Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 5707 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #80 on: August 16, 2015, 12:16:48 pm »
Dog ek gee net so bietjie van 'n update.

Bike is nou 100% en ek is regtig baie bly . Na al die gesukkel met die carb het ek besluit om te kyk na die valves. Inlet was 100%, maar die exhaust valves se speeling was hopeloos te min. Hulle was rondom 0.005 inches, en een was bietjie stuiwer as die anderkant. Gestel na 0.008 inches.

Na die valves loop en idle die bike perfek!  ;D ;D ;D

Het nou als soos volg.

35 mm gat in airbox en snorkel uit.
42.5 pilot jet met air screw op 2 draai uit.
45 main
naald op 2de groef van onder
twin air airfilter
stuk van die ou airfilter wat liggies geolie is in die klein filtertjie gesit agter die tenk.
Valves gestel
carb silwer skoon gemaak

Lekker naweek :biggrin:
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #81 on: August 16, 2015, 03:00:11 pm »
Bevestig die main is 145, en jy is op seevlak?

Hoe loop die DR nou?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #82 on: August 17, 2015, 02:18:59 pm »
Ag jammer heel verkeerd getik, main is n 150. Ja dis op seevlak. Bike loop baie goed sovÍr ek kan voel. Ek is net smiles

:D
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re:
« Reply #83 on: August 17, 2015, 03:43:05 pm »
Ag jammer heel verkeerd getik, main is n 150. Ja dis op seevlak. Bike loop baie goed sovÍr ek kan voel. Ek is net smiles

:D
Geniet jou DR!
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #84 on: August 18, 2015, 08:39:07 pm »
Nog so paar stickers laat maak. Ek weet die stickers op die tenk gaan af kom. Ek vat maar net 'n kans, miskien werk dit vir 'n tydtjie omdat dit klein strips is.

Die wit en swart was so bietjie te veel vir my so het probeer om dit te breek met die blou.

 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #85 on: August 18, 2015, 09:10:31 pm »
Baie sexy DR! ;)

Stickers lyk goed, en die op die tenk behoort 'n wyle te hou. Maak maar 'n paar ekstras en vervang soos nodig! :thumleft:

Watse voor modderskerm het jy op? ???

En die bike lift? Waar gekry en kostes?

Ek kan 'n kar ratkas lift by Midas kry vir so R 2 200-00. Die voorwieletjies moet ekstra stabilisering bykry, en die basis moet vergroot word. :(

Het al een soos joune op Google raakgeloop, en by Midas gaan navraag doen. Die R 7 500-00 was te veel vir my. Plastiek krat met plank werk goed genoeg! :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #86 on: August 18, 2015, 09:28:14 pm »
Baie sexy DR! ;)

Stickers lyk goed, en die op die tenk behoort 'n wyle te hou. Maak maar 'n paar ekstras en vervang soos nodig! :thumleft:

Watse voor modderskerm het jy op? ???

En die bike lift? Waar gekry en kostes?

Ek kan 'n kar ratkas lift by Midas kry vir so R 2 200-00. Die voorwieletjies moet ekstra stabilisering bykry, en die basis moet vergroot word. :(

Het al een soos joune op Google raakgeloop, en by Midas gaan navraag doen. Die R 7 500-00 was te veel vir my. Plastiek krat met plank werk goed genoeg! :thumleft:
'

Dankie Chopperpilot, ja man eks nou baie chuffed ,kan nie ophou kyk nie.

Voor modderskerm is 'n Polisport Universal Sm fender. Het dit by Pssracing in Somerset wes gekry. Pas perfek. Dit was R490.
http://www.polisport.com/en/off-road/products/front-fenders/?id=279&pid=180

Stickers by 'n vriend van my laat maak. Billike pryse en goeie kwaliteit stickers.

