Dis tyd om die 'Plan a Ride' te post 
ok oom Jup...dis tyd om weer iets konstruktiefs te beplan en te doen en van die"Jou Ma"thread af te klim.............

ek het gedink dieselde groot ontbyt die Sondagoggend soos laasjaar.......en n spitbraai die Saterdagaand met roosterkoek en slaai...??
Die eetsaal-kuierplek is Tiekiedraai en is groot genoeg vir 100 mense.....
Daar is die laaste maand 3 oopdak-rietstorte gebou agter die toilette.......ons kan nog 2 klaar he voor 1Augustus en ek gaan n paar chemise toilette by-huur .......
huidiglik gaan almal by Tiekiedraai kamp want alles is daar en dis die mees praktiese uitleg vir n groot groep mense.....
awesome ne,oom Jup?....
