Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 6188 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #40 on: July 31, 2015, 12:13:53 pm »
Jou DR lyk great! Myne is vol skrape en duike maar ek reken terwyl ek leer ry gaan daar nog 'n paar bykom so no use om daaroor te worry. So ek het net die seat en grips verander, en wil 'n windskerm opsit.

Ek bly in Stellenbosch net oorkant die bult van Zevenwacht. Hoe kom mens waar jy gery het?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Dankie! Ja ek het ook alklaar n val weg. Hoekal daar by Zevenwacht. Dis regtig nie baie ry plek nie, net n kort entjie op na die lookout toe. Mens kan om die restaurant ry en agter die wyn kelder verby na die spa toe, of by die perde skool links draai voor die booms en daar so stuk grondpad ry.

As jy happy is met sand ry is daar verskriklik baie bos paaitjies onder Zevenwacht. Ek was orait daar met my 125 two stroke wat ek gehaad het, maar die DR sukkel maar in die duk sand. Of ek sukkel met die DR in die duk sand
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Re: Re:
« Reply #41 on: July 31, 2015, 01:05:32 pm »
Dankie julle. Ja nee ek is nou baie chuffed met hoe die bike uitgedraai het en die pryse wat ek betaal het vir die parte. Tenk en handlebars, splinter nuut het my R1970 uitgewerk.

Na my eksamen by college is dit valve clearances en jets. Dalk n nuwe geraasmaker as ek n goeie prys kan kry iewers.

baie netjies!!!!!

valve celarances stel jy self!!!! onder is n goeie video.

en jetss doen jy eers na jy geraasmaker verander het...

help nie jy sit meer petrol in die ponie, as jy nie lug toevoer vergroot en uit laat makliker maak nie.

het jy al die snorkel van jou airbox af gehaal?

Ek beplan om dit self te doen. Het feeler gauge, en die gaskets is iets soos R80 by Suzuki South. Snorkel is klaar af, maar ek weet nie of dit net by brein is nie, maar dit voel of ek bietjie krag verloor het toe ek die standaard pyp opgesit het.

Die bike voel alklaar swaar op petrol. Kry seker so 13km/l. So ek dink ek gaan dalk die standaard grote jets in sit. Ek het stardaard jets in op die oomblik, maar die bike winkel in george waar die bike voorheen geonderhou is kan nie vir my verseker s nie, maar hulle dink hulle het die jets vergroot.

Gaskets?

dis o-ring tiepe seel en hoev nie vervang te word teensy huidiglik lek of geperrish is as jy die dekseltjies af het nie.

ja jy sal baie krag verloor as jy die standard pyp terug sit. wat het jy oorpsronklik opgehaad?

as hy die snorkel afgehaal het en an ander pyp opgesit het, is dit n goeie idee om groter jets in te sit, andgesien die lug vloei verber it en dus moet jy die mengsel ryker maak om nie te lean te hardloop nie.

kyk in watter posisie jou naald is as jy die carb trek, daai petrol verbruik is onmoontelik!!!!!!!!!

ek kry 18km/l en en het die carb hard gepimp!
en dink jou naald is dalk gelig en groter main jet....

I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #42 on: July 31, 2015, 01:12:02 pm »
Ek het die naald op die standaard posisie. Watse grote jets het jy na toe gegaan? Sal graag bietjie meer krag wil h, maar die ander pyp wat ek opgehaad het is n verskrikle goedkoop gemaakte powerflow exhaust. Verkriklik hard en lek so bietjie by die by die link pyp.

Is die 18km/l in die dorp rond ry? Shoe dis goed
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #43 on: July 31, 2015, 01:12:54 pm »
Ja ek bedoel die rubber orings. Dit lyk of die exhaust kant so bietjie lek.
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Re:
« Reply #44 on: July 31, 2015, 02:08:21 pm »
Ek het die naald op die standaard posisie. Watse grote jets het jy na toe gegaan? Sal graag bietjie meer krag wil h, maar die ander pyp wat ek opgehaad het is n verskrikle goedkoop gemaakte powerflow exhaust. Verkriklik hard en lek so bietjie by die by die link pyp.

Is die 18km/l in die dorp rond ry? Shoe dis goed

gaan kyk op die tread wat ek gedoen het!