Die jack is gemaak vir quad bikes, dis my pa sin wat ek gebruik. Hy het dit oorspronklik vir sy M109 gekoop wat hy so paar maande terug verkoop het. So geen idee op kostes ens. nie.
Maar daai jack werk baie lekker , weeg net 'n ton.
Ek gaan een of ander tyd 'n offer maak om dit oor te koop.
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #87 on: August 19, 2015, 07:10:51 am »
Dankie vir die terugvoer! Geniet jou DR! Nie net kyk (drool) nie! Die fiets 'n bietjie ry ook!👍


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #88 on: August 19, 2015, 10:33:01 am »
Ja dit lyk my is n probleem, drool net die heeltyd. Sal maar my gps moet opstel met n roete
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #89 on: August 27, 2015, 05:46:25 pm »
Het iets gesoek om te doen toe kom ek op die DIY screen bou thread op ADVrider (?). Soek nog heeltyd 'n screentjie vir my bike. Dog toe ek sal dit aanpak terwyl ek nog tyd het. Het 3 screens in totaal gemaak. 2 vir toets (1 flop en een met 'n goedkoop emmer wat se kleur nie reg is nie vir oefen), want dis nogals 'n mission om te kry dat die blou nie wit trek as mens hom buig nie. Het die head cowling bietjie gestut met high density foam sodat die hele besigheid nie rond wapper nie. Rock solid...


Wag nou net vir na die verkeer dan gaan ek loop toets.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Dr650 TLC
« Reply #90 on: August 27, 2015, 05:48:35 pm »
Gemount met BAIE duur heavy duty velcro. Daai goed sit. R140 vir 4 klein strips
« Last Edit: August 27, 2015, 05:51:01 pm by GaiasGuardian »
 

Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,622
  • Thanked: 396 times
  • DR650 Admirer
Re: Dr650 TLC
« Reply #91 on: August 27, 2015, 07:56:30 pm »
Lyk baie nice! Kan ek een bestel? Het jy dalk 'n pers emmer wat rondlÍ? 😏


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3005,00 - R1,600 for steel purchase
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #92 on: August 28, 2015, 06:17:49 am »
Baie netjies! Bike kort net stof en modder nou!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #93 on: August 28, 2015, 09:22:55 am »
Ek probeer so veel as moontlik reg kry terwyl ek nog op vakansie is. Volgende kop krapper is nou daai weave wat hy het.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #94 on: August 28, 2015, 09:30:07 am »
Het gedink om wiele te laat balanseer, aangesien ek dit nog nie gedoen het nie, maar ek dink nie n ongebalanseerde wiel sal n weave gee nie, meer soos n vibrasie soos op n kar??

Dink dit kan dalk my voor briek rotor wees, as die bike in die lig is en die voorwiel kan spin dan gaan stop hy meeste van die tyd op die selfde plek. Meer wrywing op die disc op n spesifieke plek. So ek dink die rotor is liggies gewarp. Kan dit glad nie voel as mens die bike rondstoot nie.

Dink julle dit kan dalk die weave veroorsaak?
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #95 on: August 28, 2015, 08:24:23 pm »
Banddruk voor en agter?

Hoeveel weeg jy?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 995
Re: Dr650 TLC
« Reply #96 on: August 29, 2015, 12:19:44 pm »
Vurk olie al vervang? Myne het teen 130 speedwobble agtige neigings gehad, vurkolie was laer in linker vurk, na vervang het  loop sy regdeur sondeer wobbles n weaves.
N
and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #97 on: August 29, 2015, 04:00:55 pm »
Banddruk maak nie n verskil nie. Het nou al gespeel van 2.4 bar tot by 1.5 bar. Ek weeg so 70 kg. Vurkolie nog nie gedoen nie, sal dit volgende aanpak.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,092
  • Thanked: 349 times
    • dustriders.co.za
Re: Dr650 TLC
« Reply #98 on: August 29, 2015, 04:08:36 pm »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #99 on: August 29, 2015, 05:08:21 pm »
Ja ek pis en moan nogals, maar die weave pis my nogals af. Sal graag wil hÍ my dr moet n kar kan verby steek sonder om my te wil afgooi.