Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 6042 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #60 on: August 03, 2015, 07:46:29 pm »
Jy's welkom!👍


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #62 on: August 04, 2015, 04:23:59 pm »
Dink dis die pilot jet, sonder die gaatjies.






Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #63 on: August 04, 2015, 04:25:15 pm »
Ek het al my jets destyds uitgehaal, gemeet, en bestel.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #64 on: August 04, 2015, 04:36:03 pm »
Ek het al my jets destyds uitgehaal, gemeet, en bestel.


Sent from my iPad using Tapatalk
Of het my carb die verkeerde pilot ingehad?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #65 on: August 04, 2015, 10:41:36 pm »
Weet jy wat, ek dink jys reg! Age nee, dis nou n regte bummer. Dis wat Andrew vir my ges het die DR vat maar ek kan ook nie gaaitjies onthou nie.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #66 on: August 04, 2015, 10:46:01 pm »
Chopperpilot, jy s jy harloop n 42.5 pilot met die 150 main?

My bike se revs is nou baie op en af op idle, weet nie lekker wat fout is nie
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Dr650 TLC
« Reply #67 on: August 05, 2015, 06:54:07 am »
Om eerlik te wees, ek het geen verskil agter gekom tussen die 42.5 en 45 pilot jet nie.

My vriend in Nelspruit wat ook 'n DR het, en meer as ek die interwebs surf, reken die carb is gelukkig met die 42.5 pilot.

Sy DR se airbox en carb is ten volle gemod, en hy het 'n DG pyp op.

As jou idling nie reg is nie, maak seker die carb is skoon. Ek haal ten volle uitmekaar, en spuit met carb cleaner. Moenie die rubber onderdele met die carb cleaner spuit nie.

Kyk ook dat jou choke werk, en ten volle toe maak, as die enjin warm is. Moenie die swart plastiek moer te vas draai nie.

Die choke is dalk die oorsaak van jou idle probleme.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #68 on: August 05, 2015, 06:57:59 am »
My naald is op die 2de groef van onder.

Ek is by so 1000 meter bo seevlak.

Jou setting mag dalk effens verskil van myne. Meer lug...meer brandstof!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #69 on: August 05, 2015, 08:45:24 am »
Ai ek was nou lekker stupid. Voel nou amper nie eers die moeite werd om weer als uitmekaar uit te haal met net die een jet nie.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Dr650 TLC
« Reply #70 on: August 05, 2015, 11:25:50 am »
Ai ek was nou lekker stupid. Voel nou amper nie eers die moeite werd om weer als uitmekaar uit te haal met net die een jet nie.
Ek draai die carb skuins, nadat ek die throttle kabels by die carb los gemaak het. Laat skiet net die boonste 2 nuts, dan bly jou verstelling dieselfde.

Maak ook die agterrem remvloeistof reservoir los, vir spasie om die carb te draai.

Daar behoort nou genoeg spasie te wees, om die bowl af te haal, veral as jy reeds die stainless allen caps op het.

Jy sal nou die pilot jet kan uitdraai.

Ek haal soms die boonste swart plastiek vacuum cover af, om die carb te kan draai. Vervang ook daardie skroewe met stainless allen caps. Pasop dat die klein o-ring nie uit val nie!

Die grootste pyn vir my om aan die carb te werk is om die carb tussen die rubbers uit te haal, en terug te sit.

As jy bogenoemde volg, kan jy net die 2 klampe losmaak, en die carb draai.

Sterkte!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #71 on: August 05, 2015, 10:49:42 pm »
Ja het sommer vandag n rede gesoek om nie te leer nie toe sit ek gou die main en pilot(met die bleed gaaitjies) in net om te kyk wat gebeur.

Shoe, dis n baie slegte idee, bike wil net vrek. Ek gaan maar more oggend die regte pilot jet bestel.

