n valletjie die Polisport voor modderskerm en nuwe barkbuster plastics opgesit. Ek moet s die fender pas MOOI! Dit lyk of die so uit die fabriek moes kom. Eks baie impressed. Bike se handlebars was so bietjie skeef na die val. Ek dink ek het dit reguit gekry,maar mens se kop sal mos maar altyd met mens se kop speel.

Ek het nou ontslae geraak van al die roes op die fiets behalwe op die frame by die footpegs, al die boude vervang wat ek kan sien is geroes  en parte 'n nuwe lagie verf gegee. Gister die Heatshield wat ek swart gemaak in 'n high heat gunmetal gespuit en dit lyk goed. Baie mooi verf. Die swart was ek nie meer gelukkig nie en die prep werk was maar half op die heatshield. Geroeste sidestand is ook  baie mooi geskuur en swart gemaak.

Ek is happy en ek dink ek gaan nog JARE se fun h met die bike.  :drif:  :pot:

Volgende is 'n 12v/usb socket en dan seker maar bootse in die hande probeer kry.

Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Dr650 TLC
« Reply #26 on: March 25, 2015, 11:23:16 am »
Ek het n paar tweede hanse Sidi boots as jy belangstel. Bike lyk regtig nice  :thumleft:
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #27 on: March 25, 2015, 12:37:02 pm »
Ek het n paar tweede hanse Sidi boots as jy belangstel. Bike lyk regtig nice  :thumleft:
Hoeveel wil jy h vir hulle ZA?:D
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #28 on: March 25, 2015, 12:39:11 pm »
Ek het n paar tweede hanse Sidi boots as jy belangstel. Bike lyk regtig nice  :thumleft:
Hoeveel wil jy h vir hulle ZA?:D
En groote natuurlik
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Dr650 TLC
« Reply #29 on: March 25, 2015, 01:24:33 pm »
Size 9 dink ek. Sal vir jou fotos gou e-pos
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #30 on: March 25, 2015, 01:41:13 pm »
 :thumleft:
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Dr650 TLC
« Reply #31 on: March 25, 2015, 01:54:49 pm »
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #32 on: July 26, 2015, 01:04:31 pm »
update.

Het 'n IMS tenk opgesit, paar nuwe stickers, renthal handlebars en gister begin met my ketting en sprockets vervang toe gaan die krag af, en toe is dit drink tyd :P. So het vanoggend klaargemaak.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #33 on: July 26, 2015, 01:05:52 pm »
more
 
Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,508
  • Thanked: 6 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.kkkcycle.co.za
Re: Dr650 TLC
« Reply #34 on: July 26, 2015, 03:01:40 pm »
Jou fiets is baie mooi !
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6

Tans:  Suzuki DR 650
 
Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,022
  • Thanked: 146 times
  • I am not a dude.
    • The Flying Fish
Re: Dr650 TLC
« Reply #35 on: July 26, 2015, 03:36:29 pm »
Such a photogenic bike  :thumleft:

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #36 on: July 27, 2015, 09:38:08 am »
Dankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk.

Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.
 
Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,846
  • Thanked: 449 times
  • DR650 Admirer
Re: Dr650 TLC
« Reply #37 on: July 31, 2015, 01:23:31 am »
Jou DR lyk great! Myne is vol skrape en duike maar ek reken terwyl ek leer ry gaan daar nog 'n paar bykom so no use om daaroor te worry. So ek het net die seat en grips verander, en wil 'n windskerm opsit.

Ek bly in Stellenbosch net oorkant die bult van Zevenwacht. Hoe kom mens waar jy gery het?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Re:
« Reply #38 on: July 31, 2015, 08:40:36 am »
Dankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk.

Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.

baie netjies!!!!!

valve celarances stel jy self!!!! onder is n goeie video.

en jetss doen jy eers na jy geraasmaker verander het...

help nie jy sit meer petrol in die ponie, as jy nie lug toevoer vergroot en uit laat makliker maak nie.

het jy al die snorkel van jou airbox af gehaal?

I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re:
« Reply #39 on: July 31, 2015, 12:07:58 pm »
Dankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk.

Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.

baie netjies!!!!!

valve celarances stel jy self!!!! onder is n goeie video.

en jetss doen jy eers na jy geraasmaker verander het...

help nie jy sit meer petrol in die ponie, as jy nie lug toevoer vergroot en uit laat makliker maak nie.

het jy al die snorkel van jou airbox af gehaal?

Ek beplan om dit self te doen. Het feeler gauge, en die gaskets is iets soos R80 by Suzuki South. Snorkel is klaar af, maar ek weet nie of dit net by brein is nie, maar dit voel of ek bietjie krag verloor het toe ek die standaard pyp opgesit het.

Die bike voel alklaar swaar op petrol. Kry seker so 13km/l. So ek dink ek gaan dalk die standaard grote jets in sit. Ek het stardaard jets in op die oomblik, maar die bike winkel in george waar die bike voorheen geonderhou is kan nie vir my verseker s nie, maar hulle dink hulle het die jets vergroot.