Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dr650 TLC  (Read 6102 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,255
  • Thanked: 187 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #100 on: August 29, 2015, 06:42:45 pm »
Dalk moet jy Forum handle na "Pis & Moan" verander!

Luister na Woestynhond. Goeie raad!

Wat is die pre-load op jou agter shock? Dalk te styf gestel/gedraai vir jou gewig!

Het jy 'n manual? Het jy die verskillende veer lengtes?

Al baie gelees dat voor suspensie probleme in die agter suspensie le?

Eks amper 100kg, so alles op maks gedraai!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #101 on: August 30, 2015, 07:59:10 pm »
My "sag" met my op die bike is gestel op 95mm. Het n manual ja. Weave was baie erger voor ek my agter shock reg gestel het. Ek gaan more gou ry om vurk olie te koop. Dan gou more middag strip, levels beloer en nuwe olie in gooi. Het n tool gemaak vir meet met n spuitnaald toe ek laas vurk seŽls vervang het op my plastiek bike.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #102 on: September 01, 2015, 08:37:23 am »
Ok so vurk olie was soos volg.

Links 181mm air gap en +/- 515ml

Regs 190mm air gap en +/-  505 ml

Het nou altwee gevat na 164mm.

So hulle was uit. Gaan eers bietjie later kans kry om te toets. En dan gaan ek more my wiele instuur vir balansering saam met my pa.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,255
  • Thanked: 187 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #103 on: September 01, 2015, 08:56:51 am »
Ok so vurk olie was soos volg.

Links 181mm air gap en +/- 515ml

Regs 190mm air gap en +/-  505 ml

Het nou altwee gevat na 164mm.

So hulle was uit. Gaan eers bietjie later kans kry om te toets. En dan gaan ek more my wiele instuur vir balansering saam met my pa.
Laat ons weet!

Wat studeer jy?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: Re: Dr650 TLC
« Reply #104 on: September 02, 2015, 10:12:05 am »
Ok so vurk olie was soos volg.

Links 181mm air gap en +/- 515ml

Regs 190mm air gap en +/-  505 ml

Het nou altwee gevat na 164mm.

So hulle was uit. Gaan eers bietjie later kans kry om te toets. En dan gaan ek more my wiele instuur vir balansering saam met my pa.
Laat ons weet!

Wat studeer jy?


Sent from my iPad using Tapatalk
Het gaan ry, shocks voel briljant, maar die weave is nogsteeds daar. Ek gaan vandag wiele af haal dan gaan dit more in vir balanseering. Sal laat weet!


Dink daar aan om maar die nek en die shock linkage agter ook te strip en die bearings te grease. Nie vir die weave nie, maar dat ek dit kan af merk.

Studeer?

Ek doen huidiglik my N levels by Northlink vir Motor, maar wil n ambag probeer kry deur imperial by n motorfiets handelaar.

Ek het so bietjie laat in my lewe besluit wat ek voor geleer het en gedoen het is ek nie gelukkig meer nie. So n beroeps verandering was in orde en eks baie gelukkig met my besluit.

Het n paar sterre foto's van Tankwa wat ek later sal post wat ek laas naweek geneem het. Was saam met my gesin daar met die bakkie. Het myself net heeltyd gekry dat ek heel pad net na die grondpaaie se toestand staar om te meet of ek dit sal kan ry en nie my m@er af val nie:D:D
 

Offline Hagar

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 429
Re: Dr650 TLC
« Reply #105 on: September 02, 2015, 08:46:23 pm »
Maak seker jou wielbearings is reg.  My Dr het weave gehad tot ek agterste wielbearings vervang het, toe 100 persent.
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #106 on: September 03, 2015, 07:19:44 pm »
Wheel bearings is almal reg. Dankie vir al die raad mense, maar ek het die probleem gevind. Het so bietjie getoets vanaand tot op 140km/h en die bike trek reguit.

Het die wiele laat balanseer en n Michelin t63 tyre voor opgetrek nou is die weave heeltemal weg.

Ek is baie gelukkig. Sal more nog so bietjie toets.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,255
  • Thanked: 187 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Dr650 TLC
« Reply #107 on: September 03, 2015, 08:54:30 pm »
Great! Bly dis opgelos! Ry hom flou!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE