Sal lekker wees om julle almal weer te sien.
Die jaar kom ons met iets ander vorendag. Ons moet elke jaar iets anders doen.
Dorsland - jy is nou in die Oos Kaap my maat

Drol - ek deps jou slaapplek van verlede jaar - slaap nie weer in die kombuis nie.
As Frikkie se ma my daar gesien het, dan sou ek seker nog skottelgoed moes was
