690 fuel line

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HAASDASenek

Pack Dog
Joined
Feb 24, 2014
Messages
365
Reaction score
0
Location
sannieshof
Bike
KTM 690 Enduro
Hi dogs wil hoor of iemand dalk al probeer het om die fuel line uit die tank uit te haal om dit makliker te maak om aan te werk veral as jy ver is van die huis af
Ek het 2 naweke terug gaan mielies kyk so amper 500 km en 10 km voor die huis (gelukkig nie 200km nie) het ek gaan staan as gevolg van n bad fuel filter en ek was rerig nie lus om die tank op te lig om by die pomp en filter uit te kom nie toe dink ek daar moet n makliker manier wees
Ek het rally raid se evo 1 adventure kit op met die 2x5l voor op
Wat ek eintlik wil vra is as ek die adapter plate onder aan die tank wat die 2 voorste tanks koppel nog n banjo bolt gee vir die return sal ek kan n fuel pomp en filter buite mount in plaas van binne in die tank (al is dit net as back up)


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Top