Thought I would like to know why are all the sidecar owners so quite for the last month or two.No more ride reports or new riggs being build or nothing.
Kom visarende,laban,humfree.Tell us whats new and exiting for 2015 with the riggs!!!
Still miss mine like you dont believe!!Maar ons sal weer n plan maak voorentoe.
Hoe bedoel Mnr dan nou? Ons skuur nog goed gat, kry net nie tyd om die rr's te doen nie.

En dan moet ek nog die S10 ook gelukkig hou, maar ek kla nie.
Kyk onder Ride Report, "Sluimdogs Get Together Ride Report". Daar is darem so paar kiekies van laas naweek.

Sover ek weet het Laban ook al goed gat geskuur. Ek dink hy is net te lui om rr's te doen.
