Antwoord gekry.
Kan slegs by die dealers gedoen word. Verstaan nie wat hulle gepraat het nie maar hulle koppel die bike vir 'n geruime tyd aan die rekenaar wat dan die hele coding ding doen.
Ek stel voor dat dit saam met 'n diens gedoen word want dit neem nog al tyd.
Baie dankie aan almal wat probeer help het.