Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 690 fuel line  (Read 571 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline HAASDASenek

690 fuel line
« on: February 16, 2015, 08:35:49 pm »
Hi dogs wil hoor of iemand dalk al probeer het om die fuel line uit die tank uit te haal om dit makliker te maak om aan te werk veral as jy ver is van die huis af
Ek het 2 naweke terug gaan mielies kyk so amper 500 km en 10 km voor die huis (gelukkig nie 200km nie) het ek gaan staan as gevolg van n bad fuel filter en ek was rerig nie lus om die tank op te lig om by die pomp en filter uit te kom nie toe dink ek daar moet n makliker manier wees
Ek het rally raid se evo 1 adventure kit op met die 2x5l voor op
Wat ek eintlik wil vra is as ek die adapter plate onder aan die tank wat die 2 voorste tanks koppel nog n banjo bolt gee vir die return sal ek kan n fuel pomp en filter buite mount in plaas van binne in die tank (al is dit net as back up)


Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline Bill the Bong

  • CRF450X for the win
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,152
  • Thanked: 104 times
Re: 690 fuel line
« Reply #1 on: February 17, 2015, 09:58:22 pm »
My filter is buite.  Ek gebruik n Can Am 800 se filter.  Die stock pomp word verkoel deur die return lyn.  Glo nie hy sal ekstern werk nie.  Om die pomp te trek is 20min, maar dan verloor jy al die sous in die hoof tenk
 

Offline HAASDASenek

Re: 690 fuel line
« Reply #2 on: February 19, 2015, 08:51:27 pm »
Hi Bill is dit dalk moontlik om vir my n foto te neem van die filter asb


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline Bill the Bong

  • CRF450X for the win
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,152
  • Thanked: 104 times
Re: 690 fuel line
« Reply #3 on: February 20, 2015, 08:47:03 pm »
 

Offline HAASDASenek

Re: 690 fuel line
« Reply #4 on: February 26, 2015, 09:08:14 pm »
Thanx Bill


Sent from my iPhone using Tapatalk