So where's/when this going to happen?........ or is it an Exclusive (by invitation only?)
Gooi some more info meneer (of mevrou... whoever's organizing)
Date... venue.... etc.
Jy kyk net onder planning a ride so teen einde Augustus en dan betaal jy en jy kom join ons.
Second weekend in November, elke jaar.
Dit word gehou by die Winterberg Klubhuis. Dit is n klubhuis van boere in die omgewing en jy braai lekker, ry lekker en doen alles asof jy mal is

Ligging - so in die middel tussen Tarkastad en Adelaide. Jy kan baie paaie daar ry, veral Katbergpas.
Vra maar - ons antwoord
