Waterberg, sommer vinnig

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Het vanoggend, toe Stoffies haar netball span Koedoeskop toe vat, uitgegly berg toe vir die oggend.  Roete van Naboom af deur Klein Bokpoort, deur Groot Bokpoort, verby Ubumanzi en die weste kant van Entabeni tot by Sterkrivier.  Daar op die teer geklim kortse pad huistoe.
200km pure plesier, behalwe vir die kwaai sand kolle, wat lekker sag en diep uitgetrap is.  Maak my senuwees op, en kos selfbeheersing om nie te stop en te wil omdraai nie.  Het nie benoude oomblikke gehad nie, maar die adrenalien het gepomp.
 

Attachments

  • 2.JPG
    2.JPG
    121 KB · Views: 555
  • 3.JPG
    3.JPG
    96.3 KB · Views: 554
  • 4.JPG
    4.JPG
    122.2 KB · Views: 543
  • 5.JPG
    5.JPG
    97.3 KB · Views: 554
  • 6.JPG
    6.JPG
    240.6 KB · Views: 553
  • 1.JPG
    1.JPG
    150.6 KB · Views: 551
Top