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=172129.0

main is n 146 (140 standaard) en pilot is n 45 (42.5 standard)

daai is n mengsel van dorp en soos n mal moer buite die dorp rondjaag.

as ek net dorp moet ry sal die seker nog beter wees.

I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline Ri

  • Bikermouse
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,027
  • Thanked: 476 times
  • DR650 Admirer
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #45 on: July 31, 2015, 03:25:57 pm »
Jou DR lyk great! Myne is vol skrape en duike maar ek reken terwyl ek leer ry gaan daar nog 'n paar bykom so no use om daaroor te worry. So ek het net die seat en grips verander, en wil 'n windskerm opsit.

Ek bly in Stellenbosch net oorkant die bult van Zevenwacht. Hoe kom mens waar jy gery het?

Dankie! Ja ek het ook alklaar n val weg. Hoekal daar by Zevenwacht. Dis regtig nie baie ry plek nie, net n kort entjie op na die lookout toe. Mens kan om die restaurant ry en agter die wyn kelder verby na die spa toe, of by die perde skool links draai voor die booms en daar so stuk grondpad ry.

As jy happy is met sand ry is daar verskriklik baie bos paaitjies onder Zevenwacht. Ek was orait daar met my 125 two stroke wat ek gehaad het, maar die DR sukkel maar in die duk sand. Of ek sukkel met die DR in die duk sand

Is dit Zevenwacht Wine Estate waarvan jy praat, die bospaadjies ook? Dis nogal nice as hulle bikes daar toelaat.

Ek leer ry hier op die grondpaadjies om die wingerde; al wat ek weet van sand is kyk op en maak oop :biggrin: Ek kan nie eintlik bekostig om te val nie, as bike omdop, stroom die petrol uit!! Die Acerbis tank het 'n petrol cap met so 'n pypie in, ek het gedink dis 'n one-way valve ding, maar is glo nie. Sucks  :-\
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #46 on: July 31, 2015, 08:48:35 pm »
Ek het die naald op die standaard posisie. Watse grote jets het jy na toe gegaan? Sal graag bietjie meer krag wil h, maar die ander pyp wat ek opgehaad het is n verskrikle goedkoop gemaakte powerflow exhaust. Verkriklik hard en lek so bietjie by die by die link pyp.

Is die 18km/l in die dorp rond ry? Shoe dis goed
Onthou net dat jy baie nader aan seevlak as Matie is. Meer lug, en meer brandstof dus nodig.

Ek is in Nelspruit, so 3000 voet bo seevlak, dus bietjie laer as Matie in Pretoria.

My DR se snorkel is verwyder, en 'n addisionele 50mm gat gesny.

Pilot was 45, weer terug op 42.5. Probeer om 'n ongereelde terugskop by afskakel uit te sny.

Mains is 150, en standaard naald amper heel onder op posisie 4/5. Het 'n flatspot gehad met naald op 3/5.

Air/fuel screw 2 draaie uit.

Ek het 'n FMF Q2 pyp op.

Bestel jets teen ongeveer R 50-00 stuk deur Andrew by MotoComp in KZN. Google sy detail. Hy kan dit goedkoop oornag kourier.

Jy het natuurlik die opsie om jou DR na Julian by Superbike Solutions te neem vir 'n dyno!

Haal die airbox se snorkel uit, sny 'n addisionele gat, sit 'n goeie uitlaat op en sort dan die jetting uit.

My brandstofverbruik wissel van 14.5 tot 20 km/l. Dit le maar in die gewrig!

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #47 on: July 31, 2015, 11:08:20 pm »

Hi Chopperpilot.

Ja ek het gegoogle en op Andrew afgekom. Hulle het net n krediet kaart opsie en geen instant eft van capitec af nie so ek sal seker maandag van hom hoor oor die jets. Het gedink 150 main en 45 pilot. Ek sien hulle het 2 grootes vir die main jets, die 6mm en 8mm. Ek sal die 6mm moet kry n?

Ek wil sommer allen key boude ook koop om die phillips skroefies in die carb te vervang.

Ek het die ander oop pyp nou terug gesit en hom gesel gekry. Dit raas, maar dit moet doen. Darem kan mense my nou hoor en dit voel nou sommer weer soos n thumper.

