Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Het vanoggend, toe Stoffies haar netball span Koedoeskop toe vat, uitgegly berg toe vir die oggend. Roete van Naboom af deur Klein Bokpoort, deur Groot Bokpoort, verby Ubumanzi en die weste kant van Entabeni tot by Sterkrivier. Daar op die teer geklim kortse pad huistoe.
200km pure plesier, behalwe vir die kwaai sand kolle, wat lekker sag en diep uitgetrap is. Maak my senuwees op, en kos selfbeheersing om nie te stop en te wil omdraai nie. Het nie benoude oomblikke gehad nie, maar die adrenalien het gepomp.