Dis darem baie minder werk om die carb nie uit te haal nie.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #72 on: August 07, 2015, 01:37:26 pm »
Het die 150 main en 45 pilot in met n 35mm gat in die airbox en snorkel uit. Het hom gekry dat hy mooi idle en nie die revs te veel stadiger maak as ek tot n stilstand kom nie. Pilot skroef 1.5 draaie uit.

Op 2 draaie sak hy sy revs baie as ek stop en dan na n tyd tel hy weer sy revs op.

Maar nou is die probleem met die 1.5 draaie as ek my idle spoed knop draai dan kan hy nie sy revs sak laer as s 1600rpm nie. Kan vinniger verstel maar nie stadiger as daai spoed nie.

Beteken dit my pilot jet is nou te ryk? Dat hy te veel petrol inspuit?

Ek sukkel my gat af, google permanent dat die rook draai maar kry net nie wat ek soek nie.

Die lae idle na mens se bietjie die throttle gedraai het is te ryk n. Dis nou hoe my kop dit in sien
 

Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 997
Re: Dr650 TLC
« Reply #73 on: August 07, 2015, 01:49:50 pm »
Kan moontlik volgende. wees, pilot te ryk, float level uit of geblokte air jet dalk...




and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 

Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Dr650 TLC
« Reply #74 on: August 07, 2015, 01:54:33 pm »
Jy behoort die stelling reg te kry binne twee tot 2.5 draaie van die idle jet skroef anders is die pilot te ryk.

Gaan terug na standard pilot 42.5. Ek is in Pretoria, my snorkel is uit, skroef 2 draaie uit en my bike start en idle 100% op daai settings.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #75 on: August 07, 2015, 03:54:52 pm »
Jy behoort die stelling reg te kry binne twee tot 2.5 draaie van die idle jet skroef anders is die pilot te ryk.

Gaan terug na standard pilot 42.5. Ek is in Pretoria, my snorkel is uit, skroef 2 draaie uit en my bike start en idle 100% op daai settings.
Ek is op presies dieselfde settings hier in Nelspruit, op ongeveer 1000 meter (3000 vt) bo seevlak.

Onthou die pilot circuit werk saam met die air jets wat by die inlaat van die carb is.

Die air jets is nog standaard.




Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #76 on: August 07, 2015, 04:01:05 pm »



Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #77 on: August 07, 2015, 04:15:31 pm »
Die pilot/slow system werk slegs by idle. Ek reken dus dat enige airbox/snorkel/filter modifikasie bitter min/geen verandering van die pilot jet gaan benodig. Verstelling van die pilot screw behoort voldoende te wees.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,236
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #78 on: August 07, 2015, 04:22:23 pm »
Dis uiters belangrik dat jou carb, die hele carb skoon, is.

Ek haal hom gereeld tot by die laaste skroefie uitmekaar, en maak die carb skoon.

Onthou ook om die sekondere filter, wat eintlik 'n breather vir die diaphram is skoon te maak, en op te gradeer.

Dis die klein silindervormige swart plastiek houer, onder die sitplek, tussen die tenk en airbox.

Sny ekstra stukkie spons, maak nat met spons filterolie, en druk binne in die houer.

As jy dit nie doen nie, kom daar baie stof in die carb, wat die slide laat slyt.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #79 on: August 07, 2015, 07:48:09 pm »
Kan moontlik volgende. wees, pilot te ryk, float level uit of geblokte air jet dalk...
Sal more aand als mooi uitmekaar haal en dan maandag carb cleaner kry om als skoon te maak.

Het so vermoede dit kan dalk iets met die float te doen h, want as mens die bike laat idle in neutral kan mens hom blip en dan idle die bike weer reg, maar as mens die throttle so tydtjie oophou ook in neutral s 3000rpm vir 5 sekondes dan as mens die throttle los sal hy sy revs baie laat sak tot op die punt van vrek.

So dus amper as of die float se level te laag raak as dit sin maak?