Is die gat in die airbox nodig as ek klaar die snorkel uit het? Ek wil nie eintlik goed doen wat ek nie kan terugverander as ek nie daarvan hou nie of as my petrol verbruik te veel suffer nie.
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #48 on: July 31, 2015, 11:14:36 pm »
Jou DR lyk great! Myne is vol skrape en duike maar ek reken terwyl ek leer ry gaan daar nog 'n paar bykom so no use om daaroor te worry. So ek het net die seat en grips verander, en wil 'n windskerm opsit.

Ek bly in Stellenbosch net oorkant die bult van Zevenwacht. Hoe kom mens waar jy gery het?

Dankie! Ja ek het ook alklaar n val weg. Hoekal daar by Zevenwacht. Dis regtig nie baie ry plek nie, net n kort entjie op na die lookout toe. Mens kan om die restaurant ry en agter die wyn kelder verby na die spa toe, of by die perde skool links draai voor die booms en daar so stuk grondpad ry.

As jy happy is met sand ry is daar verskriklik baie bos paaitjies onder Zevenwacht. Ek was orait daar met my 125 two stroke wat ek gehaad het, maar die DR sukkel maar in die duk sand. Of ek sukkel met die DR in die duk sand

Is dit Zevenwacht Wine Estate waarvan jy praat, die bospaadjies ook? Dis nogal nice as hulle bikes daar toelaat.

Ek leer ry hier op die grondpaadjies om die wingerde; al wat ek weet van sand is kyk op en maak oop :biggrin: Ek kan nie eintlik bekostig om te val nie, as bike omdop, stroom die petrol uit!! Die Acerbis tank het 'n petrol cap met so 'n pypie in, ek het gedink dis 'n one-way valve ding, maar is glo nie. Sucks  :-\
Hi Ri, ja ek is nie heeltemal seker oor die toelaat op die grondpaaie nie, maar ons is mos n vriendelike klomp mense wat nie te veel nonsens aanjaag nie so waai maar net! Die sand paaie is oop vir 4x4's en bikes.

Die standaard petrol cap laat ook maar petrol uit as die bike om bogger so dink dis maar een van daai dinge! :D
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #49 on: July 31, 2015, 11:15:41 pm »

Die lookout is op die plaas. Die sandpaaie behoort aan Zevenwacht maar dis net onder dit
 
Offline Ri

  • Bikermouse
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,027
  • Thanked: 476 times
  • DR650 Admirer
Re: Dr650 TLC
« Reply #50 on: July 31, 2015, 11:37:31 pm »
Koel!! My bike is volgende week reg en ek het gehoop om kans te kry om te ry maar ek het ongelukkig werk gekry so het nie meer kans om te speel nie 😔
(First World problems... 😆)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #51 on: August 01, 2015, 02:04:07 am »
Nie seker of die main jet 6 of 8 mm is nie. Kan more 'n spaar een meet.

Nie nodig om 'n ekstra gat in die airbox te sny nie. Enjin haal wel beter asem as jy dit wel doen.

Ek het vir lank met die snorkel in gery, met 'n pyp en reg ge-jet.

Daar is wel 'n groot verbetering met die snorkel uit en ekstra 50 mm opening.

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Franky3

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,277
  • Thanked: 29 times
Re:
« Reply #52 on: August 02, 2015, 12:16:16 am »
Ek kan nou nie veel add ivm die bike nie maar ek weet dat jou capitec kaart kan jy gebruik as n krediet kaart. Gan in bank toe en registreer net jou kaart dan kan jy dit so gebruik. Hoop dit help.
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #53 on: August 03, 2015, 09:46:47 am »
Is die gat in die airbox nodig as ek klaar die snorkel uit het? Ek wil nie eintlik goed doen wat ek nie kan terugverander as ek nie daarvan hou nie of as my petrol verbruik te veel suffer nie.

dit maak n groot verskil die gat, maar die ding is, as jy hom mooi boor, dan gaan jy builders toe, koop n 50mm ronde plastic stopper, en pvc weld/gom hom in die gat as jy besluit jy wil dit reverse.

weet nie of dit sin maak nie.
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Dr650 TLC
« Reply #54 on: August 03, 2015, 10:33:32 am »
My bike loop great - lig die voorwiel baie maklik op wegtrek en hardloop gemaklik tot verby 140km/h

Pretoria
Main Jet 142.5 (140 is std)
Pilot jet 42.5 (std)
Needle - so 5mm gelig met washers na die d-shelf mod (Amerikaanse spec)
Air mix skroef - 2.5 draaie uit
Snorkel uit (geen verdere gat gesny nie)
GSXR 1000 (2001) Titanium pyp op.  
 
