Ek het die naald op die standaard posisie. Watse grote jets het jy na toe gegaan? Sal graag bietjie meer krag wil hê, maar die ander pyp wat ek opgehaad het is n verskrikle goedkoop gemaakte powerflow exhaust. Verkriklik hard en lek so bietjie by die by die link pyp.
Is die 18km/l in die dorp rond ry? Shoe dis goed
Onthou net dat jy baie nader aan seevlak as Matie is. Meer lug, en meer brandstof dus nodig.
Ek is in Nelspruit, so 3000 voet bo seevlak, dus bietjie laer as Matie in Pretoria.
My DR se snorkel is verwyder, en 'n addisionele 50mm gat gesny.
Pilot was 45, weer terug op 42.5. Probeer om 'n ongereelde terugskop by afskakel uit te sny.
Mains is 150, en standaard naald amper heel onder op posisie 4/5. Het 'n flatspot gehad met naald op 3/5.
Air/fuel screw 2 draaie uit.
Ek het 'n FMF Q2 pyp op.
Bestel jets teen ongeveer R 50-00 stuk deur Andrew by MotoComp in KZN. Google sy detail. Hy kan dit goedkoop oornag kourier.
Jy het natuurlik die opsie om jou DR na Julian by Superbike Solutions te neem vir 'n dyno!
Haal die airbox se snorkel uit, sny 'n addisionele gat, sit 'n goeie uitlaat op en sort dan die jetting uit.
My brandstofverbruik wissel van 14.5 tot 20 km/l. Dit le maar in die gewrig!
Sent from my iPad using Tapatalk