0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Lyk my hier is net 'n klomp koffiedrinkers hier ...
Polisiekoffie het mos blou fieterjoel in.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Die jaar gaan 'n grote wees. Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.
Quote from: Vis Arend on August 16, 2015, 08:15:57 pmDie jaar gaan 'n grote wees. Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie. En hy moet seker maak hy maak sy diffseal reg
Jis, my seun verjaar op die 8ste November. Elke jaar......
Quote from: Vis Arend on August 16, 2015, 08:15:57 pmDie jaar gaan 'n grote wees. Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie. Gonnas!...... sal moet by Emerald Vale Breweries n draai gaan maak vir supplies! Ek hoop net nie dat AllenI weer mampoer saambring nie!...... DIS wat sy difffseel laat lek het!
Ek sal oor 2 weke die kostes he.Het vanaand met Frikkie gepraat.Jammer baas
Quote from: JMOL on August 16, 2015, 08:10:54 pmEk sal oor 2 weke die kostes he.Het vanaand met Frikkie gepraat.Jammer baas ...