« Last Edit: August 03, 2015, 10:34:41 am by Kykdaar »
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #55 on: August 03, 2015, 03:41:03 pm »
Nie seker of die main jet 6 of 8 mm is nie. Kan more 'n spaar een meet.

Nie nodig om 'n ekstra gat in die airbox te sny nie. Enjin haal wel beter asem as jy dit wel doen.

Ek het vir lank met die snorkel in gery, met 'n pyp en reg ge-jet.

Daar is wel 'n groot verbetering met die snorkel uit en ekstra 50 mm opening.

Sent from my iPad using Tapatalk
Kan jy dalk vir my seker maak as jy n tydtjie kry of die main jet 6/8 mm is?
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #56 on: August 03, 2015, 03:51:45 pm »
Is die gat in die airbox nodig as ek klaar die snorkel uit het? Ek wil nie eintlik goed doen wat ek nie kan terugverander as ek nie daarvan hou nie of as my petrol verbruik te veel suffer nie.

dit maak n groot verskil die gat, maar die ding is, as jy hom mooi boor, dan gaan jy builders toe, koop n 50mm ronde plastic stopper, en pvc weld/gom hom in die gat as jy besluit jy wil dit reverse.

weet nie of dit sin maak nie.
Maak 100% sin. Sal dit doen as ek my jets kry. Ek het nou die oop pyp weer opgesit en nou doen hy weer die selfde as voor ek die standaard pyp terug gesit het. As hy so bietjie hard gery is en mens kom tot n stilstand met clutch in idle hy baie laag en dan later sal hy weer sy idle reg kry.

Dink ek gaan maar 150 main en 45 pilot gaan en die gat in die airbox maak.

En ek wil sommer allen key boude ook by hom kry.
Sal die M5 x 12 werk?
http://motocomp-online.com/carb-/487-carb-body-screws-ss-m5-x-12.html
 
Offline Matie spero

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 647
Re: Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #57 on: August 03, 2015, 04:02:14 pm »
Is die gat in die airbox nodig as ek klaar die snorkel uit het? Ek wil nie eintlik goed doen wat ek nie kan terugverander as ek nie daarvan hou nie of as my petrol verbruik te veel suffer nie.

dit maak n groot verskil die gat, maar die ding is, as jy hom mooi boor, dan gaan jy builders toe, koop n 50mm ronde plastic stopper, en pvc weld/gom hom in die gat as jy besluit jy wil dit reverse.

weet nie of dit sin maak nie.
Maak 100% sin. Sal dit doen as ek my jets kry. Ek het nou die oop pyp weer opgesit en nou doen hy weer die selfde as voor ek die standaard pyp terug gesit het. As hy so bietjie hard gery is en mens kom tot n stilstand met clutch in idle hy baie laag en dan later sal hy weer sy idle reg kry.

Dink ek gaan maar 150 main en 45 pilot gaan en die gat in die airbox maak.

En ek wil sommer allen key boude ook by hom kry.
Sal die M5 x 12 werk?
http://motocomp-online.com/carb-/487-carb-body-screws-ss-m5-x-12.html

het ook met stainless allen boude vervang, haal die skroef tiepe uit en vat hulle na jou naaste nut en bolt of iets.
I could agree with you! But then we both would be wrong.....

Political Correctness is a doctrine, recently fostered by a delusional, illogical minority and promoted by a sick mainstream media, which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a piece of shit by the clean end!
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #58 on: August 03, 2015, 05:18:02 pm »
8mm

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #59 on: August 03, 2015, 06:19:54 pm »
8mm

Sent from my iPad using Tapatalk
Great! Baie dankie;D